Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 189508 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,693
  • Thanked: 308 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #760 on: September 23, 2016, 04:21:41 am »
Bly dit lyk asof jy darem beter raak!
Kyk so klein bokkie kan darem maar vrek stuitig wees!
Dakar 650
KLR650
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,105
  • Thanked: 60 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #761 on: September 23, 2016, 07:39:29 pm »
Ek moet se, die ooreenkoms is merkwaardig, lammetjie het net ma se ore gekry  :lamer:

Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #762 on: September 24, 2016, 06:40:04 am »
Hahaha, bliksem Schalk, ek is al so lank met die bokke deurmekaar, dit sal my nie verbaas as ek na hulle beginne lyk nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

Re:
« Reply #763 on: September 24, 2016, 02:18:37 pm »
Hahaha, bliksem Schalk, ek is al so lank met die bokke deurmekaar, dit sal my nie verbaas as ek na hulle beginne lyk nie.

Ja, hulle se mos eienaars begin na hul honde lyk. :imaposer:
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,032
  • Thanked: 25 times
  • The Commodore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #764 on: September 24, 2016, 02:19:32 pm »
Lekker familie fotos ,Dors  :spitcoffee:

PS - Laat my dink aan daai Farmer Brown advertensies van die 70's en 80's ... jy moet net jou hoender vashou  :biggrin:
« Last Edit: September 24, 2016, 02:23:29 pm by 1ougat »
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #765 on: September 24, 2016, 03:24:08 pm »
Hey, watchit

Dalk lyk ek en my hond so dan het hulle moeilikheid  8)

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #766 on: September 24, 2016, 04:44:58 pm »
 :eek7:

As ek so lyk had ek geen nut vir n hond.
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re:
« Reply #767 on: September 24, 2016, 06:06:47 pm »
Aaaaaag wat Woody, ek sien dit maar oor. Hul oulikgeit maak op daarvoor.

Maaaar, hulle almal gaan opgeeet word! >:(
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #768 on: September 24, 2016, 06:12:10 pm »
Darem nie almal nie Frans. Meeste is vir teel.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Greenshields

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 121
  • Thanked: 5 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #769 on: September 26, 2016, 02:28:13 pm »
These bokkies appreciate Honda's
R1200GSA
2007 XR650R
2007 XR650R
TW 200
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #770 on: September 26, 2016, 03:21:08 pm »
Yep, I have always said Boer Goats are very intelligent.  Here you just prove it once again.  

Pretty pic, where was it taken Greenshields?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Greenshields

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 121
  • Thanked: 5 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #771 on: September 26, 2016, 03:32:22 pm »
Yep, I have always said Boer Goats are very intelligent.  Here you just prove it once again. 

Pretty pic, where was it taken Greenshields?
Goedverwacht pass,Piket-bo-Berg.I farm at the top of the pass not with bokke but with apples and pears


Sent from my iPhone using Tapatalk
R1200GSA
2007 XR650R
2007 XR650R
TW 200
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #772 on: September 26, 2016, 03:36:54 pm »
Beautiful area. Had family that farmed in Piketberg district on the Berg River years ago.  Thanks for the pic.





Oh yes, damn nice bike too.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,032
  • Thanked: 25 times
  • The Commodore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #773 on: September 28, 2016, 08:16:10 am »
Was die naweek op Nederburg - hulle het die wyn reeks oor vorige eienaars van die plek. Die een is blykbaar vir die een wat sy motorfiets gebruik het om die plaas te bestuur - blykbaar n BSA .

Miskien kan jy vir jou ook n wyn laat bottel ... Die Bushlander  :biggrin:

Dan gebruik jy die wyn en die bike om die plaas te bestuur  :thumleft: :lol8:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 586
  • Thanked: 10 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #774 on: September 30, 2016, 08:44:16 am »
More Dorsland, lanklaas gesels... My rooie loop nog..net/net. Weersulke tyd.. wag op reen, maar skaars hier in noorde
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #775 on: October 02, 2016, 09:49:46 am »
More Dorsland, lanklaas gesels... My rooie loop nog..net/net. Weersulke tyd.. wag op reen, maar skaars hier in noorde
Jy kla met die witbrood onder die arm Boertjie ;) Daai lyk soos 'n gawe koringoes onder die spilpunt.  Hoe lyk die prys?

Ja jong, dis orals lelik droog. Verlede week Potchefstroom toe gewees. Vrystaat lyk beroerd. Wesselsbron, Bothaville, Bultfontein lyk asof daar 'n algehele ontruiming plaasgevind het.  Lande staan, trekkers is in die store weggepak.  Hoop ou Sandbank kom vertel hoe staan sake daar.  

Vanoggend 'n paar interessante fotos aanmekaar gesit.  Almal op dieselfde plek geneem.





Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #776 on: October 02, 2016, 09:56:10 am »
En op 'n vroliker noot, kyk bietjie die rammetjie. Ek het 'n klompie uitskieters diť seisoen.






Maar hel, die pille manne maak geld uit my uit diť jaar. Amper geen lande om op te lam nie so ek moes noodgedwonge pille voer. Kos 'n paar Rand.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,865
  • Thanked: 246 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #777 on: October 02, 2016, 09:59:52 am »
En Boersoeknbike, jy wat skryf jou Bushlander loop netnet, ek is skoon skaam om diť foto van my ketting te pos. Ek is al amper weer oppie been dan moet 'n klomp agterstallige take uitgerig word. Ketting skoonmaak en olie is naby aan bo.  :(

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #778 on: October 02, 2016, 11:42:12 am »
Sjo daai is mos maae bitter mooi bokkies!!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #779 on: October 02, 2016, 11:43:12 am »
Eish lekker grinding paste  :lol8:

Droogte is n lelike ding hoop die jaar draai mooi uit
jou boklammers lyk goed uncle
Hou die Tyres op die Grondpad...