Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186248 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1240 on: February 05, 2017, 04:50:15 pm »
Jou kop sit reg want jou oŽ sien oor die bult.

Oubones, ek stem saam.  :thumleft:

Dorsland. ek sal aan jou verduidelik waar die proef kampe is dan kan jy self gaan kyk as jy verby Middelburg ry.

Het ook Landbou daar geswot en nogal Primarius gewees  :peepwall:
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1241 on: February 06, 2017, 09:45:00 am »
Great foto so 3 blaaie terug van die Jackie op die Cruiser met die reen in die agtergrond.  :thumleft:

I.v.m. die intelligensie van bokke. Ek voel nog altyd meer gerus as ek met die bike op boerbokke afkom, as byvoorbeeld beeste, skape of "locals". Boerbokke hardloop nie sommer net voor jou in nie.
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1242 on: February 06, 2017, 05:38:07 pm »
Ek stem, 'n skaap is 'n onnosele dier in vergeleke met 'n bok.

Daai Jakkie is ou Stoffel maar hy gedra hom soos 'n kaptein. Wil altyd orals wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1243 on: February 06, 2017, 05:44:52 pm »
KÍrels, ek het vroeŽr gesÍ julle gaan al gatvol raak vir my reŽnfotos. Nou ja, vanmiddag toe kry ons nog 'n lekker 12mm en dit lyk my daar kom nog. 

Vanmiddag toe sous dit daar oor Elandskloof en Nardousberg, net anderkant my grond.






Toe skyn die son vir 'n ruk en ek dog ons gaan niks kry nie. Maar toe, toe kom reŽn dit hier by my. Onbeskryflik lekker. Ek is nie skaam om te sÍ ek het maar min gewerk vanmiddag. 










« Last Edit: February 06, 2017, 05:49:27 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1244 on: February 06, 2017, 05:48:55 pm »
En so 'n kort video. Ek kan nie vertel hoe voel dit om na diť droogte daar in die veld te staan en hoor hoe kom die watertjie so oor die klippe aangebabbel nie. Kyk, moenie 'n fout maak nie, diť kloof kan vir jou bangmaak as hy met mag en mening loop. Maar vanmiddag s'n was soos Zen en die Kuns van Vrede

https://youtu.be/CYsA4ghUu2k
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1245 on: February 06, 2017, 06:19:27 pm »
Pragtig  :thumleft:  :thumleft:

Sien jy wqas sommer lus om die cruiser vuil te maak  :imaposer:

Johan, hoe lyk die lusern lande nou  :peepwall:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1246 on: February 06, 2017, 06:35:26 pm »
Neewat 4kays, daar moet nog BAIE reŽn val alvorens daar weer lusern gaan wees. Selfs my grasperk is maar versukkeld.  Nog net een keer gras gesny diť somer. 
« Last Edit: February 06, 2017, 07:22:56 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,682
  • Thanked: 76 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1247 on: February 06, 2017, 07:17:02 pm »
Is lekker om te sien
En ja, mens sukkel nie in die modder met n werkery nie. Mens kyk eerder hoe die water loop...lekkerrr

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1248 on: February 06, 2017, 07:44:48 pm »
Dit is nou n mooi gesig, dis amper of die foto daai vars brief hier inwaai! Baie dankbaar  :thumleft:
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,070
  • Thanked: 10 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1249 on: February 06, 2017, 07:56:44 pm »
Jis, hoe lekker versuip jou trappe daar.   :biggrin:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,645
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1250 on: February 06, 2017, 08:22:30 pm »
Mooi as die water so loop.
Jy moet dalk gaan kyk na daardie proewe om die erosie te keer.
As jy sulke V vormige obstruksies in daardie afloop maak sodat die sand opslyk dan kry jy vinnig groen weiding daar.
Dit is verbasend how vinnig die grond opbou.
Ek is baie bly dat die Here julle so seen met die goeie reŽn.
Geniet en sit maar nog foto's op.
Dakar 650
KLR650
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,384
  • Thanked: 150 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1251 on: February 06, 2017, 08:55:15 pm »
Man ek is sommer baie verheug om te hoor van die lekker reen daar by jou ook. :thumleft:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1252 on: February 06, 2017, 09:05:36 pm »
Ek glo nie ons almal besef die nodigheid van water nie.

Dis darem 'n mooi video.   :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1253 on: February 06, 2017, 09:12:22 pm »
Man, ek is sommer lus en vat die dag af more. Bietjie kaalvoet innie modder gaan rondflenter.  Kom jullesaam kleilat jol?

@Oubones : ek gaan 'n paar kiekies neem van die ou bande wat ek in die slote met klippe vaspak. Werk nogal goed maar sal graag daai planne wil gaan kyk. Is dit by Grootfontein?
« Last Edit: February 06, 2017, 09:14:34 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,563
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1254 on: February 06, 2017, 09:50:10 pm »
Lots of people use old tyres as retainer walls and even have plants like strawberries covering them but I've never thought of them as gabions. Good plan that, DL
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,645
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1255 on: February 07, 2017, 05:31:56 am »
Man, ek is sommer lus en vat die dag af more. Bietjie kaalvoet innie modder gaan rondflenter.  Kom jullesaam kleilat jol?

@Oubones : ek gaan 'n paar kiekies neem van die ou bande wat ek in die slote met klippe vaspak. Werk nogal goed maar sal graag daai planne wil gaan kyk. Is dit by Grootfontein?
Sal vraag die kiekies wil doen en ek dink daar was op Grootfontein ook, maar ek kan nie onthou waar ek orals gesien het nie. (1980's bietjie ver terug.)
Mag dalk op die SAW perdeteelplaas gewees het, ek was baie daar gewees.
Miskien is daar van die ander boere wat kan help.
Dakar 650
KLR650
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,645
  • Thanked: 298 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1256 on: February 07, 2017, 05:37:16 am »
Hoe brand my blaaie hier in die bed as ek aan die kleilat dink! :ricky:
Kleilat,kettie of ons het hakkies gewere gemaak.
Laat keer mekaar met hulle geskiet en ons boude het les opgesÍ!
Ons was nie rassisties nie, of was ons? Ons het Cowboys en Crooks gespeel! :imaposer: :peepwall: :pot:
Dakar 650
KLR650
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,323
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1257 on: February 07, 2017, 07:12:24 am »
dis lekker as dit so reen,geniet hom Dorsland
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1258 on: February 07, 2017, 07:35:12 am »
Lots of people use old tyres as retainer walls and even have plants like strawberries covering them but I've never thought of them as gabions. Good plan that, DL

I used over a 1000 old tyres to build a retaining wall at my place.  That was 19 years ago and it is still in place.  I remember when I did it, it looked like a tyre graveyard at the time  ;D
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1259 on: February 12, 2017, 06:03:17 am »
Laasnag was dit weer ek en die langpad. Deurnag ry is nou nie meer vir my snaaks nie, ek voel vanoggend of ek deur 'n trein omgery is.

Nog 'n vrag Patriot Boerbokstoet bokke wat Kenia toe gaan.

Ek spuit hulle altyd voorkomend so 5ml Terramycin elk teen Pasturella.  In die ou dae het hulle mos gepraat van "shipping fever".



Dan klim hulle op die Boerbok bussie. 





Reg om te ry.




Ek het lekker reŽn op die pad gekry van Middelburg af. Die wÍreld lyk pragtig.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven