Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 194566 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1280 on: February 12, 2017, 06:31:43 pm »
Ai ek dink dit moet maar n hartseer affere wees ne, maar nouja tenminste loop die besigheid.
Alle sterkte met daardie lang pad!  :thumleft:
Julle kan maar vir my lag maar dis waaragtig vir my hartseer om hulle so in die verte in te stuur. Mens weet nooit wat met hulle gebeur as hulle daar anderkant kom.  En so 'n rit is vir hulle baie lank. Dis 10 ure sy ry van die plaas af tot by die lughawe, dan bietjie rondhang voor hulle kratte gelaai word -  sÍ maar nog 'n uur, dan 4 ure se vlieg, dan daar rondhang totdat hulle deur die papierwerk daardie kant is - sÍ 2 ure, dan nog so 4 ure na daardie plaas toe. Dis 21 ure.  Ai.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1281 on: February 12, 2017, 06:36:38 pm »
Ja, and to think I was told the only difference between the different boks was the owner 

Very cool to see you transporting them the way you do, DL. It does show you care for the blighters
Hey hey watchit I've also heard that story. It's not true. Honestly

Thanks FM, I guess sometimes I am maybe "tť"  but I like to have them dry, clean and comfortable for a long trip. It reduces injuries, health issues caused by stress and poor hygiene. And they look nice and presentable to the client.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1282 on: February 12, 2017, 06:38:07 pm »
Ek is seker daai "helpers" lek hulle lippe af. Het jy al ooit een "verloor" langs die pad?
Last week a cattle/sheep transporter told me one of his tripple deck sheep trailers fell near Plett second week of Desember last year. Of the 300 sheep on the truck none was found the next day. All stolen!!! :eek7:
Plettenbergbaai takeaways? Neewat Schalk, hulle moet maar KFC vingers aflek. Niks gaan daar onder my oŽ wegraak nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,594
  • Thanked: 62 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1283 on: February 12, 2017, 06:38:34 pm »
 :biggrin: :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1284 on: February 12, 2017, 06:42:27 pm »
D wat is jou reen/water situasie ?
Neewat Ougat ons kry darem. Gisteraand nog 11mm gekry. Sal lekker wees as ons meer kon kry want my kop is nog nie deur nie maar baie baie beter as 2 weke terug. En die voorspelling vir die res van die week is goed. 

Maar ek het baie jare terug die Vrystaat soos ek nou gery het, gesien. Man dis 'n pragtige lowergroen paradys met water wat orals lÍ of loop. Het met die rit op van Middelburg al deur die buie gery tot omtrent Kroonstad.  Vandag al buie van Koppies gekry. Op Colesberg en Noupoort sommer hard gereŽn.  Sjoe dis lekker man.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,105
  • Thanked: 25 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1285 on: February 12, 2017, 07:23:44 pm »
Maar blou hel, ek is nou kisboude. En die pad terug was besig. Verkeer van die George Klassieke Motorskou, Írens was skoolroeitoernooi gewees, en baie trokke. Bly ek is weer in die beskawing.

Blykbaar groot atletiek toernooi in Cradock gewees.

Die lekkerste thread op WD's - hou so aan Dorsland.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1286 on: February 12, 2017, 07:39:10 pm »
Maar blou hel, ek is nou kisboude. En die pad terug was besig. Verkeer van die George Klassieke Motorskou, Írens was skoolroeitoernooi gewees, en baie trokke. Bly ek is weer in die beskawing.

Blykbaar groot atletiek toernooi in Cradock gewees.

Die lekkerste thread op WD's - hou so aan Dorsland.
Dit ook nog. Dit was amper soos Desember verkeer. Maar sonder al die speelgoed

So 'n vinnige 1730km in 25 uur met omtrent 'n uur se slaap tussenin. 2IB weet as sy diť week iets innie dorp soek moet sy maar self ry.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1287 on: February 12, 2017, 07:40:16 pm »
Mooi foto, wat n storie kan vertel, daai een van die bokke op die laaibank met die een wat terugkyk oor die werf.

Rustige trip terug Dors.
Dankie Vaalbaas, my 2IB het dit geneem. Ek laat weet haar oor die kompliment. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,768
  • Thanked: 342 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1288 on: February 12, 2017, 07:48:09 pm »
Bly jy is veilig tuis.
Dankie vir die deel en die mooi foto's.
Nou gaan jy lekker lappe trap.
Dakar 650
KLR650
 

Offline Red Donkey

  • Newbie
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 45
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1289 on: February 12, 2017, 08:06:48 pm »
Dankie Dorsland. Iets geleer.

As Middelburg Noupoort se kant toe reen kry, kry my neef ook seker reen. Koppies is weer n ander neef on voor bly te wees.

Sent from my Lenovo B8000-H using Tapatalk
« Last Edit: February 12, 2017, 08:07:38 pm by Red Donkey »
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1290 on: February 12, 2017, 08:17:26 pm »
Gister aand 20mm by my geval, en hy drup nou weer.
Ons grondwater hier het 'n kwaai knou gevat en het nog nie herstel nie.

Sent from my LG-H635 using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1291 on: February 13, 2017, 10:26:13 am »
Dankie Dorsland. Iets geleer.

As Middelburg Noupoort se kant toe reen kry, kry my neef ook seker reen. Koppies is weer n ander neef on voor bly te wees.

Sent from my Lenovo B8000-H using Tapatalk

Koppies, Heuningspruit daar rond is 'n pragtige paradys op die oomblik.  Damme is vol, spruite loop, veld staan geil.  Jou neef leef nou lekker.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline schalk vd merwe

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1292 on: February 15, 2017, 06:29:32 am »
Maar blou hel, ek is nou kisboude. En die pad terug was besig. Verkeer van die George Klassieke Motorskou, Írens was skoolroeitoernooi gewees, en baie trokke. Bly ek is weer in die beskawing.

Blykbaar groot atletiek toernooi in Cradock gewees.

Die lekkerste thread op WD's - hou so aan Dorsland.

Dit ook nog. Dit was amper soos Desember verkeer. Maar sonder al die speelgoed

So 'n vinnige 1730km in 25 uur met omtrent 'n uur se slaap tussenin. 2IB weet as sy diť week iets innie dorp soek moet sy maar self ry.
Hi Dorsland ek gaan vir jou kwaad wees as jy weer hier verby ry en nie kom oorslaap nie. Ek het 'n dubbel spaar slaap kamer en plek vir jou bakkie en trailer en as jy met die trok kom, parkeer ons hom op my stukkie grond net buite Johannesburg. Dit is onnodig om jou self so te martel. Bring gerus ook die 21B saam dan braai ons lekker. Ek is 3km vanaf die N12 en 20 minute vanaf die lughawe. Jy het mos my nommer. Groete
« Last Edit: February 15, 2017, 06:32:43 am by schalk vd merwe »
1/The only way to get experience is to get experience-Schalk                
2/Ride Reports>Long Tours>Africa Tour To The Equator And Back In 40 Days
3/A stranger is just a friend you have not met yet
4/Whatever you vividly imagine, ardently desire, sincerely believe in and enthusiastically act upon must come to past-Paul J Mayer
5/Use the rocks in the your way to build stepping stones-Herman Zapp
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1293 on: February 15, 2017, 07:33:09 am »
Had jou laas geseg Pta - soos ook n vorige aanbod - is nie ver nie en ten minste is daar nie highway ligte as jy slaap nie. Geniet jy nog die tydskifte?

Stuur weer vir my jou privaat e-mail, het nog iets wat ek aan jou wil voorstel...

Mooi ry.
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1294 on: February 15, 2017, 09:10:24 am »
Baie dankie ouens, ek waardeer julle aanbiedinge opreg. Ek moes nou laas noodgedwonge - want goeters breek altyd as jy weg is, of 16h00 op 'n Sondagmiddag of 03h00 in die oggend - vinnig omdraai om 'n pompskakelaar te kom herstel. My vrou bel Saterdagaand om te sÍ die een watertenk is dolleeg en die pomp wil nie aansit nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1295 on: February 15, 2017, 09:12:02 am »
Had jou laas geseg Pta - soos ook n vorige aanbod - is nie ver nie en ten minste is daar nie highway ligte as jy slaap nie. Geniet jy nog die tydskifte?

Stuur weer vir my jou privaat e-mail, het nog iets wat ek aan jou wil voorstel...

Mooi ry.
PM gestuur, dankie
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1296 on: February 15, 2017, 09:15:00 am »
16mm lekker gereŽn laasnag. Moes 03h00 eers 'n rondte gaan ry

Kom nou terug van my tweede inspeksie. KÍrels, dis nat en lekker en water staan orals en my damme het water.

En die Bushlander is vol modder.





Nog kiekies volg as ek terug is uit die veld.

Hahahaha, lekker man, lekker
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,972
  • Thanked: 266 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1297 on: February 15, 2017, 09:16:33 am »
And here's a free tip: don't wear gumboots when working with a chainsaw. 

Sawdust is for stables not socks.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,457
  • Thanked: 191 times
  • Bloemfontein
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1298 on: February 15, 2017, 10:31:05 am »
Ek is verheug oor julle reen!  :thumleft:
Het self hier in Bloem omtrent heeltyd van middernag sag gereen, nog nie gemeet nie.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1299 on: February 15, 2017, 11:36:58 am »
Dit maak my dag as ek hier oopmaak en lees van modder op die plaas!!

Sent from my SM-J500F using Tapatalk