Jou bokke is mooi man! Interessante boekhouding met fotos

Niks is nuut, so seker soos die aand kom sal die son weerskyn en sal die reen kom...
Vandag is 'n wonderlike dag nader aan die reen ens ens.. Baie van hierdie gesegdes al deurgetrap die seisoen

Nee wat dinge sal regkom, ek't gemis, hoekom jy nie op die been?