Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205682 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1440 on: April 15, 2017, 06:17:55 pm »
Hier laai ek hulle lusernbale vir hulle af. Mr Delivery werk ook in die Karoo. ;)



Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1441 on: April 15, 2017, 06:33:40 pm »
Lekker om van jou te hoor, ek dog die gras het jou doodgegroei na die reŽn.
Bly jou plan werk vir die ondierskade.
Dit maak die ekstra werk die moeite werd.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1442 on: April 15, 2017, 06:35:49 pm »
Hehehe, neewat OB, veld het mooi uitgeloop na daai laaste reŽn maar daarna het ons tot en met Donderdag verlede week niks gehad nie. Donderdag 6mm geval. Dit bly droog hier.
« Last Edit: April 15, 2017, 06:37:05 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1443 on: April 16, 2017, 12:55:03 am »
Sjoe dis mooi voer, en die bokkers lyk goed!  :thumleft:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,492
  • Thanked: 160 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1444 on: April 16, 2017, 08:07:55 am »
Welkom terug

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1445 on: April 17, 2017, 06:05:29 am »
Dankie Tom, Woody. Ek moet my vertellinge inhaal hier. Maar eers moet ek daai Tenerť gaan haal :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1446 on: April 17, 2017, 06:45:01 am »
Down on the farm with the bush and tenere?
Wat gaan die opskrif nou wees?
Ek is net bly om jou bokkers weer te sien en ook dat jy die juk kan krap.
Dakar 650
SR 500
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,026
  • Thanked: 105 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1447 on: April 17, 2017, 07:58:20 am »
More more
Wag saam vir die stories en die fotos van die skoeter
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1448 on: April 17, 2017, 09:00:44 am »
Ai, en nou net voor ek ry moet ek in die kraal 'n ramlam met 'n afbeen kry.  :-\  Gelukkig is Dr Dors byderhand en spalk ek hom mooi.  As hulle so jonk is dan heg die been nogal mooi.  Dis net 'n moeilike plek hier tussen die hakgewrig (hock joint) en die heup.

« Last Edit: April 17, 2017, 09:02:25 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,370
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1449 on: April 17, 2017, 01:11:39 pm »
 :sip: Hoe gebeur dit dat hy sy been breek?
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1450 on: April 17, 2017, 02:58:38 pm »
Ek dink as hulle mekaar so stamp Herklaas.  Hulle moes hom net oppie verkeerde plek gevang het.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1451 on: April 17, 2017, 04:05:28 pm »
Smaak my hy was n bietjie 'rammetjie uitnek'  :bueller:

Mal oor ons taal  :)
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,492
  • Thanked: 160 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1452 on: April 18, 2017, 07:14:49 am »
Ek dink SPYKER is uit vir 'n rukkie vir daai rammetjie uitnek. :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1453 on: April 18, 2017, 10:21:48 am »

Hier staan nou weer 200 bokke in kwarentyn wat Abu Dhabi toe gaan 20 Mei.  Blikemmer maar hulle vreet  :eek7:  Daar staan 100 bokke per kwarentynkamp en hulle vreet 'n 1200mm lusernbaal tot niks binne 3 dae.  Die voordeel is hulle lyk baie mooi, goeie kondisie en die klient is baie tevrede so dan is ek ook bly.


Mooi om weer die fotos te sien.
Ek wil nou nie in n ander man se besigheid krap nie, maar waarvoor verkoop mens so n bok op die internasionale mark?
Ignoreer gerus my vraag as dit onvanpas is.  :thumleft:
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1454 on: April 18, 2017, 07:48:53 pm »
Ek het vir jou PM gestuur Bud
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,072
  • Thanked: 159 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1455 on: April 20, 2017, 10:04:47 am »
Ek dink as hulle mekaar so stamp Herklaas.  Hulle moes hom net oppie verkeerde plek gevang het.

Of Schalk het gekuier  :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Online RrP

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1456 on: April 29, 2017, 08:44:07 pm »
Bushlander sulking with the new addition?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1457 on: April 29, 2017, 09:12:48 pm »
Hehehe, my trusty steed, never complains, starts first time every time.  Not the jealous type. 

I will get this thread updated. Plenty happening that can be posted. I think I'll start by taking some pix on my early morning ride to the veeposte tomorrow morning.  It's so beautiful early in the morning. Really is the best part of my day.

Thanks for the reminder RrP
« Last Edit: April 29, 2017, 09:13:17 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,905
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1458 on: April 30, 2017, 05:32:08 am »
Hehehe, my trusty steed, never complains, starts first time every time.  Not the jealous type. 

I will get this thread updated. Plenty happening that can be posted. I think I'll start by taking some pix on my early morning ride to the veeposte tomorrow morning.  It's so beautiful early in the morning. Really is the best part of my day.

Thanks for the reminder RrP
Hey, die more is al lankal hier en jy slaap nog? :pot:
Ek wag om te sien of jy nog Boer, iemand moet 'n ogie hou om te kyk dat jy nie net ry met die nuwe fiets en nie werk nie.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,053
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1459 on: April 30, 2017, 06:38:03 am »
Hehehe, OB, ek slaap deesdae in 2 skofte: so van 21h00 - 01h30 en dan weer van so 04h00 tot 06h00. Tussen daai tye lÍ ek wakker, ai.

Maar moenie bekommerd wees nie, die boerdery loop. Maar more, so oppie berugte Werkersdag, dan vat ek maar weer so 'n stuk grondpad met die nuwe fiets.

'n Man is mos nie 'n klip nie of hoe. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven