Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 204969 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #840 on: November 07, 2016, 08:45:00 am »
Ai, daai aborteer storie maak 'n man se hart seer!
Sterkte, ek wens ek kon vir julle ouens so bietjie van ons groen stuur van hier af!
Hou moed, die Here bring geen struikelblok wat ons nie kan oorkom!

Ek stem saam, baie sterkte!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #841 on: November 12, 2016, 06:33:09 am »
En toe droog daar gister 'n tweede boorgat hier by my op.

Ek het gister 'n dompelpomp herstel en geÔnstalleer en in die huis se toevoer gekoppel as plan B vir die uitmergelende droogte. Hy pomp vir so 60 minute dan net spoeg-spoeg.

Ai.....

Stuur bietjie water daar van Gauteng af samblief ouens.
« Last Edit: November 12, 2016, 06:34:01 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,644
  • Thanked: 72 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #842 on: November 12, 2016, 06:42:58 am »
Sorry to hear that, DL and I hope you get relief soon.

We've been very fortunate and had plenty of good soaking rain, most of which unfortunately flows out to sea. It is very damp and humid at present and one is almost tempted to grumble about too much of a good thing until you recall what it was like earlier.

 

 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,021
  • Thanked: 104 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #843 on: November 12, 2016, 06:50:27 am »
Dit moet n vreeslike stryd wees om positief na goed te kyk op die stadium.

Baie sterkte met die gemoed

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #844 on: November 12, 2016, 02:31:18 pm »
Ek sien Kobus hulle het so baie reen daar by Queenstown ook gekry.....so naby tog so ver!!

Ai man Johan dis n groot beprowing jong.....byt vas ek hoop regtig dat dit binnekort lekker gaan reen. Vir die boorgate het jy vernaam sagte deurdringende reen vir dae aaneen nodig. Klink of die twee op dieselfde aar is as hul saam opgedroog het. Ook nie grappies om te boor deesdae nie, bitter duur en dan sit jy net met die gat wat nog toegerus moet word! Ek neem aan dis n kak vraag....maar daai spruitjie is seker opgedroog daar naby julle?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #845 on: November 12, 2016, 02:45:37 pm »
Jawat Tom hy loop nou vir meer as 'n jaar nie meer nie. En diť gat wat opgedroog het is hier naby die huis. Ander een is agter in die berg. Hy het al Desember verlede jaar opgedroog. En ja, jy is reg, om die grondwater aan te vul is nie sommer van 'n paar buie nie. Dit gaan lank neem, en soek bogemiddelde reŽnval.

Vanoggend my draaie gery. Soetdorings moes al begin blom het. Baie sukkel om selfs blare to bot.



Lyk so hier voor die huis:



My een lusernland. Hier het ek al 270 bale op 'n snysel afgehaal. Nou niks behalwe stof.



Ek het vir eers hokaai geroep met die draadspannery en ander geld uitgee. Nou is dit net voer koop en kapitaal bewaar. Lusern is bitter skaars. Gister 'n vrag 2de graad afgelaai wat ek dar naby Steynsburg gelaai het. Net besproeiingsboere wat nog iets het. Diť man is op die Visrivier skema. Nader as dit kry ek niks te koop nie. En jy moet spring met betaal en laai as jy kry, anders is dit weg.

Neewat kÍrels, diť een byt nou eina.
« Last Edit: November 12, 2016, 02:49:23 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #846 on: November 12, 2016, 03:48:03 pm »
Dis amper as daar so term kon bestaan 'skokkend droog'!!

Ek hoop van harte dat julle spoedig reen sal kry!!
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,898
  • Thanked: 408 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #847 on: November 12, 2016, 05:38:18 pm »
Ai,ou Dors en ek ry nou in die reŽn terug van die kleinkinders!
Wens ek kon vir jou stuur!
Ek voel so skuldig?as dit hier reŽn en my kliente kla! :dousing:
Sterkte!
Die reŽn sal kom!
Dakar 650
SR 500
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #848 on: November 17, 2016, 10:25:44 pm »
Hi Johan ek voel so vir jou daar in die Karoo. Ek weet nie of dit vir jou sal pas nie maar ek het 'n stuk grond so 30 km buite Johannesburg. As jy wil kan jy jou bokke bring todat dit weer by jou reŽn. Die enigste ding is dit is nie ingekamp nie en jy sal moet 'n werker saam bring. Die gras staan mooi groen daar by my. Laat my weet. Groete Schalk 0824906723
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #849 on: November 17, 2016, 10:59:37 pm »
Byt vas reen oppad volgne week
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #850 on: November 17, 2016, 11:57:23 pm »
Ons hoop maar, ou Zettie.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,898
  • Thanked: 408 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #851 on: November 18, 2016, 04:56:54 am »
Ons hoop maar, ou Zettie.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
+1
Ek hoop ou Dorsland is sommer vinnig natland!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #852 on: November 18, 2016, 11:07:05 am »
Baie dankie Schalk, ek waardeer jou aanbod baie.  Die neukery is nie soseer die buiteveld troppe nie maar die jong lammer ooie wat deurlopend gevoer moet word.  Omdat my veelading baie konserwatief is, is my bergveld nog OK.  Dis die gelyk dele en die lande waar my jong lammers en ooie met suiplammers gewoonlik loop wat erg deurloop en is my weiding daar so te sÍ op.  Ek probeer nou so bestuur dat ek nie die veld opneuk deur te oorbewei want dan wanneer die reŽn wel kom, kan die vernielde veld dit baie swak benut en groei is in elkgeval swak.  Nogal 'n fyn balanseertoertjie.

Ek voer nou omtrent deurlopend.

Die logistiek van vee so ver trek sowel as die bestuur van hulle gaan lol.  Maar weereens baie dankie, beteken vir my baie.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #853 on: November 18, 2016, 11:14:43 am »
Ek hou alles wat 'n weerkaart is, met valkoŽ dop Zetman.  Maar as die Liewe Here nie wil dat dit reŽn nie, dan sal dit nie.  Die weer het gistermiddag weer mooi opgesteek hier, paar los buie in die omgewing en toe raak dit weer yskoud en niks geval nie.  Die wind bly pal uit die suide uit, dag en nag temperature is tť ver uitmekaar en die bolug is tť koud vir reŽn.  Gister sien ek weer "jetstreams" van die lugstralers en bo gister se donker wolke was die kenmerkende koueweer vlieswolkies.  Solank hulle daar is, is die bolug tť koud dat donderwolke behoorlik kan ontwikkel.

Oppad terug van Potchefstroom gister het ek darem gesien Bothaville, Wesselsbron, Klerksdorp, Orkney en omgewing het lekker reŽn gekry.  Hoor van sommige plekke oor die 100mm.  Maandag toe ek opry is dit grasgroen hier van Kroonstad af.  Daar by Koppies sommer so 'n plaag John Deeres in die lande gesien, 2 van hulle sterte teenmekaar soos hulle woel om die een die ander uit die modder uit te sleep.  Lopies loop mooi en elke holte het water.  Volume op die veld is min maar nou kan dit darem groei en grondwater word aangevul.  Baie bly vir die manne daar bo.

Maar hier is dit behoorlik Dorsland   :-\

Sterkte aan al die boere wat swaarkry.  Ons gaan hier deurkom en anderkant uit.  Vasbyt ouens.

Paar kiekies sommer so innie ry geneem.









En toe daar by Bultfontein en Bloemfontein se omgewing erge stofstorms.








Los buitjie by my amperse buurman.

« Last Edit: November 18, 2016, 11:23:00 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 729
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #854 on: November 18, 2016, 02:05:17 pm »
Sterkte Dorsland, hier by ons is dinge ook nou regtig baie erg, maar ons glo die Here sal  eersdaags uitkoms gee. Dit het darem al begin reen in die noorde en dit is waar ons reen vandaan kom.
Ek is ook al te bang om naweke plaas toe te ry. Die absolute agteruitgang is nou amper weekliks erger om nie eers van die voer rekening te praat nie.
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #855 on: November 18, 2016, 03:57:31 pm »
Dit lyk my op baie plekke wÍreldwyd is dit nou erg droog. Ja, mens is nie lus om op die plaas te wees as dit so droog is nie. Sterkte vir julle ook MFN, hoop julle lafenis is binnekort oppad. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #856 on: November 18, 2016, 04:10:29 pm »
Manne en Mannine hou moed reen is oppad  :deal:
http://wxmaps.org/pix/prec10.png
http://wxmaps.org/pix/af3.120hr.png
sien die manne met die groot wit jasse reken Lalinja is nou Amptelik  :spitcoffee:

http://landbou.com/nuus/la-nina-begin-loer-vir-somersaaigebied/

« Last Edit: November 18, 2016, 04:13:33 pm by zetman »
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline LDV

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 614
  • Thanked: 3 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #857 on: November 18, 2016, 04:25:06 pm »
Daai weer kaarte en yr skuld my al 300mm +.
Hoop dit is nou opad
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #858 on: November 18, 2016, 04:45:49 pm »
Dankie Zettie, daai lyk baie bemoedigend.  Oulike webblad daai.

Daai weer kaarte en yr skuld my al 300mm +.
Hoop dit is nou opad

Ja, daai 300mm gaan binne 3 uur by jou val.  Moet dan nie kla jy kry nie reŽn nie.  :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #859 on: November 24, 2016, 08:23:15 am »
Nou ja, gister het die wind al van vroeg af mooi uit die NW opgesteek en hier teen 11h00 was daar al 'n paar stormselle wat in die omgewing begin opbou het.  Ek het my een windpomp - wat 'n ruk lank al so gespoeg-spoeg het - herstel en moes ek dorp toe om sy nuwe binnegoed te gaan kry.  Daar in die dorp sak toe so 'n lekker buitjie uit, bo-dorp niks nie.  Oppad uit die dorp uit, kry die ryk mense lekker reŽn.  Johan Rupert is seker bly sy spogperde (en sy R40m buffel) op Riverdale se mooi kampies het natgereŽn    Net af van die N9 begin dit te drup met 'n helse wind wat agter hom is.  Maar toe ek op die plaas kom, moes ons so 5 minute onderdak staan voordat die windpomp se stories verder gevoer kon word.

Totaal 2mm gehad gister waarvoor ek baie dankbaar is, darem die stof laat lÍ en vanoggend is die pragtigste dag denkbaar.  Gehoor van 2mm en 5mm wat in die omgewing geval het.  Ek glo Cradock het beter gedoen as ons diť kant van die berg.

Ons bly bid vir uitkoms.







« Last Edit: November 24, 2016, 08:25:28 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven