Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 193652 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #940 on: December 25, 2016, 05:32:48 pm »
Ai ou Johan dit reen so lekker by ons en ek dink so aan julle en bid dat die reen na julle sal skuiwe!

Ons kry gereeld winde van 33m/s en meer (algemeen) maar dit is darem nou nie stof toestande nie maar wel see sproei!

Ek kan myself amper nie indink hoe hard en draaglik dit is vir mens en dier in hierdie droe warm stikkende toestande nie, en hoop dat julle reen sal uitsak soos voorspel die komende paar dae!

Baie sterkte en groete  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,939
  • Thanked: 254 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #941 on: December 25, 2016, 07:41:43 pm »
Blikemmer, met daai wind kan mens lekker vlieŽr vlieg . Maar tť veel van enigiets is onplesierig.  Tť veel reŽn, wind, hitte,koue,droog, humiditeit ens maak ook skade.

Maar ek glo mens en dier word fisiologies geraak deur droogte.

As ek die bokke so kyk is hulle lusteloos, selfs in die aand as dit koeler raak. Selfs my 2IB se hoenders lÍ omtrent glad nie eiers nie, al kry hulle lÍmeel.  Selfs die honde is knorrig vir mekaar.

En waaragtig, asof droogte nie genoeg beproewing is nie. Van Vrydag af brand dit 4 groot brande hier in die distrik.  2 het langs die N9 begin en die wind dryf hulle vinnig vooruit. Die neukery is as hulle eers in die berge of rante kom is dit haas onmoontlik om hulle te blus. Vrydag en vandag amper in die rook verstik.

Diť voorspelling is vir reŽn vir ons more en Dinsdag.  Ons bly maar op ons knieŽ. 

Dankie vir die bemoedigende woorde kÍrels. Ons land se veld, vee, wild en boere trek bitter swaar. Daar is manne by wie dit baie erger gaan as hier. 'n Maat van myne het  gister van Upington af Parys toe gery. Hy sÍ tot by Wolmaransstad is dit nag.

Bid is al uitkoms.
« Last Edit: December 25, 2016, 07:42:48 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #942 on: December 25, 2016, 09:32:37 pm »
Ou Dors, ek bid hard vir more se reŽn!
Mag dit die Here se wil wees om nou verligting te bring!
Mag jy wakker word met nat in jou neus!
Dakar 650
KLR650
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,769
  • Thanked: 86 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #943 on: December 27, 2016, 07:24:28 pm »
Ons ry vandag deur diw suid vrystaat en so paar ligte reenbuie.
Het die reen geval. Het jy vir ons goeie nuus Dorsland
Ddie wolke suidoos het belowend gelyk

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #944 on: December 27, 2016, 08:40:56 pm »
Ek kom loer ook hier gereeld in die hoop op goeie nuus. Hier by ons beweeg n groot laagdruk nou in wat my somer laat klein voel en ek wens so daar was n manier dat hierdie reen net verder Oos wou gaan rn so ietwat Noord daar na Graaff Reinet en omgewing!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #945 on: December 28, 2016, 06:06:55 am »
You know, Dorsland, there's this cloud that has been hanging around outside my garage door.
And any time I try to roll one of my bikes out of the garage, this cloud starts to leak. A lot. Basically the Hartbeespoort dam is now full on my account.
Maybe I should roll my bikes out of the garage and then ride to your farm as fast as possible. This blerrie cloud will follow me all the way.
I'm sure that this will bring the rain. It's been working marvellously over here.
 :ricky: :lol8:
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,939
  • Thanked: 254 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #946 on: December 28, 2016, 06:38:43 am »
That's the thing about the weather; it makes you know your place. Floods, tornadoes, mudslides, earthquakes, eruptions, drought. We have exactly 0% input in these events.

RG, move your butt and hitch that cloud up. I have a parking space for you. Tom, jy kan daai front maar ook die kant toe stuur asseblief. 

KÍrels daar is goeie en slegte nuus.  Hier in die omgewing het darem so 'n paar los buie geval maar nÍrens meer as 4mm nie :(  en ook baie wyd uitmekaar uit. Hier by my niks nie. Die weer het elke keer so mooi opgesteek en dan verdwyn die wolke net so voor jou oŽ. Die wolke wil nie mooi saampak nie. En selfs as die wolke opsteek is daar nie die reuk van klammigheid in die lug nie.

Ek wil bietjie vir SJohan hier agter die berg bel vanaand Vaalbaas. Daar het 'n mooi weer daar in sy rigting getrek Kersdag. Ek hoop hulle het iets gekry.

Ek is bly vir die gebiede wat wel reŽn gekry het. Elke bietjie help. My maat in Potchefstroom distrik het 'n lekker Kersfees persent ontvang: 100mm oor 24 en 25 Desember.  Lekker man lekker.

Ons gaan aan en bly hoop.

Thanks again for the kind words and bemoediging.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,121
  • Thanked: 68 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #947 on: December 28, 2016, 07:31:20 am »
Ek sit vas in Hogsback  :P Het gister aand hier begin reen en dit is nog steeds aand die gang. Sal dalk die teerpad moet ry in die reen, die 990 sal die gravel modder seker hanteer maar sy baas is bang  :-\ Moet se, van Jeffreys tot hier via Keiskammahoek was kurkdroog. Lekker grond en draaie maar vir eens het ek nie die pad geniet nie, te droog en bar  :(

« Last Edit: December 28, 2016, 08:06:30 am by SchalkL »
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #948 on: December 28, 2016, 07:58:46 am »
Daar is darem hoop as die berigte van reŽn begin inkom!
Dors jou beurt moet nou naby wees, soos hulle in Engels sÍ " Jy moet nou in die homerun wees"
Hou moed maat, ons bid kliphard vir jou vir reŽn en moed!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #949 on: December 28, 2016, 09:22:51 am »
Ons het die 26ste so 'n 10mm storm gehad. Staan nou seker op 20mm  vir die maand.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,481
  • Thanked: 113 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #950 on: December 28, 2016, 09:32:32 am »
Johan..............ek sit en kyk gisteraand die weervoorspelling op TV en sien dat die land vandag
(omtrent 70% van die landkaart) ten minste matige reŽn gaan kry, veral die noordelike dele.
Dink toe geweldig aan jou daar op die plaas.....

Ek hoop van harte daar val 'n paar kosbare druppels daar op jou stukkie aarde ook !!! :thumleft:
« Last Edit: December 28, 2016, 09:33:29 am by Operator »
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,958
  • Thanked: 323 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #951 on: December 28, 2016, 10:57:36 am »
Gisteraand n lekker bui by ons gehad en toe maak hulle die kraan toe. :(
Dorsland ek hoop jou pad is spoedig so dat jy hom net met die Cruiser kan ry. :deal: Natuurlik sal ek dan myself verskoon indien jy my nooi vir n kuier. :peepwall: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,764
  • Thanked: 340 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #952 on: December 31, 2016, 09:43:06 am »
Does, het jy nou al reŽn gekry?
Vaalbas maak al paar dae lank vir jou bymekaar in Golden Gate!
Ek hoop hy hak vir jou 'n wolk of twee agteraan wanneer hy daar ry!
Dakar 650
KLR650
 

Online Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,997
  • Thanked: 150 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #953 on: December 31, 2016, 10:47:13 am »
Ek sit vas in Hogsback  :P Het gister aand hier begin reen en dit is nog steeds aand die gang. Sal dalk die teerpad moet ry in die reen, die 990 sal die gravel modder seker hanteer maar sy baas is bang  :-\ Moet se, van Jeffreys tot hier via Keiskammahoek was kurkdroog. Lekker grond en draaie maar vir eens het ek nie die pad geniet nie, te droog en bar  :(



tjor tjor jou naai.
Jy moes hier verby gekom  :imaposer: :patch:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,769
  • Thanked: 86 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #954 on: January 01, 2017, 07:34:35 am »
Does, het jy nou al reŽn gekry?
Vaalbas maak al paar dae lank vir jou bymekaar in Golden Gate!
Ek hoop hy hak vir jou 'n wolk of twee agteraan wanneer hy daar ry!

Dis die plan :thumleft: Ons het genoeg gehad hier ;D

Ons het vanoggend bespreking probeer maak vir kamplek op Graaf Reinet. Alles toe tot more.

Gaan laat weet as ons daar is. Sal defnitief diekeer kom aanry. Ons kampmaters se paaie skei op Colesberg, so ons het eie tyd van daar

2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,939
  • Thanked: 254 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #955 on: January 01, 2017, 08:42:43 am »
Pm my jou nommer dan kom val julle sommer hier in Vaalbaas. Sal lekker wees om julle te ontmoet. 

En julle is veilig, my pad is glad nie modderig en snotterig nie
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,939
  • Thanked: 254 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #956 on: January 01, 2017, 08:44:06 am »
Julle is welkom om hier oor te slaap? Laat weet my.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,769
  • Thanked: 86 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #957 on: January 01, 2017, 09:33:58 am »
Ek werk aan my vrou. Sy is mal daaroor om mense te ontvang, maar nie om sommer andersom nie. Baie dankie.
Het jou nr by Woody gekry, maar was nog nie seker hoe ons terugpad saam met vriende sou loop nie. Als val nou lekker in plek, nog net die 2IB

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,939
  • Thanked: 254 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #958 on: January 01, 2017, 09:46:25 am »
Doodreg Vaalbaas, selsein is baie swak hier. As jy nie regkom met bel nie, stuur sommer sms of Whatsapp dan bel ek jou
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #959 on: January 02, 2017, 06:33:26 am »
More Johan - ek glo jy gaan vanmiddag of more oggend ons iets vertel  :toothy2:

Sterkte ou maat