Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 213967 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline nemodakar

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #780 on: October 02, 2016, 04:15:32 pm »
Dorrsland, het julle so ietsie gekry nou met die koue front? Ek't 28 mm uitgegooi van oggend.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #781 on: October 02, 2016, 07:16:47 pm »
Niks nie, vanoggend so 'n fyn motreŽntjie wat mens teen die lig kon sien. Baie bly vir julle Nem.  Soos ek vroeŽr gesÍ het: ek is bly as ek net kan sÍ ek ken iemand wat reŽn gekry het.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 634
  • Thanked: 13 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #782 on: October 05, 2016, 04:17:05 pm »
Jou bokke is mooi man! Interessante boekhouding met fotos  ;) Niks is nuut, so seker soos die aand kom sal die son weerskyn en sal die reen kom...

Vandag is 'n wonderlike dag nader aan die reen ens ens.. Baie van hierdie gesegdes al deurgetrap die seisoen  ;)

Nee wat dinge sal regkom, ek't gemis, hoekom jy nie op die been?
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #783 on: October 05, 2016, 05:49:26 pm »
Dankie BSB. Ek sien hulle voorspel vir ons 'n gawe reŽn Sondag. Ek is amper tť bang om elke oggend op YR te kyk ingeval dit weg is.

'n Man in 'n bakkie het my moertoe gery so 3 weke terug. Was effe jammer vir myself gewees maar kom darem reg.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,662
  • Thanked: 78 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #784 on: October 20, 2016, 07:17:52 pm »
Hoe gaan dit met die herstel, DL?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #785 on: October 20, 2016, 07:44:53 pm »
Gaan baie beter dankie FM. Ek hinkepink nog so effens maar niks ernstig nie.  Ek is amper weer so sterk soos 'n jong leeu :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Tom van Brits

Re:
« Reply #786 on: October 20, 2016, 07:49:23 pm »
Gaan baie beter dankie FM. Ek hinkepink nog so effens maar niks ernstig nie.  Ek is amper weer so sterk soos 'n jong leeu :)

Mooi, bly om te hoor jy sterk goed aan!

Droog of het julle al bietjie reen gekry? Altyd so mooi om te sien hoe die veld uitloop na die eerste Lengte reens.

Groete van Gough
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #787 on: October 20, 2016, 07:53:13 pm »
Lekker Tom. Ag man, so 2mm vanmiddag gekry. Hy het 4 keer vandag so mooi opgebou, dreun, paar druppels dan gaan hy verby. Ek bly nietemin hoopvol vir goeie somerreŽn. Dit is nou spoggerig droog hier. Eerste keer in 26 jaar se boer dat ek lammerooie van begin tot einde moes voer. Kon al vir my 'n mooi fiets gekoop het. :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #788 on: October 20, 2016, 07:58:02 pm »
Sjo ek kan net dink dis n duur storie, hoop maar die situasie verander spoedig en julle kry goeie reen.
Toe ons nou eergister aanmekaar sagte/matige reen kry onthou ek my oorle pa se woorde. Hy het gese dis die reen wat die aarde voed, hard en vinnige reen buie hardloop weg en spoel paai soos jy laaskeer gehad het.
Baie sterkte
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #789 on: October 20, 2016, 08:02:24 pm »
Ja jou pa was reg gewees. Ons kort 'n klompie sagte reŽnbuie voor ons swaar neerslae kry. Jy ken seker die geelperskereŽn?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,001
  • Thanked: 432 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #790 on: October 20, 2016, 08:02:40 pm »
Nee kyk ou Dors, hoop die reŽn kom val nou ordentlik daar sodat jy fiets kan koop!
Dakar 650
SR 500
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,662
  • Thanked: 78 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #791 on: October 20, 2016, 08:02:52 pm »
Bly om te hoor dit gaan beter met die gesondheid. Hoop julle kry reen

Ons is dusver redelik geseen. Nie genoeg nie maar ten minste nog nie water beperkings nie
 

Online Tom van Brits

Re:
« Reply #792 on: October 20, 2016, 08:06:20 pm »
Ja jou pa was reg gewees. Ons kort 'n klompie sagte reŽnbuie voor ons swaar neerslae kry. Jy ken seker die geelperskereŽn?

Ja ek ken hom....en dis daardie reen wat gun huis my kan vashou nie, ek moet uit buitentoe. n Bonus met sulke reen is daai kaneel geur want dan weet jy die mense bak pannekoek!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #793 on: October 20, 2016, 08:11:23 pm »
Nee kyk ou Dors, hoop die reŽn kom val nou ordentlik daar sodat jy fiets kan koop!
Ek lees nou net op die Jaracal forum Cradock het al 'n duim gemeet vandag en hy reŽn nogsteeds. Baie bly vir die manne en die veld.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,063
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #794 on: October 20, 2016, 08:13:36 pm »
Bly om te hoor dit gaan beter met die gesondheid. Hoop julle kry reen

Ons is dusver redelik geseen. Nie genoeg nie maar ten minste nog nie water beperkings nie
Ek raak altyd so kriewelrig as ek sien hoe mond al daai riviere so die see in. Wens mens kon net so bietjie daarvan diť kant toe afkeer. Bly julle kry reŽn FM.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,001
  • Thanked: 432 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #795 on: October 20, 2016, 08:54:25 pm »
Ai, hoe dink ek nou aan julle ouens!
Hy val nou so op die sinkdak van my dat jy niks kan hoor nie!
LEKKER
Ek bid vir julle ook reŽn los!
Dakar 650
SR 500
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #796 on: October 20, 2016, 09:52:27 pm »
Nee kyk ou Dors, hoop die reŽn kom val nou ordentlik daar sodat jy fiets kan koop!
Ek lees nou net op die Jaracal forum Cradock het al 'n duim gemeet vandag en hy reŽn nogsteeds. Baie bly vir die manne en die veld.

My ma het laat weet hulle het ook hael en 'n goeie donderbui in die dorp gehad.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #797 on: October 21, 2016, 04:08:56 am »
Daar word bietjie koelirigheid hier en moontlike paar druppel voorspel. Hier rondom my oes die manne nou koring, so ek hoop maar hy gaan val waar ander hom meer nodig het.

Is heerlik die koel luggie vanoggend :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,277
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #798 on: October 21, 2016, 07:05:13 am »
Mooi bui geval gisteraand.
Ek gaan solank die grassnyer start.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,776
  • Thanked: 179 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #799 on: October 21, 2016, 07:10:58 am »
Baie lekker gereen hier in Brakpan deur die nag  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600