Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 210227 times)

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,329
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1420 on: March 12, 2017, 07:37:01 pm »
Dankie Dorsland
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1421 on: March 13, 2017, 11:26:09 am »
Ja hel, ekself kan nie glo hoe mooi dit nou hier is nie.  En die wildgetalle!  Sjoe, duidelik kyk hulle nie TV in die aand nie,  hulle is besig met ander dinge  :lol8:  Baie rooihartebees- en kudukalwers.  Ek sien ook baie hase, meer as gewoonlik. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1422 on: March 13, 2017, 07:05:21 pm »
Bitter mooi - ek staan verstom om te sien hoe vining die gras opgevlam het en klaar in blom/saad!
Baie hartseer van die lam wat ge aborteer is - was dit net die een gewees Johan?
Ek vind die veld blomme baie interessant en is self mal oor vygies en vetplante.
Ek dink ek het daar in Graaf Reinet n aalwyn en vetplant boerdery gesien - dit was die dag toe ek daar in die 4x4 pad in gedonder het met my fiets en dit later berou het - bietjie uit talent gehardloop en was nie maklik om die 1200 alleen op te tel op n opdraande nie!
Bitter mooi wereld daardie.
Ek hoor jou oor die benoudheid vir ons land en sy mense - en ek deel die gevoel. Soveel onnodige haat en kwaad maar soos julle manne se - ons moet maar kalm raak en vashou aan ons geloof.

Groete  :thumleft:

NS: Daai bok afdak lyk goed - ek het heelwat van hulle (ook so laag) bo in Afrika gesien.
Ek het vir Trevor op Tristan gevra om nou tog n paar skaap fotos te stuur - hoop hy of George sal dan kan ek dit vir jou hier plaas
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1423 on: March 13, 2017, 07:49:22 pm »
Dankie Tom, sal graag die fotos wil sien. Was dit die Obesa kwekery op die dorp? Baie eksentrieke ou wat dit besit maar verskriklike interessante klomp plant wat hy daar het. Glo oor die 7000 spesies plante wat hy het en produseer 350000 plante per jaar.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1424 on: March 13, 2017, 10:51:10 pm »
Dankie Tom, sal graag die fotos wil sien. Was dit die Obesa kwekery op die dorp? Baie eksentrieke ou wat dit besit maar verskriklike interessante klomp plant wat hy daar het. Glo oor die 7000 spesies plante wat hy het en produseer 350000 plante per jaar.
Jip dis die regte woord, eksentrieke mens maar bitter intetessant. Ek is mal oor die verskeidenheid plante en het nog altyd so stil stil gedroom om n kwekery te hardloop. 👍


Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1425 on: March 13, 2017, 10:51:56 pm »
Dankie Tom, sal graag die fotos wil sien. Was dit die Obesa kwekery op die dorp? Baie eksentrieke ou wat dit besit maar verskriklike interessante klomp plant wat hy daar het. Glo oor die 7000 spesies plante wat hy het en produseer 350000 plante per jaar.
Jip dis die regte woord, eksentrieke mens maar bitter intetessant. Ek is mal oor die verskeidenheid plante en het nog altyd so stil stil gedroom om n kwekery te hardloop. 👍


Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1426 on: March 19, 2017, 12:10:01 pm »
Die swaŽltjies kom broei mos elke jaar op dieselfde plek onder die dakke uit. Hier in die waenhuis is daar nou 2 jongetjies wat uitgebroei het maar die ma is KWAAI! As mens net by die agterdeur uitstap dan is sy op mens.

Kon vanoggend 'n video van haar neem.

https://youtu.be/KCks6BLc0O8
« Last Edit: March 19, 2017, 12:33:14 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,647
  • Thanked: 73 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1427 on: March 19, 2017, 12:16:00 pm »
Haha, not that a poor swallow can look threatening. Just watched your video on releasing that porcupine.

Quite a sidestep you have there  :biggrin:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1428 on: March 19, 2017, 12:17:36 pm »
Hahaha, that porcupine was moerig at being in n vanghok all night.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Wilson

  • Newbie
  • *
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 14
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1429 on: March 20, 2017, 12:39:20 pm »
There are some beautiful photos here.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1430 on: March 21, 2017, 08:52:13 pm »
Thanks Wilson
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1431 on: March 21, 2017, 08:53:08 pm »
Dorsland se bokboerdery, die vroeŽ jare.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,874
  • Thanked: 414 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1432 on: March 21, 2017, 08:56:23 pm »
Dorsland se bokboerdery, die vroeŽ jare.


Nou sal hulle jou in die hok sit vir dieremishandeling :pot: :ricky:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,874
  • Thanked: 414 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1433 on: March 23, 2017, 05:37:34 am »
Dors, ek gaan jou verkla vir rassisme. :peepwall:
Jy vat bokke vir anders kleuriges en gee hele opskryf en foto's, maar bring bokke my kant toe en niks?
Veilig ry! :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1434 on: April 10, 2017, 05:26:56 pm »
Johan, hoekom so stil ?

Niks reen gehad nie ??
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1435 on: April 10, 2017, 06:10:47 pm »
Ek mis ook die plaas storie!  :deal:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,141
  • Thanked: 42 times
  • East London
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1436 on: April 10, 2017, 07:32:52 pm »
 :peepwall:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,874
  • Thanked: 414 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1437 on: April 10, 2017, 07:38:31 pm »
Nee dit lyk my hy het van ons armstoel boere vergeet! :pot:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,098
  • Thanked: 165 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1438 on: April 11, 2017, 08:00:41 am »
Johan, hoekom so stil ?

Niks reen gehad nie ??

He not on holiday or been banned again?
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1439 on: April 15, 2017, 05:54:17 pm »
Ek teken amptelik apologie aan ouens.  Dinge was bietjie bedrywig hier gewees en dit was weer tyd vir forumvakansie.  Neewat, dinge loop nog hier op die plaas.  Ek span alweer drade en bou 'n kraal met afdak by nog 'n veepos.  My plan met die bokke elke aand kraal werk, nog nie weer ongedierteverliese gehad nie vandat ek sow erk.  Dis wel addisionele werk elke oggend en aand maar dit werk.

Hier staan nou weer 200 bokke in kwarentyn wat Abu Dhabi toe gaan 20 Mei.  Blikemmer maar hulle vreet  :eek7:  Daar staan 100 bokke per kwarentynkamp en hulle vreet 'n 1200mm lusernbaal tot niks binne 3 dae.  Die voordeel is hulle lyk baie mooi, goeie kondisie en die klient is baie tevrede so dan is ek ook bly.

'n Paar kiekies:



« Last Edit: April 15, 2017, 05:55:55 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven