Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 186553 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1340 on: February 20, 2017, 05:16:35 pm »
Die lewe is kort, en jy lewe hom net een keer.
Koop.
SÍ jy! Neewat Andre, daar's nie nou geld daarvoor nie maar hel dis 'n mooi fiets. Tricolor met goue vellings, ABS en "Traction Control" .
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1341 on: February 20, 2017, 05:39:33 pm »
Dis net 10 Bokke se Geld $$$$ Verkoop  :ricky:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1342 on: February 20, 2017, 08:26:07 pm »
Hahaha, ou Zettie ek sien net dis 75 ton lusern.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1343 on: February 21, 2017, 07:37:51 am »
Koop met die kop en nie die hart nie....


Die Bushlander bring daren nog n smile en dit lyk reg as jy op die plaas rondry met hom/haar/dit maar met die AT... gaan jy lyk jy soos n Duitse motofiets ryer op n Sondag brekvis run dam toe....  :pot:
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1344 on: February 21, 2017, 07:38:49 am »
Lang pad natuurlik 'n ander ding....
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1345 on: February 21, 2017, 07:52:20 am »
Dis die regte benadering daai Africana. Ek kyk maar net met die oŽ en waardeer 'n baie mooi fiets. Anderdag is anderdag dan is daar dalk weer geleentheid.

En ja, daar is saam met die reŽn droogte ook 'n fietsdroogte maar dit gaan ook verby. My Bushlander kry nou weer nuwe tekkies en goeters dan is hy weer reg vir 'n paar jaar se harde werk op die plaas.

En terloops, daai AgTag app is baie handig. Oulike konsep en werk goed.  Geluk met jou nuwe werk ook. Maar jy moet bietjie hoor by jou oud kollegas waar is my Wol Boer tydskrifte. Ek mis hulle, net daai een lot ontvang. Groot 'seblief. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline africana

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1346 on: February 21, 2017, 08:26:15 am »
Johan, Wolboer kom elke twee maande uit en nie elke maand nie en met die oorgang van 2016 na 2017 vat dit weer 'n rukkie om aan die gang te kom - die volgende een kom einde van die maand uit - beplande datum is om juis vandag drukkers toe te gaan en sal seker einde vd maand by jou wees. As jy teen middel Maart nog nie gekry het nie laat weet dan bribe ek een van my eks kollegas met n glas koffie om te kyk wat hy kan doen.

Sterkte daar.
Honesty is very expensive. Don't expect it from cheap people.
To begin, begin.
One day...or Day One. You decide.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1347 on: February 21, 2017, 08:42:57 am »
OK nou weet ek. Dankie, dis puik tydskrifte daai. Ek hou jou op hoogte.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline heinzz

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1348 on: February 21, 2017, 04:18:29 pm »
Lyk vir my Oom Dorsie geniet die koek en die tee in die dorp so dat hy nie meer tyd kry om  vir ons kiekies pos van sy damme nie :pot:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,070
  • Thanked: 18 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1349 on: February 21, 2017, 05:21:45 pm »
Julle ouens gesels so lekker op die thread, dit voel asof ek saam met julle op die stoep sit en gesels.

Drink lekker  :sip: en so nou en dan  :imaposer: ons want van ons is mos  :pot:

 :lol8: :lol8:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1350 on: February 21, 2017, 05:35:57 pm »
Lyk vir my Oom Dorsie geniet die koek en die tee in die dorp so dat hy nie meer tyd kry om  vir ons kiekies pos van sy damme nie :pot:
Ek moet bieg Heinzz, ek hou my lyf hier op George dorpsjapie terwyl my Bushlander 'n "makeover" kry. Maar as ek die pryse van dinge sien dan wil ek met alle mag en geweld hier wegkom! Goeiste aarde maar 'n dorp is 'n duur plek.

Ek koop maar met die oŽ en hier is 'n paar pryse wat ek al vandag gesien het:

R599 vir 'n paar skaapvel pantoffels by Cape Union Mart. 

R7500 vir 'n WiFi luidspreker by Kloppers

R1600 vir 'n "power bank" bystandbattery vir 'n selfoon by Due South.

R76 vir 'n kilogram meusli by Food Lovers Market.

R59000 vir 'n Smeg gas/elektriese stoof by Kloppers.

R200000 en iets vir 'n groot Aga koolstoof.

R25 vir 500g rooi druiwe by PnP.

R48000 vir 'n Apple MacBook Pro by Incredible connection!!!

Ek sal vir 'n verhoging moet vra. ;)
« Last Edit: February 21, 2017, 05:38:00 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1351 on: February 21, 2017, 05:38:55 pm »
Maar skroef dit als, more gaat Dorsie strand toe. Ek gaan goef ......

« Last Edit: February 21, 2017, 05:40:25 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 12 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1352 on: February 21, 2017, 06:05:08 pm »
 :spitcoffee:
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,563
  • Thanked: 52 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1353 on: February 21, 2017, 06:08:09 pm »
Onthou asb DL, Speedos is nie meer in die mode nie  :biggrin:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1354 on: February 21, 2017, 06:09:26 pm »
Onthou asb DL, Speedos is nie meer in die mode nie 
Chicks dig it!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,655
  • Thanked: 300 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1355 on: February 21, 2017, 08:04:59 pm »
Ja nee kyk, mens kan sommer sien die man se hart is bly oor die reŽn op die plaas as hy so skerts!
Dakar 650
KLR650
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,802
  • Thanked: 39 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1356 on: February 21, 2017, 08:20:48 pm »
Lyk vir my Oom Dorsie geniet die koek en die tee in die dorp so dat hy nie meer tyd kry om  vir ons kiekies pos van sy damme nie :pot:
Ek moet bieg Heinzz, ek hou my lyf hier op George dorpsjapie terwyl my Bushlander 'n "makeover" kry. Maar as ek die pryse van dinge sien dan wil ek met alle mag en geweld hier wegkom! Goeiste aarde maar 'n dorp is 'n duur plek.

Ek koop maar met die oŽ en hier is 'n paar pryse wat ek al vandag gesien het:

R599 vir 'n paar skaapvel pantoffels by Cape Union Mart. 

R7500 vir 'n WiFi luidspreker by Kloppers

R1600 vir 'n "power bank" bystandbattery vir 'n selfoon by Due South.

R76 vir 'n kilogram meusli by Food Lovers Market.

R59000 vir 'n Smeg gas/elektriese stoof by Kloppers.

R200000 en iets vir 'n groot Aga koolstoof.

R25 vir 500g rooi druiwe by PnP.

R48000 vir 'n Apple MacBook Pro by Incredible connection!!!

Ek sal vir 'n verhoging moet vra. ;)

fokkit jy koop duur, ek sal reg kom vir n fraksie, gn wonder jy is oppie vlak nie.

Het hy damme of standhouding rivier op die plaas ,  of is dit net reenval wat jou aan die gang hou
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1357 on: February 21, 2017, 08:22:10 pm »
OB, ek kort nog net 'n goue ketting dan is ek gemaak.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,815
  • Thanked: 229 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1358 on: February 22, 2017, 08:02:14 am »


fokkit jy koop duur, ek sal reg kom vir n fraksie, gn wonder jy is oppie vlak nie.

Het hy damme of standhouding rivier op die plaas ,  of is dit net reenval wat jou aan die gang hou

Neewat tgg, niks gekoop nie, net gekyk. Maar ek verstaan nie waarheen gaan dinge nie en wie kan sulke goed bekostig nie

Dis eintlik net reŽn waarop ek staatmaak. Die bolope van die Sondagsrivier loop oor my plaas maar te danke aan my gulsige buurman wat 220ha lusern onder spilpunte in die Karoo het, loop hy net in goeie jare. Ek het 'n saak teen die man by DWAF maar ek hou nie my asem op dat iets daarvan sal kom nie. Daai mense is so dom soos grond.

Ek het verlede jaar 12 groot en klein damme op die plaas gestoot en meeste het nou so 2 weke gelede water gekry. Hulle gaan 'n groot verskil aan die veld asook my grondwater maak.  Verder het ek 2 keerwalle in die Sondagsrivier wat lank water hou en die rivier se loop stroomop en - af mooi groen hou. Hulle het nou eers so 3 maande gelede opgedroog na diť baie lang droogte.
« Last Edit: February 22, 2017, 08:21:09 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline dirtjo

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 69
  • Strand
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1359 on: February 23, 2017, 06:34:55 am »
Dorsland, het jy darem ook so bietjie MANZI gekry, dit lyk of dit oral goed reen, Ek bid nou al dat ons water in die Kaap kan kry, opgaar damme onder 25%, blybaar 120 dae se watr oor.