Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 191981 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,752
  • Thanked: 336 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1140 on: January 17, 2017, 08:22:59 pm »
Dors, het jy al paintball net so of met peppers probeer op die ape?
Rooikat se kind is voorlŤ al wat werk!
Dakar 650
KLR650
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1141 on: January 17, 2017, 08:47:04 pm »
Watse reikafstando  het so 'n ding? Daai fotos is so 250m van die huis af.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,752
  • Thanked: 336 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1142 on: January 17, 2017, 09:04:45 pm »
Watse reikafstando  het so 'n ding? Daai fotos is so 250m van die huis af.
Nope sal nie bykom!
Tripewire of so iets?
Ander idee is een van daardie automatiese lugverfrissers wat jy pepperspray insit.
Die Sap blik is regte grote en nie moeilik om te maak werk nie.
Hoop dit help
Ek skiet die balls hoog in die lug in en hulle trek dan redelik ver!
Jy moet maar oefen.

Dakar 650
KLR650
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1143 on: January 18, 2017, 12:47:14 pm »
Party dae dan wonder ek oor diť fred wat soms so ver van 'n RR afdwaal  :deal: ;D

Nietemin, vandag, in belang van my strewe daarna om altyd al hoe minder van anderskleuriges afhanklik te wees, omskep ek diť hoop staal van my skroothoop in 'n stellasie sodat ek man alleen maklik my bo-dek van die vee sleepwa kan afhaal.

Die 14-pond hammer is byderhand vir ingeval daar GROOT probleme is  8:

Dit vorder maar sweis is vandag warm werk  :o

Nou eers middagete nuttig.....
« Last Edit: January 18, 2017, 01:17:16 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,716
  • Thanked: 82 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1144 on: January 18, 2017, 01:13:37 pm »
Jip, die lewe is soveel makliker en met n.plan werk dit sommer nog beter.
Netjiese plan die

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1145 on: January 18, 2017, 01:16:52 pm »
Janee VB, ek issie 'n ou wat hou van sukkel nie. Daar is 'n plan vir alles.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1146 on: January 18, 2017, 01:23:29 pm »
As 'n man moet eet, dan moet hy eet  O0
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,077
  • Thanked: 118 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1147 on: January 18, 2017, 01:31:45 pm »
'n Boer maak 'n plan.... ALTYD !!!! :thumleft:

Ek se altyd.... ek weet nie of ek iets kan doen voordat ek dit nie self probeer het nie.  Eweskielik besef jy dat jy dit wel kan doen... as jy common sense het.  :pot:
« Last Edit: January 18, 2017, 01:33:04 pm by woody1 »

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1148 on: January 18, 2017, 01:35:30 pm »
As 'n man moet eet, dan moet hy eet  O0

Ja, more is wel nog 'n dag, maar diť ding moet vandag nog klaarkom. Maar hel JMOL, hoe ouer mens raak hoe moeiliker kom ek weer aan die gang as ek eers ge-middagete het  :-\
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1149 on: January 18, 2017, 01:37:35 pm »
Ja, more is wel nog 'n dag, maar diť ding moet vandag nog klaarkom. Maar hel JMOL, hoe ouer mens raak hoe moeiliker kom ek weer aan die gang as ek eers ge-middagete het  :-\

My oe trek toe en ek wil net horisontaal verkeer  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1150 on: January 18, 2017, 01:38:24 pm »
'n Boer maak 'n plan.... ALTYD !!!! :thumleft:

Ek se altyd.... ek weet nie of ek iets kan doen voordat ek dit nie self probeer het nie.  Eweskielik besef jy dat jy dit wel kan doen... as jy common sense het.  :pot:

Die ouens het vir my gelag toe ek my HELE skrootwerf van Potchefstroom hiernatoe getrek het.  Maar ek het bitter min staal in my lewe gekoop, omtrent alles wat ek benodig kry ek daar met bietjie gekrappery.

Ek wat jy daar sÍ is baie waar.  In Ingils sÍ hulle mos: "You'll never know if you don't try."
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1151 on: January 18, 2017, 01:39:30 pm »
Ja, more is wel nog 'n dag, maar diť ding moet vandag nog klaarkom. Maar hel JMOL, hoe ouer mens raak hoe moeiliker kom ek weer aan die gang as ek eers ge-middagete het  :-\

My oe trek toe en ek wil net horisontaal verkeer  :biggrin:

Neewat, as ek eers gaan lÍ dan is dit amper - maar nie heeltemal nie - verby.  :P
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1152 on: January 18, 2017, 01:41:10 pm »
'n Boer maak 'n plan.... ALTYD !!!! :thumleft:

Ek se altyd.... ek weet nie of ek iets kan doen voordat ek dit nie self probeer het nie.  Eweskielik besef jy dat jy dit wel kan doen... as jy common sense het.  :pot:

Ek het toe ek begin werk het 'n baas gehad (eintlik is Ou Bees vandag my baas) wat gese het dat as jy al die geleerdheid in die wereld het maar jy het nie Common Sense nie, dan kan jy maar los.  Dan beteken die geleerdheid absoluut niks nie.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1153 on: January 18, 2017, 07:44:35 pm »
En daar staan die kontrÍpsie.  Kort nog so 3 ure se werk more dan is my lewe baie makliker.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,752
  • Thanked: 336 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1154 on: January 18, 2017, 08:00:54 pm »
Netjies!
Dit lyk goed.
Dakar 650
KLR650
 
Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1155 on: January 19, 2017, 12:08:52 am »
Janee ek stem, of jy kan of jy kannie. Ek het gewerk saam met n mechanic in die DRC nadat Jan bedank het - die dag toe Jan loop dog ek ons is in on 'dinges in' want Jan kon alles regmaak. Ja ons het n Caspir se diff sommer in die middel van die reenwoud geruil. Hy se toe vir die manne dat hy het ieamand wat hy kan voorstel wat nog beter is, en die dog ons is nou maar n beskeie Jan wat se hy ken iemand 'beter' wat direk kan begin. Hul vlieg toe daai man in en toe ek hom so kyk se ek kla hier kom moeilikheid want die man lyk en klink als behalwe skerp. Die ou het so verwaarloos gelyk ek het skoon n jammerte vir hom. Die ou verdien binne 2 weke die bynaam Mcgiver en ek sien daar hoe n man in die bos parte maak pas, en planne maak soos ek nog nooit kon sien. Nou die anderdag weer gelees hier iewers hoe die ouens gesels oor sweis, ek dink amper dit was Jy self wat gesels het oor gietyster Johan? Wel die man het so in die veld gesit en n Yanmar kragopwekker se enginblok aanmekaar gesweis (daar was n stuk uit) met gewone draad. Ek vertel nie sommer die goed want manne kyk mens skeef aan, maar ja Mcgyver het so gemaak en daardie masjien het end uit gehardloop!

Ek het daardie tyd geleer dat geen mens is onvervangbaar hoe goed hy ook mag voorkom, en ek het ook geleer dat jy baie kan vermag deur fliks te wees. Ek dink ek het baie meer in die Congo geleer, maar feit bly staan: 'n Boer maak n plan' en kla.

Ek kan lang stories vertel oor geleerde manne, vernaam hier op die eilande. Johan as jy daai bokke van jou hier kon laat loop - mens jy moet sien hoe staan die gras hier om die basis wat die Tristan mense jare gelede aangeplant het vir skaap. Die skaap boerdery hier is toe maar wel gestop later jare bloot oor afstand. Jy kannie skaap op n klein eilandjie los 400seemyl verder en dan heen en weer wil seil soos jy boer nie. Op Tristan het hulle skaap bo op die 'cone' van die vulkaan. Nie kampe, niks en 2000voet hoe afgronde reg rondom. Tog floreer hulle daar, absoluut op hule eie. So een maal n jaar gaan die families op en vang elkeen n skaap vir Kersfees-Nuwe Jaar vieringe. Jy hoor selde van n skaap wat dood raak and ander oorsake as slag se my een maat daar.

Hoop jul kry spoedig nog reen - Groete
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1156 on: January 19, 2017, 07:56:41 pm »
Interessant wat jy vertel Tom en ja, mens staan verbaas oor wat sommige ouens met omtrent niks vermag.

Sal graag kiekies van daai skaap wil sien as jy het?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1157 on: January 20, 2017, 12:36:11 am »
Interessant wat jy vertel Tom en ja, mens staan verbaas oor wat sommige ouens met omtrent niks vermag.

Sal graag kiekies van daai skaap wil sien as jy het?

Trevor hulle kom nou more hier aan met die NatGeo navorsings skip en dan sal ek vir hom vra of hy vir my n foto of twee het van die skaap. Ek het ook hulle veldgids en die het n skaap foto in. Ek sal kyk wat ek kan doen. Snaak dat skaap sonder n siekte van aard bo op n vulkaniese eiland kan woon. Ek het as kind baie in die Lanbouweekblad gesien van al die skaap sketes en myself gewaarsku om as ek ooit kan boer weg te bly van skaap! Nou wonder ek net hoe hierdie outhies so in die natuur lewe, hulle enigste problem is die 'Skua en Giant Petrol' roof voels - hulle eis soms n lam.
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1158 on: January 20, 2017, 08:30:38 pm »
More hys hy sy eerste vrag. Nogal heel in my skik met hom.

As julle ouens iemand wil hang, R250/veroordeelde, laksman uitrusting en BTW uitgesluit.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,716
  • Thanked: 82 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1159 on: January 20, 2017, 08:53:25 pm »
Vervoer tot by jou sal bietjie duur uitwerk. Ek stof hulle sommer ter plaatse af.

Twee tackles? Ek wil nie slimmer wees nie, maar n katrol op 4 pulleys het ek my vleistenk van n ton van die lorrie gelig. Ook maar net omdat ons dit gehad het. Met jou manier kan jy seker eers die voorkant pasmaak en dan agtertoe gaan. Ek het soms gesukkel alleen om die tenk op sy plek staan te maak as die lorrie nie mooi op sy plek gestaan het nie.