Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 209718 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1520 on: July 17, 2017, 11:02:40 am »
Een ding waaroor ek baie bly is is dat die son vandag skyn en daar is geen wind nie.  As dit eers dae aaneen ren en sneeu en dis bewolk dan raak dit mistroostig en die diere (en die baas  ;)) kry skade.  Dis die pragtigste dag buite, dog hondkoud.

Vanoggend lyk dit so in die veld, my "commute" gewees.  Laer af is die snee meestal gesmelt behalwe onder die bosse en struike.  Maar hor die berg in is daar nog heelwat sneeu.  Op die Sneeuberge self doen hulle hul naam gestand en is dit diep onder die sneeu.









« Last Edit: July 17, 2017, 11:16:25 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1521 on: July 17, 2017, 11:14:48 am »
Jy spot nou oor 'n naweek daar gaan bly, maar dis die beste manier om uit te vind hoe jou gaste die plek gaan ervaar. 

Ek wens alle mense in die bedryf wil dit doen.  Sommigge plekke lyk vyfster, maar dan drup-drup die die stort (as ek hare moet was!) of ek moet op my pens rondkruip om 'n plug te kry. 

Wees jou eie eerste gas.   ;)

Groete vir 2IB
Dankie Mev Vis, ja dis 'n goeie plan wat jy het.  Ook om te sien dat daar alles is wat mense dalk kan benodig.  Dink ons sal die Vrydag vroeg klaarmaak en gaan inboek, sommer 'n langnaweek daarvan maak.  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,609
  • Thanked: 170 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1522 on: July 17, 2017, 11:16:49 am »
En geen afslag nie... jy betaal VOLLE PRYS.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1523 on: July 17, 2017, 11:18:37 am »
En geen afslag nie... jy betaal VOLLE PRYS.  :imaposer:

Dis waar ja maar ek kry darem kamerdiens en ontbyt innie bed.  :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1524 on: July 17, 2017, 11:23:51 am »
Nee kyk dis nou waaragtig pragtig Johan!!  :thumleft: :thumleft:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,609
  • Thanked: 170 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1525 on: July 17, 2017, 11:25:43 am »
Ai te lekker om bederf te word  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1526 on: July 17, 2017, 11:38:39 am »
 :sip: Ek gaan nou wragtig nie myself vrek soek op die forum om uit te vind waar oom Dorsland se plaas is nie, so, kan iemand asseblief vir my se en sommer die pad verduidelik.  :patch:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1527 on: July 17, 2017, 11:53:52 am »
Graaff-Reinet Herklaas, innie Sneeuberge soos jy kan sien Bring jou werksklere saam.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,366
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1528 on: July 17, 2017, 12:10:49 pm »
 :sip:  Dankie oom, WAT?!, moet ek bokke oppas? Terug vanaf die laaste bash op River Destiny in G-R gestop by die Spur vir brekfis saam met Offshore, daar agergekom my agter remskoene is klaar, die briek pedal aan die crashbar vas ge-cabletie en Mosselbaai toe gery, (maar eers fluks in die Willowmore hotel gekuier)in Kleinbrak oorgebly en die vorgende oggend gou nuwes gekoop en opgesit.
Daarna via Herbetsdale, Ladismit toe gery. Veltie was siek innie bed toe ry ek maar huistoe in 'n wind soos ek nog nooit beleef het nie vanaf Barrydale tot in Worcester.
Ek gaan beslis 'n plan maak om te kom kuier sal 'n overall en boots saambring, maar sal wag tot die sneeutyd oor is. (het te veel koud gekry in De Doorns waar ek grootgeword het.)  :eek7:
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,787
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1529 on: July 17, 2017, 01:33:24 pm »
:sip: Ek gaan nou wragtig nie myself vrek soek op die forum om uit te vind waar oom Dorsland se plaas is nie, so, kan iemand asseblief vir my se en sommer die pad verduidelik.  :patch:
lui my ek sal jou verduidelik, beste tyd om te gaan is in die reenseisoen :deal: :peepwall: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1530 on: July 17, 2017, 01:42:53 pm »
Jissie Dorsland nie geweet jou plots raak so koud nie!! :thumleft:
Moet s die sneeu is mooi.
Is dit die ou garage wat nou so mooi is? :thumleft:

Ja, hier gaan ons van 43C in die somer na -13C in die winter.  Lekker uiterstes.  Hier moet 'n bok maar hardebaard wees anders maak hy dit nie maklik nie.

Dis die einste ou waenhuis daai.  Daar waar die dubbelbed nou gaan staan was my 800 Adventure se staanplek, die badkamer was die saalstoor gewees en die sitkamer/kombuis was my werkswinkel toe ek daai eerste keer hier aangeland het.  Daar gaan nou net eetgoed gebou word. :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1531 on: July 17, 2017, 01:44:23 pm »
:sip:  Dankie oom, WAT?!, moet ek bokke oppas? Terug vanaf die laaste bash op River Destiny in G-R gestop by die Spur vir brekfis saam met Offshore, daar agergekom my agter remskoene is klaar, die briek pedal aan die crashbar vas ge-cabletie en Mosselbaai toe gery, (maar eers fluks in die Willowmore hotel gekuier)in Kleinbrak oorgebly en die vorgende oggend gou nuwes gekoop en opgesit.
Daarna via Herbetsdale, Ladismit toe gery. Veltie was siek innie bed toe ry ek maar huistoe in 'n wind soos ek nog nooit beleef het nie vanaf Barrydale tot in Worcester.
Ek gaan beslis 'n plan maak om te kom kuier sal 'n overall en boots saambring, maar sal wag tot die sneeutyd oor is. (het te veel koud gekry in De Doorns waar ek grootgeword het.)  :eek7:

Vra vir Woody, hy het al hout gesaag met een van sy kuiergeleenthede hier.  Op di plaas verdien almal hul nagrus  :imaposer: :imaposer:

Neewat, ek spot sommer. jy is welkom.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1532 on: July 17, 2017, 01:47:20 pm »
Nee kyk dis nou waaragtig pragtig Johan!!  :thumleft: :thumleft:

Jy is seker al sneeu en koue gewoond daar Tom.  Dis mooi, maar een dag op 'n slag se sneeu, koue en ys is vir my genoeg.  Vandag en more ontdooi alles en almal dan kan hy maar weer kom.  Interessant genoeg, dis gewoonlik mos lekker stil hier maar vanoggend waar ek daai kiekies van die sneeu met die Bushlander geneem het was dit die mooiste mooiste stilte en kon ek glad g'n niks hoor nie.  Slegs die bloed wat so in my ore pomp.  Dis t lekker gewees.
« Last Edit: July 17, 2017, 01:48:27 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1533 on: July 17, 2017, 07:36:08 pm »
 :ricky: n mens sal sekerlik maar twee onderbroeke moet aantrek om in daai sneeu en koue bike te moet ry
hoe vol is jou grond damme ?
Bly jy darm voor met kos vi di bokke?
Groete da Z
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Morne 1200gs

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 157
  • Thanked: 2 times
  • Ride it like you stole it......
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1534 on: July 17, 2017, 08:00:43 pm »
Oom Dorsland dit lyk pragtig is nog my droom om my 5 jarige seun sneeu te wys.
Geniet dit al is dit koud.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1535 on: July 19, 2017, 10:26:34 am »
:ricky: n mens sal sekerlik maar twee onderbroeke moet aantrek om in daai sneeu en koue bike te moet ry
hoe vol is jou grond damme ?
Bly jy darm voor met kos vi di bokke?
Groete da Z


Hehehehe, ou Zettie, dis vrek koud gewees.  Naderhand wil my hande nie meer vasvat nie.  Neewat, damme staan leeg vir lank tyd al, die veld houd arem alhoewel daar groot doring- en peperbome, veral langs die rivierloop wat vrek.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1536 on: July 19, 2017, 10:27:22 am »
Oom Dorsland dit lyk pragtig is nog my droom om my 5 jarige seun sneeu te wys.
Geniet dit al is dit koud.

Dankie Morn, ja, die sneeu is altyd so pragtig skoon en suiwer.  Werklik 'n mooi gesig.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,097
  • Thanked: 165 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1537 on: July 20, 2017, 10:47:25 am »
Mooi sweep daai Dors
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,141
  • Thanked: 70 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1538 on: July 20, 2017, 11:06:11 am »
Hi Johan,
Het jy al ooit oorweeg om 'n quad te gebruik ipv die bushlander? Ek het nou al 2 keer afgebliksem van die bike af as ek beeste kyk ipv innie tweespoor en oorweeg 'n quad  :o
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Online Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,097
  • Thanked: 165 times
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1539 on: July 20, 2017, 11:25:34 am »
Hi Johan,
Het jy al ooit oorweeg om 'n quad te gebruik ipv die bushlander? Ek het nou al 2 keer afgebliksem van die bike af as ek beeste kyk ipv innie tweespoor en oorweeg 'n quad  :o

Gan n kwaad ook help om jou rigting reg te kry en nie in droe revier beddens op te neek?     :peepwall: :ricky:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com