Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186061 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1100 on: January 11, 2017, 05:19:50 am »
Thanks Airguitar, yes things have turned now I believe. Woke up at around 03h00 to the wonderful sound of a good steady soaking rain which continues as I write. Man, there is no nicer sound than those raindrops on a zinc roof. Gutters are burbling away, some distant thunder. Life is good!

I would like to meet you, when you return make a plan
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1101 on: January 11, 2017, 05:22:33 am »
As ek die groen  so sien en die ondeundheid in die woorde, dan sing my hart saam van blydskap vir julle!
Die vasbyt was die moeite werd.
Heng, dis weer lekker om in die veld te wees OB. Soos Schalk skryf, mens kan nou nie genoeg kyk en ruik en voel nie. 

Ek wil SIEN hoe groei my veld
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,641
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1102 on: January 11, 2017, 05:24:14 am »
Mag jou damme vol word sonder om te breek.
Lekker as dit so reŽn.
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1103 on: January 11, 2017, 05:48:07 am »
Dis nou mos 'n gesig wat mens eerste ding in die oggend wil sien.


« Last Edit: January 11, 2017, 05:48:41 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1104 on: January 11, 2017, 07:47:49 am »
Julle gaan nog gatvol vir my reŽnstories raak

Water begin al staan in die die holtetjies en tweespore. Op 'n paar plekke op die nuwe paaie vanoggend al 4WD gehak.

Dit sous nou hier kÍrels.





BOEREVAKANSIE!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,682
  • Thanked: 76 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1105 on: January 11, 2017, 07:56:32 am »
Dit lyk soos winter daar.Glo jou dat dit lekker is om vakansie te hou op jou eie stoep. En met so mooi uitsig - hemels.

Ek sal eers op n ander thread moet gaan raad vra. Sien nie meer die tapatalk fotos op my rekenaar in die slaghuis nie, maar gelukkig op die foon.
« Last Edit: January 11, 2017, 08:14:06 am by VaalBaas »

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,641
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1106 on: January 11, 2017, 08:09:00 am »
Nee, moeg vir reŽn stories sal ons nie.
Gooi maar.
Dakar 650
KLR650
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1107 on: January 11, 2017, 05:47:39 pm »
 :spitcoffee: Blikslater lekker om die goeie gemoed en lekker reen te sien  :ricky:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1108 on: January 11, 2017, 05:49:30 pm »
:spitcoffee: Blikslater lekker om die goeie gemoed en lekker reen te sien  :ricky:

My 2IB was al erg omgekrap met my kort draad.  Dink sy het harder gebid vir reŽn as ek.  :peepwall:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1109 on: January 11, 2017, 06:59:32 pm »
Die is die lekkerste thread.

Baie dankibaar vir julle Dorsland - dis mooi sopwaternat kiekies :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Bokveld

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1110 on: January 11, 2017, 09:57:15 pm »
   Bly julle kry n slag lekker reen.As dit so reen,dink n mens mos dit sal nooit weer droog word nie en as dit droog raak,lyk dit mos of dit nooit weer sal reen nie.Vir my is die wonderlikste ding dat ek n kraan in my huis kan oopdraai en daar kom water uit.Ek is bevoorreg om n water-erf te besit,wat ek op n Woensdag nog kan natlei soos in die ou dae.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,682
  • Thanked: 76 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1111 on: January 11, 2017, 10:15:17 pm »
Jinne my Oom. Nou praat jy. Lopende water is een van die grootste voorregte wat mens sekelik mag begeeren wanneer dit daar is moet waardeur

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 41 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1112 on: January 12, 2017, 08:15:12 pm »
Soos jul kan sien reen dit hier ook lekker.....
« Last Edit: January 12, 2017, 08:16:11 pm by BliknÍrs »
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,682
  • Thanked: 76 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1113 on: January 12, 2017, 08:37:49 pm »
Vooruitstrewend


Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Airguitar

  • The bald and the beautiful
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,417
  • My name is Derek.
    • Derek Herbst
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1114 on: January 12, 2017, 08:41:38 pm »
Thanks Airguitar, yes things have turned now I believe. Woke up at around 03h00 to the wonderful sound of a good steady soaking rain which continues as I write. Man, there is no nicer sound than those raindrops on a zinc roof. Gutters are burbling away, some distant thunder. Life is good!

I would like to meet you, when you return make a plan

You have yourself a deal, sir.  :thumleft:
1988 XR600R, 2014 Triumph Tiger 800XC. Volvo XC90. Yes I drive a Volvo. No, I don't care what you think.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1115 on: January 12, 2017, 09:26:33 pm »
Ek was nou n klein rukkie afwesig en dog nadat ek my thread besoek het ek eers hier moet kom loer, en hier kry ek die pragtige nuus en fotos van reen!
Ons verstaan nie die groter prentjie mooi nie, maar sowaar is die lewe die moeite werd want na elke droogte sal daar reen wees!

Groete en pos gerus nog fotos van hoe die bokke en die nuwe veld uitloop!
 

Offline RrP

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1116 on: January 12, 2017, 09:52:53 pm »
Soos jul kan sien reen dit hier ook lekker.....
SOB that is a tractor of note !
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1117 on: January 13, 2017, 12:44:53 am »
Soos jul kan sien reen dit hier ook lekker.....
SOB that is a tractor of note !

+3!  :o :laughing4:

Ek wonder hoeveel kos daai tracks waarop hy ry! Seker jy gaan nie versolings kry nie  ;D
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1118 on: January 13, 2017, 05:50:49 am »
Soos jul kan sien reen dit hier ook lekker.....
Ek hoop vir sy part dit reŽn goed en pryse bly redelik totdat daai yster gapataal is. Neewat, ek sal nie kan slaap met daai skuld wat by my spook nie. Baie bly ek is nie 'n saaiboer nie.

Ek sien baie ouens kan darem 'n John Deere plakker vir hulle bakkie bekostig
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1119 on: January 13, 2017, 05:53:30 am »
@Bokveld: dŪt is nou hoe mens tuinmaak! Heng dis lekker.  Seker min dorpe wat nog leiwater het (ek praat nou nie van die meer algemene rou riool wat in die strate afloop nie).
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven