Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 197095 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #740 on: September 18, 2016, 12:01:48 pm »
Hehehe, dankie ARR
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,250
  • Thanked: 127 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #741 on: September 18, 2016, 05:38:09 pm »
En jy moet daai drade sien.... top klas  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #742 on: September 18, 2016, 06:09:38 pm »
Hi Johan dit is 'n mooi garage wat jy daar gebou het. Onthou as jy weer bokke moet kom aflaai hier in Gauteng, daar is 'n spaar kamer hier vir jou en vrou lief. Ek is naby die N12 en net 20 min van die lughawe af. Groete
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Online frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,611
  • Thanked: 63 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #743 on: September 18, 2016, 06:14:32 pm »
Good news to see you back, DL

It's been rather placid of late  :biggrin:

Always a pleasure to see a neat farmyard
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,228
  • Thanked: 15 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #744 on: September 19, 2016, 08:41:48 am »
Hallo Johan baie bly jy is terug wat het het die voet en kop gebeur  :thumleft: Bly om te sien jy darrem nog op 2 wiele  :ricky:
FTS
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #745 on: September 19, 2016, 09:00:56 am »
Baie bly jy is terug, welkom.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #746 on: September 19, 2016, 09:43:16 am »
Hi Johan dit is 'n mooi garage wat jy daar gebou het. Onthou as jy weer bokke moet kom aflaai hier in Gauteng, daar is 'n spaar kamer hier vir jou en vrou lief. Ek is naby die N12 en net 20 min van die lughawe af. Groete

Dankie Schalk, ook vir die slaapplek aanbod.  Dit sal nogal handig wees omrede ek ry gewoonlik deur die nag Johannesburg toe en is redelik poegaai as ek klaar afgelaai het.  Lyk my die volgende vrag gaan eers Januarie of Februarie weer wees.


Baie bly jy is terug, welkom.

Hallo Johan baie bly jy is terug wat het het die voet en kop gebeur  :thumleft: Bly om te sien jy darrem nog op 2 wiele  :ricky:

Dankie ouens, man die ongeluk het my Vrydag verlede week getref toe 'n bakkie my moertoe ry.  Daar is nou hofsake en ondersoeke so ek wil nie té veel daaroor praat nie.  Dit kon BAIE erger gewees het maar ek is OK dankie.  Lyf is lekker seer en dis ongemaklik met een been nou in my lamseisoen.  Gelukkig is miesies Dors hier en die werk loop so op 'n manier.  Maar waaragtig, sonder my ou Bushlander was ek geskroef.  



Good news to see you back, DL

It's been rather placid of late  :biggrin:

Always a pleasure to see a neat farmyard


Thanks FM, I'm going to work really hard at keeping it placid (from my side at least).  2 months in Banned Camp is a looooong time.  I have a lot of empathy with guys like Grrrrrr....  I think his Banned Camp is 6 months!  :o  It was all I could do to remember my login details  :lol8:
« Last Edit: September 19, 2016, 09:47:28 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #747 on: September 19, 2016, 09:46:34 am »
En net om te bewys die job loop en dat ek nie sleg in die bed lê nie, vanoggend nuwe lammers geweeg en oorplate ingesit.


Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #748 on: September 19, 2016, 09:57:22 am »
So moet 'n Boer mos sit en werk, sonder sukkel.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #749 on: September 19, 2016, 09:59:56 am »
Hahaha, neewat Francois, dis uit nood uit, nie vrye wil nie. Glo my. My tone wat nog uitsteek is potblou en geel. Wil nie weet hoe lyk die res van die been nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #750 on: September 19, 2016, 10:39:07 am »
 :patch: My fok Uncle D sien nou eers die ongeluk stories
ek het vi jou n moonboot wat jy kan leen as jy een kort
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,228
  • Thanked: 15 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #751 on: September 19, 2016, 10:48:16 am »
Nee mans Dorsland hoe die bakkie jou raakgery op die dorp ?
FTS
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 919
  • Thanked: 25 times
Re:
« Reply #752 on: September 19, 2016, 11:07:23 am »
Hahaha, neewat Francois, dis uit nood uit, nie vrye wil nie. Glo my. My tone wat nog uitsteek is potblou en geel. Wil nie weet hoe lyk die res van die been nie.
Dorsland, die Agbare Langenhoven het gese: "Daar is geen gesukkel in kuns nie en geen kuns in 'n gesukkel nie". Dus, 'n gesoute Boet soos jyself mag mos wys daar is geen gesukkel in kuns nie. Sal nog jou "2 maande" verhaal gaan lees, was uit sirkulasie vir die laaste paar dae, dan sal ek seker verstaan van die blou tone. :biggrin:
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,326
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #753 on: September 20, 2016, 06:02:41 am »
Welkom terug DL,die bakkie lyk seker baie slegter na die onderonsie
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #754 on: September 20, 2016, 06:33:09 am »
Hehehe, neewat, ek het hierdie rondte erger daarvan afgekom. Maar ek is oppad om vinnig weer oppie been te wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #755 on: September 22, 2016, 10:34:15 am »
Min goed maak my hart so saf soos 'n boklam.




Lamhokke loop nou mooi vol.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,250
  • Thanked: 127 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #756 on: September 22, 2016, 11:02:34 am »
Pragtige familie foto.  :thumleft:
Net jammer die kinders kan so STOUT word  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #757 on: September 22, 2016, 11:03:54 am »
Aaaaaag wat Woody, ek sien dit maar oor. Hul oulikgeit maak op daarvoor.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,133
  • Thanked: 17 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #758 on: September 22, 2016, 11:53:32 am »
Pragtige familie foto.  :thumleft:
Net jammer die kinders kan so STOUT word  :imaposer:

Hulle is nie stout nie ... hulle is net besig.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #759 on: September 22, 2016, 11:17:26 pm »
Baie sterkte met jou herstel Johan.

Ek kan ongelukig nie fotos sien nie maar geniet die storie en kry maar n prentjie in my kop

Sent from my SM-J500F using Tapatalk