Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205016 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1320 on: February 15, 2017, 08:20:16 pm »
Dis hy ja Vaalbaas. Soos ek nou hier sit hoor ek hoe dreun die water oor my keerwalle.  Laat vanmiddag net hier na die noordweste toe het 'n kwaai reën uitgesak so die rivier se loop gaan beslis styg.



Damme begin nou mooi opstoot.



En my leivoor gesels weer. 

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,898
  • Thanked: 408 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1321 on: February 15, 2017, 10:12:14 pm »
Dors, ek is sommer baie bly vir jou part.
Dit lyk te mooi!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1322 on: February 16, 2017, 05:31:52 am »
Dankie OB, sjoe, dis lekker om weer water en nat en groen te sien en voel en ruik.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,253
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1323 on: February 16, 2017, 10:59:32 am »
Baie Nice .Daai eerste foto van die bushlander in die water ,lyk soos 'n replica van jou avatar  :thumleft: :ricky:
FTS
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1324 on: February 16, 2017, 11:29:45 am »
Baie Nice .Daai eerste foto van die bushlander in die water ,lyk soos 'n replica van jou avatar  :thumleft: :ricky:
Sal jy my glo as ek jou vertel daai 2 fotos is 36 jaar uitmekaar uit geneem. My avatar foto is toe ek aan die 1981 Toyota 1000 Desert Race in Botswana deelgeneem het.

Bliksem, die tyd vlieg.
« Last Edit: February 16, 2017, 11:48:07 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,253
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1325 on: February 16, 2017, 11:42:40 am »
Ek sal jou glo  :thumleft: Bly om te sien jy style dit nog .Die 'kit' het bietjie verander  :imaposer:
FTS
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1326 on: February 16, 2017, 11:47:39 am »
Ja, deesdae is ek nie meer bang vir val nie bwhahaha
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1327 on: February 16, 2017, 11:23:53 pm »
Jy kan die storie uitbrei nes jy goed dink Johan, dis so lekker om die water te sien en ek wou nog altyd vra van you avatar foto - nouja nou weet ek!

Sinenede dat die veld nou so mooi herstel en die voer aankope nie meer a gat in die sak gaan maak nie - is daar n nuwe African Twin op die horizon?  :peepwall:
 

Offline heinzz

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1328 on: February 17, 2017, 09:04:39 am »
Weiding vat maar 'n tydjie om te herstel. Soos die boere se " dit reen water, nie weiding nie" maar als in tyd as dit net eers gereen het.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1329 on: February 17, 2017, 07:32:17 pm »
Jy kan die storie uitbrei nes jy goed dink Johan, dis so lekker om die water te sien en ek wou nog altyd vra van you avatar foto - nouja nou weet ek!

Sinenede dat die veld nou so mooi herstel en die voer aankope nie meer a gat in die sak gaan maak nie - is daar n nuwe African Twin op die horizon?  :peepwall:

Dit sou nou baie lekker gewees het Tom, maar soos Heinzz sę, die veld gaan nog 'n ruk neem voor hy voluit bewei kan word.  Hy moet eintlik nou baie rus kry want hy het erg seer gekry.  Om nou té vinnig hard te bewei doen baie skade aan die weiding.  Neewat, voeraankope gaan nog 'n ruklank duur en dan moet ek nog my reserwes terugbou.  'n Nuwe fiets is nog vęr oor die horison vir my.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,898
  • Thanked: 408 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1330 on: February 18, 2017, 08:50:43 pm »
Dors, ek het vandag een van daardie Dept van Landbou kontrolekampe gesien bo Ongeluksnek pas.
Ek sal foto opsit as ek dit regkry.
Die wereld is mooi groen, maar sleg oorbewei
Hijack af
Dakar 650
SR 500
 

Online Bliknęrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,170
  • Thanked: 53 times
  • I never finish anyth
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1331 on: February 19, 2017, 02:35:45 pm »
Bly oor die reen vir julle part Dorsland.
Ek kom April weer daardie kant toe, hoop dis dan eers mooi!
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,945
  • Thanked: 281 times
  • WAT KYK JY
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1332 on: February 20, 2017, 02:27:24 pm »
Lekker gesous toe ek gisteroggend daar verby is.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,457
  • Thanked: 156 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1333 on: February 20, 2017, 02:36:39 pm »
En jy was Chicken vir Dorsie se ou grondpadjie...... eish... :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,945
  • Thanked: 281 times
  • WAT KYK JY
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1334 on: February 20, 2017, 02:50:16 pm »
Ek wou, maar het nie betyds sy post gesien oor watter afdraai om te vat nie
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,457
  • Thanked: 156 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1335 on: February 20, 2017, 02:56:35 pm »
Gelukkig glo jy JOU storie  :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1336 on: February 20, 2017, 04:47:12 pm »
Jy kan bly wees jy het nie daar afgedraai nie Gman, dié pad is snotterig.  Vanoggend uitgery met die bakkie en dis gly gly tot by die N9.

@Bliknęrs, hy gaan mooi wees as jy deurry. Dis verbasend hou gou hy groen raak.
« Last Edit: February 20, 2017, 04:48:27 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1337 on: February 20, 2017, 04:50:29 pm »
Ek vat die Bushlander bietjie see toe.  Nuwe bande, nuwe ketting en sprockets, groot diens. Dan is hy weer spiekeriesh.

Hier is hy inniehok,  ek en hy en die 2IB gaan draairoomys op Wildernis strand eet.


« Last Edit: February 20, 2017, 04:52:26 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1338 on: February 20, 2017, 04:58:11 pm »
En Tom, ek het vir myself groot marakkas gemaak. Ek het by Honda George op 'n AfricaTwin gesit. En gestart. En 'n uitnodiging gekry om met hom te gaan ry.

O hel kęrels, hoe nou!

Maar dis baie geld, sjoe.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,268
  • Thanked: 19 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1339 on: February 20, 2017, 05:00:06 pm »
Die lewe is kort, en jy lewe hom net een keer.
Koop.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.