Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 189016 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1040 on: January 04, 2017, 07:45:33 pm »
Hy is oppad Tom. Kyk hoe mooi lyk hy nou hier:

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1041 on: January 04, 2017, 07:55:56 pm »
Hy is oppad Tom. Kyk hoe mooi lyk hy nou hier:



Wow, baie mooi foto! :thumleft:
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 112 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1042 on: January 04, 2017, 08:07:32 pm »
Chris kan sommer gou jou pad toets.. dan weet ons dit het gereen

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1043 on: January 04, 2017, 09:43:31 pm »
Hy is oppad Tom. Kyk hoe mooi lyk hy nou hier:



Wow, baie mooi foto! :thumleft:
Dankie Frans. Dit was eintlik 'n besonderse aand gewees. En hier begin dit nou net saggies te reŽn.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,691
  • Thanked: 77 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1044 on: January 04, 2017, 10:00:06 pm »
 :imaposer: Julle n lekker klomp grapgatte hier ne.Ek eet allesbehalwe pampoen :peepwall: :lol8: OK, boerpampoen

Ek darem bly ek kon van die eerste modder saambring. Gister het ons in die reen uit Nieu Bethesda gerymet die teerstuk pad(ons is die grondpad in.Ietwat verkeerde keuse met daai reen. Op party plekke bietjie skuif skuif gegaan  ;D) Dit was so mooi met die weer so donker, dat mens amper nie die droogte van die vorige 11 maande kon raaksien nie. die bietjie groen in die veld het sommer groener gelyk.

Voorwaar n lekker kuier gewees daar by julle Dors.

PS.... ek was ook skottelgoed :lol8: :lol8:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 112 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1045 on: January 05, 2017, 07:36:56 am »
Wonder of ons nou Boerbok Salami gaan kry ? :peepwall: :pot: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1046 on: January 05, 2017, 08:08:14 am »
Jammer vir julle klomp vleisluste.  Kom nou uit die veld uit en al my bokke is op hulle pos.

Maar ons kort 'n paar boerpampoene.

bwhahaha
« Last Edit: January 05, 2017, 08:08:55 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1047 on: January 05, 2017, 08:10:41 am »




Voorwaar n lekker kuier gewees daar by julle Dors.

PS.... ek was ook skottelgoed 8: 8:


Hehehe, ek skuld jou een vir daai! Ja, ons kan gerus weer so maak. Lekker as mens sommer so m met die inval lekker kuier. 

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,032
  • Thanked: 24 times
  • The Commodore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1048 on: January 05, 2017, 08:11:09 am »
Dors
Hoeveel mm so ver ?
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,097
  • Thanked: 11 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1049 on: January 05, 2017, 08:14:55 am »
Baie dankie vir die foto Johan, ek is verstom en het nog nooit hierdie fase van n skilpad gesien nie.
Dit moet dan seker wees soos hulle groei ook, sodat daar groter skubbe kan kom - amper soos meeste koud bloedige diere vervel.

Daai skerpioen is nou n verassing, want nou wonder ek of die dalk vir 'skillie' gepla het aldan nie? Hoe sal n mens weet ne!
Hoop tog nou nie daai skerpioen vind a toon nie!!

Hoop regtig julle kry spoedig opvolg reen, ons het bitter swaar reen gehad hier en baie hoe see vir 2 dae en ek is nie seker waar daardie storm heen oppad is nie maar hy mag dalk dra in SA rigting wat sy oorspronklike koers was!

Groete

Tom, ek wonder of dit nie groei soos naels nie.  Ek dink mens bepaal hulle ouderdom deur die "ringe" op die skubbe te tel.  Amper soos 'n boom.  Een van ons moet bietjie vir Google vra. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1050 on: January 05, 2017, 09:52:40 am »
Dors
Hoeveel mm so ver ?
Ek is vanoggend innie dorp maar sover saam met nou die dag se 18mm is dit 20mm. Nie baie nie maar ons is baie dankbaar. Dit het gelyk dit sak mooi by my uit nadat ek gery het.

Hier in die dorp sous dit behoorlik!




« Last Edit: January 05, 2017, 12:26:05 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,649
  • Thanked: 296 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1051 on: January 05, 2017, 10:34:54 am »
Hier in die dorp soos dit behoorlik!


Ek kan nooit verstaan hoekom dorpe altyd meer reen kry as die omliggende plase?!! :eek7:
Teerstrate groei mos nie van reen?

Donnerweer is drukkend by ons. Hoop vir later vanmiddag.
Goeie nuus uit NamibiŽ is dat Aroab 123 mm gehad het. Rickus hulle had n katspoegie in KoŽs maar bietjie meer rondom die dorp. Ek glo NamibiŽ gaan nog nat raak in die volgende twee maande.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 726
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1052 on: January 05, 2017, 11:18:50 am »
So 70km noord van De Aar by my ouers op die plaas...eerste reŽn in 4 maande darm al oor die 40mm merk. Tot die driedorings is happy oor die reŽn. Het van oggend nog gereŽn en kanse lyk goed vir die res van die week..

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 726
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1053 on: January 05, 2017, 11:35:03 am »
This was taken about a year ago..
This is what rain means to farmers.
Before and after some rain

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1054 on: January 05, 2017, 12:29:11 pm »
Sjoe dis lekker GeenSand, hoeveel mm? En ja, daai laaste 2 fotos is die verskil tussen bankrotveiling en produksieveiling. Mooi man, pragtig.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,850
  • Thanked: 241 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1055 on: January 05, 2017, 12:31:20 pm »
Hier in die dorp soos dit behoorlik!


Ek kan nooit verstaan hoekom dorpe altyd meer reen kry as die omliggende plase?!! :eek7:
Teerstrate groei mos nie van reen?

Donnerweer is drukkend by ons. Hoop vir later vanmiddag.
Goeie nuus uit NamibiŽ is dat Aroab 123 mm gehad het. Rickus hulle had n katspoegie in KoŽs maar bietjie meer rondom die dorp. Ek glo NamibiŽ gaan nog nat raak in die volgende twee maande.
Baie bly vir ons noordelike bure. Die hele subkontinent trek swaar alhoewel Zimbabwe sy eie teŽspoed veroorsaak het.

Ek is weer tuis en waaragtig niks verdere reŽn gekry nie. Bakkie skop stof oppie pad. Al om ons gereŽn. Lyk darem nog belowend.

Droogte is nog ver van gebreek.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 726
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1056 on: January 05, 2017, 01:09:51 pm »
Dit is die heidige toestand... nat,reŽn nog so aan en af... nog nie weer gemeet nie..

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,100
  • Thanked: 45 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1057 on: January 05, 2017, 04:13:03 pm »
 

Offline elandsrider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,199
  • Thanked: 14 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1058 on: January 05, 2017, 07:36:27 pm »
8mm so far, and the mountain views are closed up  :biggrin:
Plus 16 mm this afternoon in in big thunderstorm, gauge now at 22mm
Pics are raken 5min apart, the mountains are changing their clouds rapidly
Suspect tgere might be more to come i hope
Rained heavily in uitenhage, despatch and addo area i heard,
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline mltp

  • Newbie
  • *
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 30
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1059 on: January 05, 2017, 10:47:12 pm »
So glad you guys are getting rain Dorsland :) Love reading your thread. One of my friends shared this photo of a farmer from Upington area. Says it all really. Hope you're blessed with much, much more. https://www.facebook.com/AgriOrbit/photos/a.677985968968858.1073741828.677896275644494/955452937888825/?type=3&theater
« Last Edit: January 05, 2017, 10:48:03 pm by mltp »