Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 205316 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1480 on: May 20, 2017, 01:07:15 pm »
Mooi man, tenminste weet jy die bokkers gaan na mense wat die pasie deel Johan. Ek is altyd bekommerd oor waar diere soms opeindig en hoe hul versorg word. Ons het in Sudan altyd gese die hel is op aarde; 'jy word n donkie in Sudan'. Geen dier kak harder op hierdie aarde as n donkie in Sudan nie!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1481 on: May 20, 2017, 02:49:33 pm »
Ja Tom, dis 'n feit daai. Ek glo my kliŽnt sal mooi na hulle kyk.
« Last Edit: May 20, 2017, 03:01:33 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1482 on: May 20, 2017, 02:50:12 pm »
Vanmiddag klaar gelaai, nou die langpad deurnag Johannesburg lughawe toe.



Eers lekker dik kooigoed neerlÍ:











« Last Edit: May 20, 2017, 03:02:37 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,903
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1483 on: May 20, 2017, 03:00:26 pm »
Veilig ry en mag alles glad verloop.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1484 on: May 20, 2017, 03:03:33 pm »
Dankie OB, ek is altyd bietjie hartseer as ek my bokke so ver verkoop.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,903
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1485 on: May 20, 2017, 03:12:25 pm »
Ja die diere kruip onder jou vel in.
Ek is nou reeds besig om twee bullmastifs goeie huis te prodeer gee.
Probleem is hulle is in Kaapstad.
Dakar 650
SR 500
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1486 on: May 20, 2017, 04:09:37 pm »
Dorsland dis n groot vrag op eenslag. Als op een vliegtuig of word hulle gedeel?
Kan jy nie bietjie goedkoop olie organize vir die WDs met daai lapkop ou nie? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,469
  • Thanked: 157 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1487 on: May 20, 2017, 07:25:39 pm »
Bly dit loop so mooi.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1488 on: May 20, 2017, 09:40:32 pm »
Veilig ry!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1489 on: May 20, 2017, 10:52:39 pm »
Dankie kÍrels maar nou sit ons doodstil op die N1 skuins voor Winburg.  Totale lengte van ry voertuie so 8km! Trok wat Mercedes Benze vervoer het omgedop. Verkeerspolisie sÍ so 'n uur se wag. Ai.


« Last Edit: May 20, 2017, 10:54:34 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,025
  • Thanked: 105 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1490 on: May 21, 2017, 01:17:55 am »
Hoop jy ry darem nou al weer. Sulke goedte maak n pad ekstra lank.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,903
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1491 on: May 21, 2017, 06:55:50 am »
More, hoop dat jy darem al boeretroos gehad
Jy darem beter gery verder?
Sterkte vir die langpad terug.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1492 on: May 21, 2017, 07:07:36 am »
Ja dankie OB, so 40 minute daar gestaan maar darem nou op die lughawe.

Bokke is almal OK en staan maklik vir 'n spanfoto.



Maar hel, hier wil ek vinnig wegkom! Sodom en Gomorrah

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,903
  • Thanked: 409 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1493 on: May 21, 2017, 07:15:09 am »
Hulle kyk jou aan asof hulle vra, watter snaakse kamp moet ons vandag in wei?
Ek hoop jy kom vinnig daar weg en ry veilig huistoe.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1494 on: May 21, 2017, 01:43:57 pm »
Waarvoor word die bokke uitgevoer? Om mee te teel?

Wens ons kon beeste / beesvleis uitvoer.

Sien dat dorpers baie gewild word in Rusland

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1495 on: May 21, 2017, 04:30:34 pm »
Sien dat dorpers baie gewild word in Rusland

Serf soos dit vir my lyk is dit net die SA geteelde diere wat geen respek vir drade het wat uitgevoer word :deal: ;) :P
Dorpers is al n geruime ruk populer in AustraliŽ en die US. Boerbokke ook baie gewild in beide lande.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1496 on: May 22, 2017, 09:48:57 am »
Waarvoor word die bokke uitgevoer? Om mee te teel?

Wens ons kon beeste / beesvleis uitvoer.

Sien dat dorpers baie gewild word in Rusland

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Dis almal teelbokke Serf.  Mauritius voer nou ten duurste slagbokke ook in , weet nie hoe hulle die prys regverdig nie.

Met watter beeste boer julle en waar?  As julle geregistreerde telers is kan ek jou dalk help.  Bees uitvoere hier in Afrika in loop nou mooi: Brahman, Angus, Holstein, Bonsmara.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1497 on: May 22, 2017, 09:54:03 am »
Darem weer by die huis, maar my wiele was laasnag behoorlik pap gewees.  40 ure wakker gewees met 'n soort van 'n slaap op die bakkie se sitplek by die lughawe  :eek7:

Gister oppad terug daar tussen Winburg en Ventersburg by die padwerke steek 'n ou wat van voor af kom sommer so 'n hele lang ry voertuie verby, ongeag dat ek op hom afry.  G'n probleem vir diť likewaan nie, hy ry toe sommer in my geelstreep en gaan ons almal verby aan die verkeerde kant van die N1!!  :eek7: :eek7: 

Lanklaas so veel verkeer op die N1 op 'n naweek gesien.  As Transnet gewerk het was daar aansienlik minder verkeer op die paaie gewees en was almal rustiger op die paaie gewees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline mltp

  • Newbie
  • *
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 30
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1498 on: May 24, 2017, 09:33:48 pm »
Hi Dorsland,

we've been out of Bloemfontein for a year now but the roadworks between Bloem and Winburg were absolutely awful when we left. Guys living in Bloem used the Brandfort/Welkom route to Kroonstad instead. It's in good condition, only having been rebuilt 5 or 6 years ago. It's also a toll road, costs about the same as Verkeerdevlei toll gate. You have to pay attention to the bypass at Welkom so you don't go into the town itself, but it's quicker and much safer without the roadworks, especially if you're towing. It's the first offramp to your left exiting the N1 North of the last garage (Caltex) as you leave Bloem.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1499 on: May 25, 2017, 07:13:21 am »
Thanks mltp, I took that route a while back but made the error you mention and ended up slightly off route in Welkom.  But I think it is time to relook at using it as an alternative again. I will be traveling that way again shortly. I guess I should just follow the Kroonstad signs?

The volume of truck traffic on the N1 has just got crazy.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven