Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 194395 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1200 on: February 01, 2017, 07:39:39 pm »
Myne trek nou op 5500km, nie baie nie maar almal werk kilometers.  Dis seker sy moerse krag wat sy ketting en "sprockets" so vinnig klaar gemaak het.

Het jy ook so een?
« Last Edit: February 01, 2017, 07:40:00 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1201 on: February 01, 2017, 07:46:36 pm »
Myne trek nou op 5500km, nie baie nie maar almal werk kilometers.  Dis seker sy moerse krag wat sy ketting en "sprockets" so vinnig klaar gemaak het.

Het jy ook so een?

Ja Dis maar van harde werk , 1ste, 2de, 1ste,2de...

Nee, n pÍl van my het een en hy geniet die ding baie! Het ook so n ruk terug gelees van 2 ouens wat Wes Afrika met Bushlanders getoer het.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1202 on: February 02, 2017, 08:59:31 pm »
Hoop steeds die reen kom mater!  :thumleft:

Daardie ketting en sprockets is maar nie goeie kwaliteit in my mening uit die fabriek nie. My NC het ook net ongeveer 17000km gekry op eerste stel.
Toe die manne die nuwes posit kon ek nie die verskil glo in kwaliteit tussen OEM en ek dink D.I.D nie! Baie fris sterk XRing ketting.
My KLR (Verkoop) het egter 31000km op OEM gekry en ek het haar so verkoop.
Die manne praat van ketting diens ens ens. Ek maak gereeld ketting skoon en olie gereeld - so my gevoel is n ketting is so sterk soos sy swakste skakel - sodra hy begin rek kan jy maar n nuwe een koop.
Nie te min, daai Bushlander en die Yamaha 200 (beide TW en nou die ander een se nommer vergeet wat vir boere gemaak is) asook die Suzuki DR200 is puik masjiene.
Jy kry ook n 2 slag Suzuki wat ongelooflik betroubaar is, ook n plaasfiet - ek het egter sy modelnaam ook nou vergeet. Daai outjie is soos die manne se 'bullet proof' en manne wat hul gekoop het verkoop nie.

Baie groete vir julle Dorsland! Binnekort glo ons 'versadige land'!!  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1203 on: February 03, 2017, 01:30:59 am »
Dankie Tom. Ja ek sal hulle oor 'n ruk moet vervang, ek glo hy sal nog een of twee keer kan verstel dan is hy op sy laaste. Ek sal maar kyk wat die prysverskil tussen OEM en ander is. Ek moet net meer aandag aan die skoonmaak gee.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,768
  • Thanked: 342 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1204 on: February 03, 2017, 05:21:47 am »
Myne trek nou op 5500km, nie baie nie maar almal werk kilometers.  Dis seker sy moerse krag wat sy ketting en "sprockets" so vinnig klaar gemaak het.

Het jy ook so een?
My te wat ek gebruik het as plaasbakkie toe ek nog gebeur het se ketting het ook vinnig gerek, ek is seker dat dit agv die baie lae rat rywerk was.
Dakar 650
KLR650
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,786
  • Thanked: 86 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1205 on: February 03, 2017, 05:32:36 am »
Myne trek nou op 5500km, nie baie nie maar almal werk kilometers.  Dis seker sy moerse krag wat sy ketting en "sprockets" so vinnig klaar gemaak het.

Het jy ook so een?
My te wat ek gebruik het as plaasbakkie toe ek nog gebeur het se ketting het ook vinnig gerek, ek is seker dat dit agv die baie lae rat rywerk was.

Spelfout of doelbewus?  Goed in albei gevalle :lol8:

2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,768
  • Thanked: 342 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1206 on: February 03, 2017, 05:38:58 am »
Myne trek nou op 5500km, nie baie nie maar almal werk kilometers.  Dis seker sy moerse krag wat sy ketting en "sprockets" so vinnig klaar gemaak het.

Het jy ook so een?
My te wat ek gebruik het as plaasbakkie toe ek nog gebeur het se ketting het ook vinnig gerek, ek is seker dat dit agv die baie lae rat rywerk was.

Spelfout of doelbewus?  Goed in albei gevalle :lol8:
New man, ek en die tablet met sy engelse spelcheck wat nie wil afsit maak my onnosil.
Gelukkig het 'n goeie begrip net 'n halwe woord nodig. :peepwall:
Dakar 650
KLR650
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,457
  • Thanked: 191 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1207 on: February 03, 2017, 09:31:35 pm »
Hoe lyk die weer vanaand?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1208 on: February 04, 2017, 10:01:01 am »
Gistermiddag was 'n pragtige tyd gewees Rob, lekker hard gereŽn agter op die plaas waar ons gewerk het. Sommer vinnig 12mm geval. My dammetjies het vir die eerste keer vandat ek hulle 'n jaar terug geskraap het, water gekry.

Hier by die huis net 2mm geval.












« Last Edit: February 04, 2017, 10:54:10 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1209 on: February 04, 2017, 10:04:56 am »
En toe laasnag reŽn dit so saggies en ek slaap soos 'n baba.

Vanoggend, saam met gister se 2mm, het ek 12mm by die huis uitgegooi en 18mm agter op die plaas.

Dis moeilik om te beskryf hoe vol is my gemoed vanoggend.  Mens moet nooit twyfel nie. Dis soms baie moeilik. 

Dankie Here dat U altyd sorg.  Op U tyd en nie op myne nie.

Nog 'n paar waterfotos :






« Last Edit: February 04, 2017, 10:53:26 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1210 on: February 04, 2017, 10:06:55 am »
En sommer net omdat my lewe om Boerbokke draai:


« Last Edit: February 04, 2017, 10:56:18 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Fransw

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1211 on: February 04, 2017, 10:25:33 am »
En sommer net omdat my lewe om Boerbokke draai:



Haha, oulike foto! Waarheen is hulle oppad?

Dis hoe die Amerikaanse weermag die Taliban in Afghanistan uitsniffel met drones. Hulle soek net die bokpaadjies(feit)...n bok kan nie lieg nie! :lol8:
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,594
  • Thanked: 62 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1212 on: February 04, 2017, 10:44:28 am »
Very chuffed for you, DL
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1213 on: February 04, 2017, 11:00:50 am »
Hehehe, dis interessant Frans.

 Ek kraal my dragtige ooie in die berg sodat die ongediertes nie so erg onder hulle maai nie. Daai spannetjie is oppad kraal toe.
« Last Edit: February 05, 2017, 02:52:22 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1214 on: February 04, 2017, 11:03:09 am »
Very chuffed for you, DL
Thanks Frank, I'm always surprised at just what a difference rain makes to one's state of mind. I'm sitting on the stoep now watching the clouds build up for this afternoon's rain. Life is good
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,457
  • Thanked: 191 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1215 on: February 04, 2017, 11:15:35 am »
Ek is sommer verheug DL! Het 'n gevoel gehad dat reen jou kant to gaan kom. :thumleft:

Sit nou self en luister na die gedrup avn die dakke... ons staan om en by 30mm van gistermiddag af. Al ons Jojo's loop oor. :thumleft:

God is inderdaad goed vir ons.
« Last Edit: February 04, 2017, 11:21:22 am by RobC »
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1216 on: February 04, 2017, 11:15:35 am »
20mm Deurnag geval. Wolke lyk nog mooi swaar.
Krag af vanaf 16h00 gister.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,457
  • Thanked: 191 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1217 on: February 04, 2017, 11:17:18 am »
20mm Deurnag geval. Wolke lyk nog mooi swaar.
Krag af vanaf 16h00 gister.
Solank dit bly reen kan mens sonder krag vir 'n wyle gaan... :biggrin: Bly julle kry ook. :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1218 on: February 04, 2017, 11:24:40 am »
Ek is sommer verheug DL! Het 'n gevoel gehad dat reen jou kant to gaan kom. :thumleft:

Sit nou self en luister na die gedrup avn die dakke... ons staan om en by 30mm van gistermiddag af. Al ons Jojo's loop oor. :thumleft:

God is inderdaad goed vir ons.
Ek hoor op Graaff-Reinet dorp het gistermiddag 50mm geval Rob. Baie bly vir ons distrik. Hoop julle en ander kry sommer lekker reŽn. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1219 on: February 04, 2017, 12:18:55 pm »
Dorsland, jou veld is mooi opgepas - dit het ek self gesien en nou weer op die fotos  :thumleft:  :thumleft: Jy kan baie trots wees  :laughing4:

Baie lekker om te sien die damme kry ook nou water - jou lopende water is op pad  :biggrin:

Groete daar