Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 188994 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 722
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1120 on: January 13, 2017, 09:09:37 am »
2 weke later.. die groen op die grond is duwweltjies

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 722
  • Thanked: 26 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1121 on: January 13, 2017, 09:13:01 am »
Die karoo bossies begin ook nou mooi kleur kry..


Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,105
  • Thanked: 60 times
  • Si vis pacem, para bellum
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1122 on: January 13, 2017, 05:47:43 pm »
2 weke later.. die groen op die grond is duwweltjies

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Daai kaapse duwweltjie maak ons ook mal hier in Noordwes - Een van julle bliksems het dit weer saamgery hiernatoe  :eek7:
As dit so lank droog was floreer daai goed, ons spuit tanks vol gif uit om van die goed ontslae te raak  :patch:
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,635
  • Thanked: 296 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1123 on: January 13, 2017, 05:54:35 pm »
2 weke later.. die groen op die grond is duwweltjies

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Daai kaapse duwweltjie maak ons ook mal hier in Noordwes - Een van julle bliksems het dit weer saamgery hiernatoe  :eek7:
As dit so lank droog was floreer daai goed, ons spuit tanks vol gif uit om van die goed ontslae te raak  :patch:
Daai geel blommetjies gee darem n bees lelik losmaag as dit lank droog was. :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1124 on: January 17, 2017, 09:07:51 am »
Ek gaan vanoggend sommer windgat wees en bietjie brÍg met 3 van my mooi teelramme wat ek vanoggend afgeneem het.

PA se seuns

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,002
  • Thanked: 111 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1125 on: January 17, 2017, 09:09:21 am »
Pragtig... baie mooier as die pa  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1126 on: January 17, 2017, 09:12:46 am »
Pragtig... baie mooier as die pa  :imaposer:

Ek sou so hoop ja.  Hulle is uit gesiene bloedlyne, ek is sommer so gewone bloedlyn. :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1127 on: January 17, 2017, 09:53:45 am »
Luiperd kos! :peepwall:

Op n ernstige noot, het jy baie ongedierte probleme daar Dors?
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,002
  • Thanked: 111 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1128 on: January 17, 2017, 10:01:08 am »
Daai regterkant mannetjie is dit hy wat so PRAAT

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1129 on: January 17, 2017, 10:19:12 am »
Luiperd kos! :peepwall:

Op n ernstige noot, het jy baie ongedierte probleme daar Dors?

Jakkalse en rooikatte ja, maar dis die rooikatte wat my klaarmaak.  Laat dragtige ooie, ooie met suiplammers en bokke jonger as omtrent 12 maande moet almal gekraal word.  Ek kraal tot my dragtige ooie wat in die buiteveld loop.  Ek sit vanghokke uit, skiet en beweeg baie in die veld met die honde, maar hulle bly voor.  Vandat ek nuwe jakkalsproef heinings al hoe meer span raak die jakkalsprobleem omtrent op, maar rooikat klim mos oor so nie veel wat mens daaraan kan doen nie.

Die outjie wat diť ooi hieronder gevang het, het lekker amok gemaak, vir my baie skade gegee.  Dis nie lekker om jou bokke so te kry nie.  Maar dis ook nie vir my lekker om so 'n pragtige dier soos 'n rooikat van kant te maak nie.  Ek probeer so ver as moontlik saam met die natuur boer so ek los hase, dassies, blouap, tarentale  ens uit sodat daar altyd kos vir die roofdiere is.  Maar dit gaan hulle nooit totaal stop nie, mens moet maar jou verliese af tot op 'n aanvaarbare vlak bestuur en dan maar vrede daarmee maak.



« Last Edit: January 17, 2017, 10:20:34 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,573
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1130 on: January 17, 2017, 10:30:36 am »
It must be extremely frustrating to lose stock like this, DL but nice to know you are still trying the ethical methods first.

A juvenile Crowned Eagle took a Schipperke in our village the other day and now there are threats to shoot it. Hopefully the Schipperke didn't taste too good and the eagle will rather go for monkeys.

Interesting article on jackals and a Phd wrongly awarded from fraudulent data

https://www.dailymaverick.co.za/article/2017-01-16-op-ed-573-dead-jackals-in-search-of-a-reason/#.WH3UW1P5jIU
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1131 on: January 17, 2017, 10:31:56 am »
2 weke later.. die groen op die grond is duwweltjies


Julle wÍreld begin al mooi lyk GS.  Maar o wee, daai duwweltjies.  Geeldikkop is jou voorland as jou vee dit kwaai gaan bewei. Hou hulle maar dop vir swelling van die kop en geelsug op ongepigmenterde vel.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 724
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1132 on: January 17, 2017, 10:36:46 am »
2 weke later.. die groen op die grond is duwweltjies

Ek het die naweek bietjie rond gery Omaruru toe om te gaan kyk hoe die rivier loop,  Die eerste keer in jare wat daar weer water in was. Ongelukkig was dit al afgeloop toe ek daar kom, maar hulle se dit het weer Maandag heelwat gereen in die opvangs gebied en die rivier het weer afgekom. Die veld sal nog lank vat om te herstel, maar daar is oral water langs die pad en natuurlik het die dorings alreeds opgekom en is geel in die blom.
By my op die plaas het ons nou maar eers 27mm gehad vanaf begin Desember, maar hier is dele waar dit al baie gereen het. Ek is vol geloof die reen is oppad.
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1133 on: January 17, 2017, 10:38:22 am »
It must be extremely frustrating to lose stock like this, DL but nice to know you are still trying the ethical methods first.

A juvenile Crowned Eagle took a Schipperke in our village the other day and now there are threats to shoot it. Hopefully the Schipperke didn't taste too good and the eagle will rather go for monkeys.

Interesting article on jackals and a Phd wrongly awarded from fraudulent data

https://www.dailymaverick.co.za/article/2017-01-16-op-ed-573-dead-jackals-in-search-of-a-reason/#.WH3UW1P5jIU

The guy that shoots a Crowned Eagle for eating his damn dog better keep out of my sight if he was in my neighbourhood.  He might find his butt in my crosshairs  :dousing: :dousing:

I've been watching the increase in crow and raven numbers for some time now and have noticed on a few occasions how they chase the Black Eagles away from carcasses like that dead Boerbok.  They harass them for long distances and my concern is that the crows will eventually chase them away from the area here.  I have 2 breeding pairs of Black Eagles on the farm and a number that traverse the farm.  I am thinning the crows out quite a lot now.

I met a guy from the SA Bird Atlas project who passed through here in December and mentioned this to him.  He said that crow populations countrywide are growing rapidly and into areas where they have not been that common previously, and largely due to the rich pickings of KFC along the roads.  His words.  :o
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,343
  • Thanked: 20 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1134 on: January 17, 2017, 10:40:40 am »
Behalwe honde sien ek party boere gebruik donkies/lamas om saam met skape/bokke te bly. Maar jy het seker al alles probeer.Die probleem is dat bokke/skape is n maklike prooi!..

Gee bobbejane jou probleme? Ek het n paar jaar terug n bobbejaan skedel by n Boer v Cradock gekry. Die slagtande is seker 3 duim! N moerse ding!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1135 on: January 17, 2017, 10:45:13 am »
Hel MFN maar julle veld is kaal!  Baie jammer vir julle maar bly vir die reŽn wat geval het.  Lekker as die water so damme in die veld lÍ.  Hoop julle kry sommer vinning opvolgreŽn.  Dit neem 'n ruk vir daai veld om uit te groei, veral as hy so skade gekry het.  Duweltjies is mooi so in die blom, hulle neem nou natuurlik alles oor as die grasbedekking nie daar is om hulle te briek nie.

 'n Maat van myne daar naby Aliwal-Noord lei uit die Caledonrivier in sy pompdam vir die spilpunte.  Nou dat die rivier so loop sÍ hy hy moet eenmaal per week die TLB vat en sy leivoor oopgrou met al die slik wat in die rivier afloop.

En kyk, ek het gedink ek is aan die voorpunt van tegnologie met my Bushlander as plaasfiets maar as 'n boer eers daai 6-silinder vuurfiets het om jou drade na te gaan dan gaan dit goed.  :peepwall: :pot: :lol8:  Lekker fiets daai, hy sal mos maklik langpad loop hier na my toe of hoe?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,573
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1136 on: January 17, 2017, 10:52:42 am »

I've been watching the increase in crow and raven numbers for some time now and have noticed on a few occasions how they chase the Black Eagles away from carcasses like that dead Boerbok.  They harass them for long distances and my concern is that the crows will eventually chase them away from the area here.  I have 2 breeding pairs of Black Eagles on the farm and a number that traverse the farm.  I am thinning the crows out quite a lot now.

I met a guy from the SA Bird Atlas project who passed through here in December and mentioned this to him.  He said that crow populations countrywide are growing rapidly and into areas where they have not been that common previously, and largely due to the rich pickings of KFC along the roads.  His words.  :o

I noticed whilst driving through your part of the world how many crows were around and how little other bird life.

Up the road from us in Oribi Gorge is a private farm with a vulture colony. The vultures are pretty docile and the ravens have been known to actually force the nesting parent off to get at the eggs/hatchlings. Wouldn't mind swatting a few ravens and crows myself

 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 724
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1137 on: January 17, 2017, 10:57:15 am »
Hi Dorsland, ja die veld op noorde toe lyk maar kaal, dit is net die duweltjies wat op die oomblik uitkom, maar dit sal lank neem om te herstel na die droogte. Gelukkig lyk my veld bietjie beter ek het darem nie so erg oor bewei nie en my veld is darem polgras wat redelik maklik herstel. Ons is sooo... dankbaar vir die reen.
Ja die BMW is baie lekker , maar dit is sleg om net teerpad te ry so ek verkies nog steeds die S10. Ek was laasjaar weer op jou voorstoep , maar toe was jy af met n geelkaart, maar ons sal mekaar nog raak ry in die toekoms.
Sterkte met die ongediertes, ek het ook 'n groot kat wat in Desember daar by my 'n kalf gevang het, gelukkig na die bietjie reen sien ons nie meer sy spore nie
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1138 on: January 17, 2017, 10:57:58 am »
Behalwe honde sien ek party boere gebruik donkies/lamas om saam met skape/bokke te bly. Maar jy het seker al alles probeer.Die probleem is dat bokke/skape is n maklike prooi!..

Gee bobbejane jou probleme? Ek het n paar jaar terug n bobbejaan skedel by n Boer v Cradock gekry. Die slagtande is seker 3 duim! N moerse ding!!

Nee nog nie daai truuks probeer nie Frans maar daar is wel ouens wat sekere suksesse daarmee behaal.  My buurman het 'n trop alpakkas wat in dieselfde kampe as sy skape loop maar ek sien hulle hu hulself ook maar eenkant so kan nie vir jou sÍ hoe suksesvol dit is nie.  Honde kan dikwels meer skade aan ander troppe as hulle eie trop maak, dalk is dit nog jou buurman se skaap ook dan het jy nog meer probleme.

Ongediertes vang nie so maklik bokke as wat hulle skaap vang nie.  'n Bok het mos 'n baie sterkter tropinstink en bly saam in 'n groep.  Tensy dit 'n siek of swak dier is, of jong diere of wanneer hulle in die nag lÍ en slaap kan 'n jakkals nie maklik groot Boerbokke vang nie.  Ek het nou die dag 'n rooikat hier in die rivierloop wat 'n Boerbokram van so 65kg, sommer rondom 10h00 die oggend, gevang het.  Met die droogte raak die wild makker om vee te vang en nader aan die huis te kom.

Bobbejane maak amok in die vrugtebome en groentetuin, waar die skrophoenders eiers lÍ en in my voerstoor.  Die honde verwilder hulle en so elke nou en dan sal ek een piets om hulle weer ontsag te leer.  Dis vir my besonders erg om hulle en ape te skiet.  As die ander bobbejane net so amok wou kom maak dan het ek hulle met 'n glimlag gelooi.  >:D 

Kyk bietjie hier hoe eet die groot mannetjie die sjokolademielies wat ek vir die ramme uitsit.
« Last Edit: January 17, 2017, 11:12:56 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,849
  • Thanked: 240 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1139 on: January 17, 2017, 11:03:05 am »

I noticed whilst driving through your part of the world how many crows were around and how little other bird life.

Up the road from us in Oribi Gorge is a private farm with a vulture colony. The vultures are pretty docile and the ravens have been known to actually force the nesting parent off to get at the eggs/hatchlings. Wouldn't mind swatting a few ravens and crows myself

Ja, the blerrie things are becoming like mynahs on steroids.  Now that is one bird we don't have here and I am very thankful for small blessings. This Bird Atlas guy confirmed what I have been observing for some time now and you also noticed:  crows are forcing other scavengers and birds of prey out of their territory and this is not good.

.22 works wonders, puff of feathers and job's done.  ;)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven