Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 193705 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #720 on: May 31, 2016, 04:58:47 pm »
Die enigste verskil wat ek sien is dat jy nou skoene dra.  :ricky: :ricky:

 :imaposer:  Ek het 'n ander foto hier erens - min of meer daardie selfde tyd geneem - waar 'n ram my gejaag het en ek kaalvoet deur die duwweltjies gehol het.  O eina moer.  Seker vandaar dat ek skoene dra  :lol8:
« Last Edit: May 31, 2016, 05:00:48 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Tom van Brits

Re:
« Reply #721 on: June 01, 2016, 11:32:48 pm »
Johan  jy kom n lang pad met bok se kind. Lyk amper of jy hul nou koffie  voer of my bril alweer vuil :)

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #722 on: June 02, 2016, 03:01:02 am »
Hehehe, ja Tom, ek weet nou al seker wat is voor en wat is agter van 'n bok. Dis 'n melkvervanger wat hulle kry wat baie voedsaam is. Daarna gaan drink ek koffie ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #723 on: June 12, 2016, 02:18:49 pm »
Dorsland, lewe die plaas nog?
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #724 on: June 12, 2016, 05:55:34 pm »
Ja hy lewe nog beslis.  Ek sien net te min van hom die afgelope week.  Ek en die 2IB is altwee plat op ons ruggens van die griep.  Vrydagnag was dit lekker koud hier, sneeu op Nardousberg maar hier by die opstal so 3mm reŽn gehad.  Laasnag het dit tussen man en vrou geryp en vandag heeldag bewolk en koud.

Sodra ek weer kan uitkom - hopelik binne die volgende paar dae - dan kom daar 'n lekker opdatering.  Ek kan nie nou bekostig om longontsteking of iets dergliks onder lede te kry nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Tom van Brits

Re:
« Reply #725 on: June 12, 2016, 06:16:31 pm »
Ag nee, baie sterkte vir julle!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Online Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #726 on: June 12, 2016, 06:42:06 pm »
Ai, sterkte en wees versigtig vir die koue lug!
Dakar 650
KLR650
 

Offline XT JOE

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #727 on: June 16, 2016, 05:01:01 pm »
Voer jy nog steeds die bokke uit na Arabiere of hulle daar in sand lande. Daai foto waar jy bokkies voer lyk nogal of dit n koffie of n milkshake kan wees

Sterkte
BEER IS PROOF GOD LOVES US.
 

Online Tom van Brits

Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #728 on: June 16, 2016, 05:15:21 pm »
Voer jy nog steeds die bokke uit na Arabiere of hulle daar in sand lande. Daai foto waar jy bokkies voer lyk nogal of dit n koffie of n milkshake kan wees

Sterkte
Hy is juis nou in Kenya waar hy sy laaste uitvoere gaan besoek het! Daar is n thread

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,591
  • Thanked: 62 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #729 on: July 12, 2016, 07:04:21 am »
DL, it's been sometime since we had an update  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #730 on: July 12, 2016, 07:12:43 am »
Ja, true FM. Life found me and tied me up for a while. I have had to spend a lot of time in my office, behind a computer. Not great.

The fact that the river has been dry for almost a year now means the lands and irrigation has come to a standstill.  No lucerne to be cut or planting to be done :/

Two weeks still then I am freer again. In the meantime, I will gather some pix and write a few updates. Each day has something interesting. I'd like to share that with you guys, good and bad.

Thanks for the kick in the pants. :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,770
  • Thanked: 86 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #731 on: July 12, 2016, 08:19:34 am »
 Ek mis aanmekaar die updates, maar sien nou die updates is ook gemis ;D


2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #732 on: July 12, 2016, 07:02:18 pm »
Diť afgelope naweek het hy gou sy plek in die nuwe waenhuis gaan merk.



Maar die arme Bushlander kort 'n was, kettingskoonmaak en diens. Hy staan nou al 4 weke onder die Kareeboom. Die voŽltjies mis op hom, dit het op hom gereŽn en ge-ysreŽn.  Ai. Ek kom die laaste tyd nie by hom uit nie. Maar ek glo diť naweek sal ek tyd kry. Dan behoort die bouery op 'n einde te wees.




Vanaand nou net die laaste beton vir die vloer gegooi. Die manne "float" nou dan kan ons gaan eet. Hopelik slaap ek deurnag vanaand.



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zacapa

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,974
  • Thanked: 42 times
  • XR650L - 134.217kg lite weight special...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #733 on: July 12, 2016, 08:36:02 pm »
I'm sure the CTX front fender part number is identical and the same as the XR650L one. Honda redundancy seems to work alright!
By the way - I love my XR650L.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #734 on: July 12, 2016, 08:41:04 pm »
I think you are right Z. I mos also had an XR and thought the 2 fenders were identical.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Tom van Brits

Re:
« Reply #735 on: July 12, 2016, 08:42:55 pm »
Die reuk van nat beton en die vervulling van die voltooide bouwerk altyd lekker ne Johan

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #736 on: July 15, 2016, 09:21:07 pm »
Nou hkm is oompie geban?
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #737 on: September 18, 2016, 11:12:18 am »
Stukkende voet, kop en arm maar die job moet loop. Dankie tog vir my getroue Bushlander.  Ek het spesenjaal my rooi Honda kous vir die veeinspeksie aangetrek :)


Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,946
  • Thanked: 260 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re:
« Reply #738 on: September 18, 2016, 11:23:39 am »
Die reuk van nat beton en die vervulling van die voltooide bouwerk altyd lekker ne Johan

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Dankie tog die bouery is klaar Tom.  Nou is my agterwerf weer netjies.  





En die Bushlander het ook 'n slaapplek.  

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #739 on: September 18, 2016, 11:59:51 am »
Netjiese werf

My oupa het altyd gesÍ dat 'n netjiese werf en stywe drade tekens van 'n goeie boer is. :thumleft:
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.