Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186172 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1060 on: January 06, 2017, 01:14:55 am »

Dis n mooi foto Dorsland!
Dankie BliknÍrs, dit was 'n besonderse sonsondergang. Dis sommer met my selfoon geneem. Diť goed verstom eintlik met hulle kameras deesdae.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1061 on: January 06, 2017, 01:26:36 am »
@elandsrider :  Really nice to hear how widely it's raining. Hope you get plenty.


@mltp: that is a great pic! Ja, we take water so for granted yet without it we have a serious problem.

Glad you enjoy the thread, I enjoy going back through it now and again and comparing then and now.

Yesterday afternoon this incredibly black thunderstorm developed out of the south. I thought we were in for similar storm damage that we had last January. 

Would you believe out of that I got only 2mm of drizzle? Surrounding areas got a good soaking though. A real "jaloers bui"




Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Scalpel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,808
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1062 on: January 06, 2017, 08:02:33 am »
In die Wes Transvaal spot ons altyd. 20% kans op donderbuie beteken. 10% donner links verby ons plaas en 10% donner regs verby ons plaas!! Die reen kom!!!
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,067
  • Thanked: 9 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1063 on: January 06, 2017, 08:05:23 am »
In die Wes Transvaal spot ons altyd. 20% kans op donderbuie beteken. 10% donner links verby ons plaas en 10% donner regs verby ons plaas!! Die reen kom!!!

 :laughing4: :laughing4:  Ai tog. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1064 on: January 06, 2017, 09:32:10 am »
In die Wes Transvaal spot ons altyd. 20% kans op donderbuie beteken. 10% donner links verby ons plaas en 10% donner regs verby ons plaas!! Die reen kom!!!

 :imaposer: :imaposer:  Ek vertrou glad nie meer 'n weervoorspelling nie.  Ek glo nie daai maane weet of die son more gaan opkom of nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1065 on: January 06, 2017, 09:46:20 am »
In die Wes Transvaal spot ons altyd. 20% kans op donderbuie beteken. 10% donner links verby ons plaas en 10% donner regs verby ons plaas!! Die reen kom!!!

 :imaposer: :imaposer:  Ek vertrou glad nie meer 'n weervoorspelling nie.  Ek glo nie daai maane weet of die son more gaan opkom of nie.

Ja ek stem. Ek sal net Riaan Cruywagen se voorspelling glo! Hy weet alles! :lol8:
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,029
  • Thanked: 24 times
  • The Commodore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1066 on: January 06, 2017, 09:47:59 am »
In die Wes Transvaal spot ons altyd. 20% kans op donderbuie beteken. 10% donner links verby ons plaas en 10% donner regs verby ons plaas!! Die reen kom!!!

 :imaposer: :imaposer:  Ek vertrou glad nie meer 'n weervoorspelling nie.  Ek glo nie daai maane weet of die son more gaan opkom of nie.

Ja ek stem. Ek sal net Riaan Cruywagen se voorspelling glo! Hy weet alles! :lol8:

Maar ek is seker jy luister nogsteeds  :biggrin:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1067 on: January 06, 2017, 09:51:44 am »

Maar ek is seker jy luister nogsteeds  :biggrin:

Ja, seker 10 keer 'n dag kyk ek YR en Kobus Botha se weerfotos seker 5 keer 'n dag.  SA Weather glo ek glad nie.  Het hulle app lankal van my foon afgehaal.

Mens moet maar weet wat om jou aangaan (of nie aangaan nie)  :lol8:
« Last Edit: January 06, 2017, 10:35:21 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,029
  • Thanked: 24 times
  • The Commodore
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1068 on: January 06, 2017, 10:22:53 am »

Maar ek is seker jy luister nogsteeds  :biggrin:

Ja, seker 10 keer 'n dag kyk ek YR en Kobus Botha se weerfotos seker 5 keer 'n dag.  SA Weather glo en glad nie.  Het hulle app lankal van my foon afgehaal.

Mens moet maar weet wat om jou aangaan (of nie aangaan nie)  :lol8:

Boere is maar almal glas half vol mense  :laughing4:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1069 on: January 06, 2017, 10:27:04 am »

Maar ek is seker jy luister nogsteeds  :biggrin:

Ja, seker 10 keer 'n dag kyk ek YR en Kobus Botha se weerfotos seker 5 keer 'n dag.  SA Weather glo en glad nie.  Het hulle app lankal van my foon afgehaal.

Mens moet maar weet wat om jou aangaan (of nie aangaan nie)  :lol8:

Boere is maar almal glas half vol mense  :laughing4:

Half vol Klippies!? :lol8:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1070 on: January 06, 2017, 10:34:48 am »
Ja, maar vandat ons bietjie reŽn gehad het kan ek darem die Klippies effe verminder en meer Coke bygooi   :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,101
  • Thanked: 60 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1071 on: January 07, 2017, 12:22:04 pm »
Tot nou het ek net oorleef reen gehad en gister toe kom hy: 100mm sagte reen reg deur die nag!



Hierdie gat was 11 jaar gelede vol water.

« Last Edit: January 07, 2017, 12:24:36 pm by SchalkL »
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,642
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1072 on: January 07, 2017, 12:57:18 pm »
Ai lekker water daai!
Dors, jy nou al nog gehad?
Hier reŽn hy ook lekker sag en aanhoudend.
Nie meter, maar tenks amper vol en dit vat so 6duim om dit te doen
Dakar 650
KLR650
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,402
  • Thanked: 17 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1073 on: January 07, 2017, 03:23:53 pm »
Waarskuwings vir johannesburg vir vloede?
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1074 on: January 08, 2017, 06:35:42 am »
Hel Schalk, dis lekker. Ek is baie bly vir julle, veral as dit sulke lekker sagte reŽn is. Ek sien dit reŽn nou orals goed. Geniet dit!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,642
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1075 on: January 08, 2017, 06:14:49 pm »
Hel Schalk, dis lekker. Ek is baie bly vir julle, veral as dit sulke lekker sagte reŽn is. Ek sien dit reŽn nou orals goed. Geniet dit!
Dors, het jy nou al nog reen gehad?
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1076 on: January 08, 2017, 07:47:41 pm »
Ons het in totaal 23mm (18mm, 2mm en 3mm) verlede week gehad Oubones, baie dankbaar daarvoor omdat dit wel 'n verskil aan die gras maak wat 'n groenseltjie begin wys.  Ons kort egter baie meer reŽn om diť droogte te breek.  Dis nog steeds baie droog.  Ek hou moed omdat die weervoorspelling vir ons wys Maandag tot Woensdag.

Graaff-Reinet het lekker reŽn gehad met tussen 42mm en 55mm, kolle het ook lekker reŽn gekry: Beervleidam het so 30mm gehad, Aberdeen plekplek tot oor die 40mm, selfs De Aar het water gekry, ChrisL laat weet 3 duim hier in dele van Middelburg distrik, so 'n strook hier agter my deurgeval oppad Conway toe waar tot 2 duim gemeet is maar ons kort wydverspreide deurdringende reŽn.  Groeiseisoen staan einde se kant toe.

« Last Edit: January 08, 2017, 07:49:43 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,682
  • Thanked: 76 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1077 on: January 09, 2017, 01:09:58 pm »
Bly oor die opvolg Dors. Hoop daar kom vandag n mooi paar buie aan.

Ons is nou terug in die warmte. Hier is nie nou reen in sig nie, maar hoop dit kom bietjie vroeer as verlede jaar. Van nou tot middel Maart is dit net warmte wat voorlÍ

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1078 on: January 10, 2017, 05:57:01 am »
Manne, lyk my die dinge draai nou! Gistermiddag lekker sagte reŽn gehad tot so middernag toe, vanoggend 9mm hier by die huis uitgegooi. Maar agter op die plaas in die berg het hy lekker gegooi. Sommer wit gereŽn daar. Sal later daai meters se mm laat weet.

Daardie reŽn is hier agter na my buurman toe. Kyk hoe lekker loop hy hier verby hulle huis. Damme toe kÍrels, damme toe.

Vanoggend toegetrek en lyk, ruik en voel asof daar nog gaan val. Voorspelling is ook gunstig.

Ai dis darem lekker as die wÍreld weer lewe kry.

Weet iemand hoe om 'n Whatsapp video hier te plaas?




« Last Edit: January 10, 2017, 05:57:58 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online RrP

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1079 on: January 10, 2017, 06:30:48 am »
Long may it last!!