Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 191652 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline heinzz

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1300 on: February 15, 2017, 12:00:34 pm »
2IB gaan jou lip gee oor daai sokkies wat so lyk.

Bly oor die reen daar en dit lyk gunstig vir die week. Drol het mos gese jy moet regstaan vir reen, en nou is hy met holiday :ricky:
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,265
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1301 on: February 15, 2017, 12:28:23 pm »
Hier ook 15mm. Water begin nou eers opdam wat goeie nuus is.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1302 on: February 15, 2017, 12:45:27 pm »
2IB gaan jou lip gee oor daai sokkies wat so lyk.

Bly oor die reen daar en dit lyk gunstig vir die week. Drol het mos gese jy moet regstaan vir reen, en nou is hy met holiday :ricky:

Ek is reeds in die moeilikheid oor die modder wat ek die huis intrap.  En nou die sokkies ook.  :-\  'n Boer se lewe is nie 'n maklike een nie.  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,094
  • Thanked: 22 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1303 on: February 15, 2017, 01:38:33 pm »
Baie dankbaar en bly oor die reen.  My ma se Cradock kry ook baie reen.  Hier by ons reen dit elke dag - saggies en harde reen.  My opinie - enige reen is wonderlik.

Oor die modder op die scooter - in 1983 / 1984 toe het ons droogtehulp (finansieel) aan boere verleen.  As 'n boer voor die bank kom stop, en daar is modder aan die bakkie, dan het ons altyd gespot en gese die ou is finansieel gesond   :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1304 on: February 15, 2017, 01:38:39 pm »
KÍrels, ek het bietjie gedink ek moet hierdie fred (jammer MickeyT  ;D) bietjie uitbrei om sommer 'n paar van my algemene plaasstories hier te vertel.  Diť ding het al so 'n lewe van sy eie gekry en soms is dit effe droog - by wyse van spreke - om sommer so pos na pos oor die droogte te praat.  Of oor die ewige draadspannery. Of die lamseisoen.  Jy weet, ons bly ver van alles en almal en kuier nie baie nie so om hier te vertel is vir my ook lekker. 

So, as julle nie gaan omgee nie, gaan ek die net bietjie wyer gooi met die stories.  Maar die Bushlander bly nog die hoofkarakter hier.
« Last Edit: February 15, 2017, 01:42:14 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1305 on: February 15, 2017, 01:39:51 pm »
Baie dankbaar en bly oor die reen.  My ma se Cradock kry ook baie reen.  Hier by ons reen dit elke dag - saggies en harde reen.  My opinie - enige reen is wonderlik.

Oor die modder op die scooter - in 1983 / 1984 toe het ons droogtehulp (finansieel) aan boere verleen.  As 'n boer voor die bank kom stop, en daar is modder aan die bakkie, dan het ons altyd gespot en gese die ou is finansieel gesond   :biggrin:

 :imaposer: :imaposer:  Ja JMOL, ek sien jy is 'n gesoute bankier, wurg die arme boer tot hy al blou om die kiewe is.  :lol8: 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 797
  • Thanked: 24 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1306 on: February 15, 2017, 01:41:27 pm »
Lekker man...

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1307 on: February 15, 2017, 02:48:23 pm »
KÍrels, ek het bietjie gedink ek moet hierdie fred (jammer MickeyT  ;D) bietjie uitbrei om sommer 'n paar van my algemene plaasstories hier te vertel.  Diť ding het al so 'n lewe van sy eie gekry en soms is dit effe droog - by wyse van spreke - om sommer so pos na pos oor die droogte te praat.  Of oor die ewige draadspannery. Of die lamseisoen.  Jy weet, ons bly ver van alles en almal en kuier nie baie nie so om hier te vertel is vir my ook lekker. 

So, as julle nie gaan omgee nie, gaan ek die net bietjie wyer gooi met die stories.  Maar die Bushlander bly nog die hoofkarakter hier.

GOOI! :sip:
May the bridges I burn light the way...
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1308 on: February 15, 2017, 02:55:26 pm »
Kan nie wag nie! Hoe lyk AgTag vir jou?
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1309 on: February 15, 2017, 03:23:34 pm »
Ander stories moet eers wag. Nou is dit eers waaaaaaaaaater.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1310 on: February 15, 2017, 03:25:21 pm »
Just going to place pix for now. Sundays River flowing for the first time in about 18 months! Jissie ouens, ek is in die Hemel. My manne maak nou eers die leivore skoon dat my leidam kan water kry.

Yeeeeeeeeeehaaaaaa
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1311 on: February 15, 2017, 03:27:34 pm »










Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1312 on: February 15, 2017, 03:30:27 pm »
« Last Edit: February 15, 2017, 06:07:06 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,060
  • Thanked: 116 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1313 on: February 15, 2017, 03:31:08 pm »
Daar is 'n Liedjie... en luister nou mooi Mnr Dorsland...

"Kinders moennie in die water speel nie die oumense wil dit drink.........oooooo kinders moenie in die water speel nie ... "

 :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Kelevra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,132
  • Thanked: 21 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1314 on: February 15, 2017, 03:50:42 pm »
Mooi man! Daar by ons in die Noord Vrystaat sukkel ons om die beeste te tel so lank is die smutsvinger. Dit is nogals 'n lekker probleem om te hÍ.
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098
Current:
Honda XR 200R KTM 690 KTM 990 ADV R
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,060
  • Thanked: 116 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1315 on: February 15, 2017, 03:58:06 pm »
Hoe lyk jou nuwe damme ?

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,895
  • Thanked: 248 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1316 on: February 15, 2017, 04:32:34 pm »
Baie bly vir julle ouens Kelevra. Ek het gesien dis so mooi daar.

Woody, ek gaan nou veld toe, gaan fotos neem hulle lyk mooi man, kry nou lekker water.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,324
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1317 on: February 15, 2017, 05:27:22 pm »
jis,daai honda lyk soos n skiboot deur die water en die skiper het n moerse glimlag  :thumleft:
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,586
  • Thanked: 59 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1318 on: February 15, 2017, 05:39:53 pm »
Looks like you couldn't get the mud off with the first attempt
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,715
  • Thanked: 82 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1319 on: February 15, 2017, 08:15:52 pm »
Lekker om so te speel in die water. Is dit die rivier wat mens paaar maal kruis met die inry plaas toe?

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike