Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 212806 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #960 on: January 02, 2017, 07:24:58 am »
More Johan - ek glo jy gaan vanmiddag of more oggend ons iets vertel  :toothy2:

Sterkte ou maat
Ek hoop so, ek kyk myself skeef hier en die goeie nuus bly weg!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #961 on: January 02, 2017, 08:47:39 am »
Ai kÍrels die voorspelling is vir reŽn vandag en more en ek bid en hoop en glo dit sal kom reŽn. Gister was 42įC gewees. Minimum teen 05h00 vanoggend 27įC.  Ek kry die veld en die diere bitter jammer as dit so warm en droog is.

Ek lees Prof Johan Willemse van Kovsies sÍ die landbou in Suid-Afrika sal as gevolg van diť droogte nooit weer dieselfde wees nie.

Minste reŽn wat Suid-Afrika vanaf 1905 gekry het.
« Last Edit: January 02, 2017, 01:16:30 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #962 on: January 02, 2017, 10:00:05 am »
Paar kiekies van die veld vandag. Dis lelik kÍrels. 






Gewoonlik loop die rivier daar oor die driffie. Nou is dit net stof, horingdroog





In die rivier se loop waar my keerwalle is, lÍ nog so paar kuile vrot water en is daar nog 'n groenigheid. 






Die kamp waar my speenlammers gewoonlik diť tyd van die jaar loop. Nou word hulle op kraal ten duurste gevoer.









Hierdie peperboom is rondom 60 -  80 jaar oud. Oppad uit.




'n Kareeboom vrek nie maklik nie. Diť een seker ook hier by die 80 jaar oud. Amper moertoe.




Ten minste hoef ek nie onkruiddoder op diť lusernland te spuit nie. Hy is reeds mooi skoon. Net hardgebakte grond. 'n Groot man kan maklik aan die huil gaan.


« Last Edit: January 02, 2017, 01:21:32 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #963 on: January 02, 2017, 10:02:41 am »
Hou my dop en kyk hier .....



Arme skilpaaie kry ook bitter swaar. Tweede een wat ek gekry het in die afgelope 2 weke. 



« Last Edit: January 02, 2017, 01:15:04 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,149
  • Thanked: 172 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #964 on: January 02, 2017, 12:29:39 pm »
Blilsem Dors. Byt vas tjom.
Die groot reen is oppad. Hoor wat ek se.

Sent from my SM-J500F using Tapatalk

I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,528
  • Thanked: 32 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #965 on: January 02, 2017, 01:08:19 pm »
Dit is bewolk hier in Oudtshoorn. Elke nou en dan dan drup dit hard en hou op...gee mens darem moed. Die reŽn moet naby wees want dit trek elke dag toe en kan voel daars baie vog in die lig!
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #966 on: January 02, 2017, 01:14:22 pm »
Dankie CFT, ek hoor jou. Ons druk deur.

@Grim101. Hier begin dit ook bewolk raak. Daar kan iets gebeur. Wind is reg, temperatuur is reg, wolke bou op. Hy MOET een of ander tyd kom reŽn. Ek hoop julle kry sommer baie reŽn innie volstrjiswÍreld. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,528
  • Thanked: 32 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #967 on: January 02, 2017, 01:17:42 pm »


Lyk baie goed
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #968 on: January 02, 2017, 01:23:52 pm »
Woody1 laat weet nou net dit reŽn op Nieu Bethesda, soos die kraai vlieg so 40km van my af.  Ek is hoopvol ouens. Daai kaart lyk belowend Grim.
« Last Edit: January 02, 2017, 01:24:43 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #969 on: January 02, 2017, 01:34:10 pm »
Ons wag maar vol hoop om later goeie nuus van jul kant af te kry  :sip:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #970 on: January 02, 2017, 01:37:24 pm »
  julle gaan heel eerste hier daarvan lees Keith. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,985
  • Thanked: 436 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #971 on: January 02, 2017, 02:05:49 pm »
Ligte donnerwwer druppels ons kant. Dis drukkend.
Reenkaart lyk mooi vir die land, hoop hy val so. :thumleft: :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #972 on: January 02, 2017, 03:40:55 pm »
Dors, ek lees en kyk nou jou kiekies hier en die stof waai in my oŽ!
Mater wat ek nognie ontmoet het nie, ek glo daai druppels jaag nou oor die veld na jou!
Ek sweer ek begin tjank as jy nie nou vinnig reŽn kry nie!
Sterk staan!
Dakar 650
SR 500
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #973 on: January 02, 2017, 04:22:33 pm »
Ek bel vir Dors en Woody, maar geen antwoord. Hoop dit is die weer se skuld.
Wil my tog lyk of daar modder gaan wees

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #974 on: January 02, 2017, 04:28:57 pm »
Leodolf, hoe ver is jy nou van hom af?
Al reŽn?
Dakar 650
SR 500
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #975 on: January 02, 2017, 04:30:16 pm »
Ons nog in Bloemfontein. Ry mŰre daaikant toe

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #976 on: January 02, 2017, 04:33:57 pm »
Namakwaland en karoo reŽn dit blykbaar.
Bid maar hard vir verligting!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #977 on: January 02, 2017, 05:23:24 pm »
Dankie Here! U Genade is Groot!








Ons vier dit toe sommer met 'n braai. My eetlus is weer terug!

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #978 on: January 02, 2017, 05:25:37 pm »
KÍrels, die berg hier agter is wit toe onder die reŽn. Ek het sommer so 'n ent op die Bushlander innie reŽn gaan ry! Ai, dis onbeskryflik. Koel, vars, nat, lewe, Genade!

Ek bid dit reŽn heelnag so. Asseblief Here.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,765
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #979 on: January 02, 2017, 05:25:41 pm »
Het jou gese ek sal vir jou reen bring....al is dit bietjie laat

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600