Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 196661 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1180 on: January 27, 2017, 11:02:57 am »
 :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,039
  • Thanked: 154 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1181 on: January 27, 2017, 11:07:11 am »
:thumleft:

Hoe lyk die velt nou tjom?

Was die Sienner toe reg gewees  :imaposer: :imaposer:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1182 on: January 27, 2017, 11:15:48 am »

Hoe lyk die velt nou tjom?

Was die Sienner toe reg gewees  :imaposer: :imaposer:

Al wat ek kan sÍ is moet nog nie jou dagwerk daar by die lodge opsÍ nie dat jy jou lyf weervoorspeller kan kom hou nie.  Tussen jy, Weather SA, YR en Accuweather is julle omtrent almal ewe verkeerd.  Maar moenie ophou om ons te bemoedig met verkeerde inligting nie.  Al is daar slegs die uitsig op reŽn voel ons al beter.

Maar moenie dat ek jou alleen langs die pad kry nie nadat jy so gelieg het nie ......



 :imaposer: :peepwall: :pot:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1183 on: January 27, 2017, 11:16:55 am »
Hy hou darem nog drolletjie, maar begin swaartrek.  Ons bly hoop vir goeie deurdringende reŽn.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Clockwork Orange

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,283
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1184 on: January 27, 2017, 01:58:43 pm »
Ou Serf, kom ek jou iets vertel, as ek eers aan die huil moet gaan oor die droogte, plaasmoorde, korrupsie, die EFF se grondsteel planne, DWAF wat aandring op waterbelasting al is daar net stof, grondbelastingrekeninge wat ek ontvang terwyl ek op die trekker sit en hulle paaie herstel, dronk arbeid, duur veemedisyne en ander dinge dan sal daar soveel trane wees dit hoef vir 10 jaar nooit ooit weer te reŽn nie.

 :imaposer:

Ha ha Dorslander. We can all learn a whole lot from your attitude and approach to life....jammer maar my Afrikaans is mos baie k@k na 5 yaar hier in die UK.
« Last Edit: January 27, 2017, 01:59:08 pm by Clockwork Orange »
When in doubt...grab throttle!!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1185 on: January 27, 2017, 04:36:28 pm »
Don't worry, most of the okes' English on the forum is just as bad and they are still living here.  :pot: :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 1 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1186 on: January 27, 2017, 05:32:42 pm »
Ag no man, our English is ok!!!  Ek haal my hoed af en het baie respek vir julle boere wat so positief is, ten spyte van die swaar.  Kan jou verseker dat ons elke dag aan julle dink en vir julle en jul diere bid.  En ons glo dat daar wel verligting van die droog sal kom.

Ek wil so graag nog eendag daar by julle se geweste kom kuier, en dan wil ek graag by jou kom inloer, Dorsland.  Sterkte en hou moed!! ;)
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1187 on: January 29, 2017, 10:09:27 am »
Dankie vir julle gedagtes en gebede Duster. Die weer is waaragtig deurmekaar.  Gisteroggend vroeg was dit langbroek en baadjie koud hier, maksimum 17įC gewees, geheel oortrokke. Vanoggend vroeg weer koud. Vrydag was 'n lekker 32įC toe begin dit in die aand al sommer koel raak. En dit in Januarie wat gewoonlik ons warmste maand is.

Nou ja, klim daai S10 van joune en kom kuier. Sit solank die ketel aan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,326
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1188 on: January 31, 2017, 06:22:01 am »
Ek hou duim vas vir jou Dorsland vir nog reen,dit sous lekker in jhb blykbaar
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,039
  • Thanked: 154 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1189 on: January 31, 2017, 02:51:36 pm »
Ek hou duim vas vir jou Dorsland vir nog reen,dit sous lekker in jhb blykbaar

Hey jy.

trust the siener.
Daai man moet sy boot regkry.   Dit gan REEN broer
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,858
  • Thanked: 88 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1190 on: January 31, 2017, 03:18:33 pm »
Ek hou duim vas vir jou Dorsland vir nog reen,dit sous lekker in jhb blykbaar

Hey jy.

trust the siener.
Daai man moet sy boot regkry.   Dit gan REEN broer

Jy praat baie stront ou John :lol8:, maar hierdie keer is jy reg. Dit is naby :thumleft:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1785 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,039
  • Thanked: 154 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1191 on: January 31, 2017, 05:58:17 pm »
Ek hou duim vas vir jou Dorsland vir nog reen,dit sous lekker in jhb blykbaar

Hey jy.

trust the siener.
Daai man moet sy boot regkry.   Dit gan REEN broer

Jy praat baie stront ou John :lol8:, maar hierdie keer is jy reg. Dit is naby :thumleft:

Daai man gan nog sy naam van Dorsland na Noah verander. Hoor wat ek se
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1192 on: January 31, 2017, 06:07:45 pm »
Ek hou die weervoorspelling dop kÍrels maar soos wat die dae nader kom raak die reŽn al minder  :-\  Dis 'n nare jaar diť wat ek wens wil net verbygaan.   :'( :'( :'(
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1193 on: January 31, 2017, 06:09:10 pm »
Vandag nog lusern afgelaai.  Pille, lusern, lekblokke, mielies, dit hou nie op nie.  BKB Graaff-Reinet se omset op voer vir November/Desember was R5m!  Hoes daai!! :eek7: :eek7:






« Last Edit: January 31, 2017, 06:11:24 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,039
  • Thanked: 154 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1194 on: January 31, 2017, 06:10:58 pm »
Ek hou die weervoorspelling dop kÍrels maar soos wat die dae nader kom raak die reŽn al minder  :-\  Dis 'n nare jaar diť wat ek wens wil net verbygaan.   :'( :'( :'(

Hou tjom hou.
Jy gan nog swem
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1195 on: January 31, 2017, 06:12:28 pm »
Ek hou John, ek hou.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,774
  • Thanked: 343 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1196 on: January 31, 2017, 07:44:01 pm »
Ek hou John, ek hou.  :thumleft:
So bek moet jam kry!
Ons hou saam moes!
Dit gaan beter gaan!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1197 on: February 01, 2017, 07:23:04 pm »
'n Ou moet maar besig bly anders gaan die hitte en droogte jou mal maak.

So vandag het ek begin met diť afdak by my een veepos. Diť is in die berg en ek wil voorberei vir die groot reŽn wat Casting From Turd aanhou voorspel. My bokke moet tog beskutting teen die wind en die weer hÍ of hoe.

Die gate grou maar moeilik in die klipgooi en dis warm dorstige werk. Maar daar is nie haas nie, ons vat dit so stuk vir stuk.

Die hoop dakplate en Eskom pale gaan teen volgende week spiekeries lyk.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,011
  • Thanked: 267 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1198 on: February 01, 2017, 07:27:18 pm »
En dan 'n kiekie van my getroue werkesel waaroor diť fred eintlik gaan. Julle kan my maar uitkou oor sy ketting en "sprockets" maar ek olie hulle gereeld en hulle gaan nou binnekort vervang word.  Ook voor en agter bande en 'n goeie diens. 

Die Bushlandertjie gee darem net goeie diens met minimum insette, amper soos 'n Boerbok. Ek kon waaragtig nie sonder hom klaarkom nie.







En die werkesel by die perde:



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1199 on: February 01, 2017, 07:35:18 pm »
Lekker bikes! Hoeveel km het jou bike al op?