
Julle n lekker klomp grapgatte hier ne.Ek eet allesbehalwe pampoen

OK, boerpampoen
Ek darem bly ek kon van die eerste modder saambring. Gister het ons in die reen uit Nieu Bethesda gerymet die teerstuk pad(ons is die grondpad in.Ietwat verkeerde keuse met daai reen. Op party plekke bietjie skuif skuif gegaan

) Dit was so mooi met die weer so donker, dat mens amper nie die droogte van die vorige 11 maande kon raaksien nie. die bietjie groen in die veld het sommer groener gelyk.
Voorwaar n lekker kuier gewees daar by julle Dors.
PS.... ek was ook skottelgoed
