Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 199965 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #980 on: January 02, 2017, 05:38:40 pm »
KÍrels, die berg hier agter is wit toe onder die reŽn. Ek het sommer so 'n ent op die Bushlander innie reŽn gaan ry! Ai, dis onbeskryflik. Koel, vars, nat, lewe, Genade!

Ek bid dit reŽn heelnag so. Asseblief Here.

Sien djy my ou baas
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #981 on: January 02, 2017, 05:45:08 pm »
KÍrels, die berg hier agter is wit toe onder die reŽn. Ek het sommer so 'n ent op die Bushlander innie reŽn gaan ry! Ai, dis onbeskryflik. Koel, vars, nat, lewe, Genade!

Ek bid dit reŽn heelnag so. Asseblief Here.
Prys die Heer!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #982 on: January 02, 2017, 05:48:31 pm »
KÍrels, die berg hier agter is wit toe onder die reŽn. Ek het sommer so 'n ent op die Bushlander innie reŽn gaan ry! Ai, dis onbeskryflik. Koel, vars, nat, lewe, Genade!

Ek bid dit reŽn heelnag so. Asseblief Here.

Sien djy my ou baas
Ja ou waarsÍer, dankie dat jy gestuur het
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #983 on: January 02, 2017, 05:49:12 pm »
Dis die eerste bietjie loopwater op die plaas vanaf Februarie 2016

« Last Edit: January 02, 2017, 05:50:56 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #984 on: January 02, 2017, 05:49:42 pm »
Vrou skree ook sommer Halleluja toe ek instorm en sÍ dit reŽn!
 :thumleft:
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #985 on: January 02, 2017, 05:52:51 pm »
Hel Oubones, dis lekker, o my donner. Man, vanaand slaap ek soos 'n baba.

Of dalk sit ek sommer heelnag op die stoep en geniet dit nattigheid.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #986 on: January 02, 2017, 05:57:36 pm »
Hel Oubones, dis lekker, o my donner. Man, vanaand slaap ek soos 'n baba.

Of dalk sit ek sommer heelnag op die stoep en geniet dit nattigheid.
Kyk net 'n motorfietsryer verstaan hoekom 'n hond sy kop by die venster uit ry en net 'n boer verstaan hoekom mens sommer net in die reŽn staan en nat word!
More sien jy die eerste groen!
Kiekies van daardie damme wat jy gestoot het asb.
Dakar 650
KLR650
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,144
  • Thanked: 50 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #987 on: January 02, 2017, 06:00:35 pm »
Dis fantastiese nuus Dorsland. Ek kom ook nou uit die Klein Karoo uit en het lekker nat gereen en selfs deur n donderstorm gery. Van die vure tussen Montagu en Barrydale is ook nou onder beheer.
Hoop dit reen dae lank by jou!
« Last Edit: January 02, 2017, 06:54:21 pm by BliknÍrs »
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,118
  • Thanked: 26 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #988 on: January 02, 2017, 06:03:17 pm »
Baie dankbaar vir die reen.

Hoop jou damme word vinnig vol.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #989 on: January 02, 2017, 06:04:17 pm »
KÍrels, die berg hier agter is wit toe onder die reŽn. Ek het sommer so 'n ent op die Bushlander innie reŽn gaan ry! Ai, dis onbeskryflik. Koel, vars, nat, lewe, Genade!

Ek bid dit reŽn heelnag so. Asseblief Here.

Sien djy my ou baas
Ja ou waarsÍer, dankie dat jy gestuur het

 :spitcoffee:

Nou Loep maak jou damme reg tjom. Die grooter kom nog
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Online Toothless

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 230
  • Thanked: 5 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #990 on: January 02, 2017, 06:11:05 pm »
Goeie nuus! Ons s'n kom blykbaar ook. Genade van bo!
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #991 on: January 02, 2017, 06:18:19 pm »
Hy is Koning   :thumleft:  :thumleft:

Miskien val ek daar more uit - sal laat weet as jy my by die pad moet kry met  :sip:

Glo daar gaan nog val vanaand
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #992 on: January 02, 2017, 06:29:36 pm »
Hy is Koning   :thumleft:  :thumleft:

Miskien val ek daar more uit - sal laat weet as jy my by die pad moet kry met  :sip:

Glo daar gaan nog val vanaand

Loep vang eskom skelms man en los die ou se koffie uit  :deal:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #993 on: January 02, 2017, 06:41:04 pm »
ReŽn nog 'n lekker deurdringende reŽntjie. Net wat nodig is as die grond so hard gebak is. Dis nog nie damreŽn nie, maar ek glo dit sal nog kom. Alles op sy tyd.

BliknÍrs, bly jy het nat gereŽn. Ek hoop jy het sommer ordentlik nat gereŽn.

JMOL, wat hoor jy van Cradock se geweste? Het hulle ook iets gekry?

4Kays, baie welkom. Bel my as jy vassit. Ek hoop van harte jou bakkie lÍ tot op sy pens in die modder.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,500
  • Thanked: 28 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #994 on: January 02, 2017, 07:24:04 pm »
Beste nuus ooit!
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,818
  • Thanked: 371 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #995 on: January 02, 2017, 07:51:26 pm »
Dakar 650
KLR650
 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #996 on: January 02, 2017, 08:42:03 pm »
Dis die eerste bietjie loopwater op die plaas vanaf Februarie 2016



Hallelujah!
 :thumleft: :thumleft:
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,211
  • Thanked: 14 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #997 on: January 02, 2017, 08:46:33 pm »
Hi Dorsland, picture taken at Kendrew
You getting some of that? 30mm as of an hour ago
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,055
  • Thanked: 157 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #998 on: January 02, 2017, 08:52:21 pm »
Hi Dorsland, picture taken at Kendrew
You getting some of that? 30mm as of an hour ago


What you doing in Kendrew?
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,211
  • Thanked: 14 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #999 on: January 02, 2017, 08:55:40 pm »
Hi Dorsland, picture taken at Kendrew
You getting some of that? 30mm as of an hour ago
Love that spot on the planet, friend stays there, wasnt there myself today unfortunately
Wet stuff looks good there today :)


What you doing in Kendrew?
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500