Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 212801 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1460 on: April 30, 2017, 06:58:12 am »
Hehehe, OB, ek slaap deesdae in 2 skofte: so van 21h00 - 01h30 en dan weer van so 04h00 tot 06h00. Tussen daai tye lÍ ek wakker, ai.

Maar moenie bekommerd wees nie, die boerdery loop. Maar more, so oppie berugte Werkersdag, dan vat ek maar weer so 'n stuk grondpad met die nuwe fiets.

'n Man is mos nie 'n klip nie of hoe.
Hehe, net so!
Ek het nounet teruggery huistoe van die seun om met my fiets so met draai terug te ry soontoe voor kerk :thumleft:
Ek sukkel maar om rytyd te kry.
Ek is bly die boerdery gaan vorentoe.
Ek wag nog vir jou damme om vol te word.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1461 on: April 30, 2017, 07:03:41 am »
Ek bou mos 'n Karoo gastehuisie hier. Ons grou verlede week die verrottingstenk se gat, 2 meter diep. Dit is kurk horingdroog tot op daai diepte.  Dis bitter droog by ons, nog al die tyd. Daai reŽn toe ek die foto's hier geplaas het is omtrent die enigste, eerste en laaste goeie reŽnbui wat ons gehad het. Die 5mm en 7mm wat ons gekry het is baie welkom maar die grond bly droog.

Ek smag so na goeie deurdringende reŽn OB.
« Last Edit: April 30, 2017, 07:05:33 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1462 on: April 30, 2017, 08:32:54 am »
More. Hier lyk dit maar dieselfde. Daar is vandag so n toegetrektheid in die lug en n voorspelling van 3/5 mm. Dis lekker vir nou, maar ons kort n goeie ordentlikke nat winter die jaar en die voorspellings lyk nie goed nie.

Ek gaan vandag bietjie draai ry met die HP. Klong het goedte vergeet by n tjommie en ek sal hom maar noodgewonge moet help

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1463 on: April 30, 2017, 08:35:31 am »
Ek hoop julle kry ook goeie reŽn VB, dit raak 'n ernstige krisis in die Wes Kaap. 

En ry tog asseblief die kortste pad na die maatjie toe dat jy spoedig weer tuis kan wees
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,297
  • Thanked: 11 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1464 on: May 05, 2017, 10:05:14 pm »
Daai Gastehuis idee is briljant,vriend van my in die Oudsthoorn omgewing sit met dieselfde droogte probleem.
Grondwater begin ook nou al ń probleem word,hy gaan ook maar die Gastehuis ding aanpak.
Baie van ons salaristrekkers wat hierbo rondjaag soek bietjie stilte om na toe weg te breek.
Laat maar weet as hy klaar is Dorsland,hoeka oppad Kaap toe.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1465 on: May 06, 2017, 11:14:11 pm »
Ek stem, en dis n pragtige huisie!  :thumleft:

Wat my getref het toe ek daar was, was die skoon reuk van die veld en toe ek daar deur die driffie gery het was daar so ietwat van n soet reuk in die lug. As mens 'plaas geur' kon verkoop in hierdie lekker ruik goed wat mens so in die huis spuit......
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1466 on: May 07, 2017, 07:06:23 am »
Hy vorder kÍrels. Ek het verlede week die spul bouers die trekpas gegee. Treurigheid vanself. Daag 10h00 Maandae hier op, vat 90 minute se middagete, begin al van 12h00 elke Vrydag regmaak om te ry.

Nou is getroue Austen en sy span wat alles voorheen hier gebou het, weer op sy pos en die werk loop klopdisselboom. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1467 on: May 07, 2017, 07:12:31 am »
Julle onthou hom so:






Maar nou lyk hy al bietjie anders:








Ek het diť groot vensterraam met sy ruite al 2 keer van plaas na plaas getrek sonder om 'n ruit te breek. Gister word hy uiteindelik ingebou en kry hy rus :)




My mikpunt lyk bietjie so:





Nou sal ek ook daar kan vakansie gaan hou
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,297
  • Thanked: 11 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1468 on: May 07, 2017, 07:45:05 am »
Dit lyk baie rustig,jy kan terwyl jy daar vakansie hou sommer op die werkers skree as iets gedoen moet word. :imaposer:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,765
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1469 on: May 07, 2017, 07:45:37 am »
Lyk goed.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1470 on: May 07, 2017, 07:47:10 am »
Jinne, maar jy is woelig. Dit lyk goed :thumleft: :thumleft:

Sien die argitek doen gereeld besoeke :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1471 on: May 07, 2017, 08:34:15 am »
Dit kom mooi aan.
Ek weer sommer dit gaan goed lyk wanneer dit klaar is
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1472 on: May 07, 2017, 08:59:13 am »
Dit lyk baie rustig,jy kan terwyl jy daar vakansie hou sommer op die werkers skree as iets gedoen moet word. :imaposer:

 :imaposer: :imaposer:  Neewat, wat skeefloop terwyl ek weg is moet maar skeefloop, ek sal dit uitsorteer as ek weer terug is  :imaposer: :imaposer:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1473 on: May 07, 2017, 09:00:19 am »
Jinne, maar jy is woelig. Dit lyk goed :thumleft: :thumleft:

Sien die argitek doen gereeld besoeke :lol8:

Ek weet nie wie is die moeilikste om mee te werk nie: die argitek of die bouers.  :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,067
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1474 on: May 07, 2017, 09:07:23 am »
Die moeilikste ding van bouery is Maandae na n naweek wanneer die assittent argitekte oor die naweek kom kuier het :lol8:
« Last Edit: May 07, 2017, 09:07:46 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1475 on: May 11, 2017, 08:00:42 pm »
Dors, ek kyk die weer so en dit wil lyk asof jy dalk gaan natword. :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 729
  • Thanked: 6 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1476 on: May 11, 2017, 10:08:38 pm »
Dorsland as ek weer in daardie omgewing kom huur ek daardie karoo huisie. Het net gister na Karoo agterpaaie gekyk toe Toast en Ernst daar in jou omgewing was, toe se ek vir vroulief nou verlang ek darem terug na julle mooi wereld.
Ek hoop julle kry sommer gou reen hier by ons het ons goeie reen gehad na laas jaar se verskriklike droogte.
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1477 on: May 20, 2017, 10:08:35 am »
Julle is baie welkom MFN, ons warrawarra al so lank maar lyk my ons kan nie mekaar mooi in die oŽ kyk nie.

Soos met alle bouwerk vorder dit baie stadiger as beplan en is effe oor begroting.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1478 on: May 20, 2017, 10:13:48 am »
My kliŽnt van die UAE was eergister hier gewees om sy bokke te kom kyk. Diť man is so in sy skik, hy is soos 'n kind in 'n lekkergoed winkel. Hy stuur laasnag vir my 52 fotos wat hy hier geneem het! Lekker as iemand so opgewonde raak oor iets.

Ek kan AL 52 fotos plaas as julle wil. Hehehehe




















« Last Edit: May 20, 2017, 10:28:05 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,982
  • Thanked: 426 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1479 on: May 20, 2017, 10:16:33 am »
Dit maak die harde werk makliker as die klient so gelukkig is.
 :thumleft: Tops vir jou.
Dakar 650
SR 500