Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 162573 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tom van Brits

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,330
  • Thanked: 94 times
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2380 on: June 14, 2018, 05:52:00 pm »
Nou is dit eers weer opstel, instel, laai,versekering en sagteware aflaai.

fixed :deal: ;)

Ek dink dit is tyd dat 'Dustriders' begin hommeltuig verkoop aan onse boere  :deal:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,348
  • Thanked: 61 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2381 on: June 14, 2018, 06:16:33 pm »
Ja maar dan moet jy dit gaan haal by die afdraai pad... :peepwall: :pot: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,136
  • Thanked: 151 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2382 on: June 14, 2018, 11:12:18 pm »
Ja maar dan moet jy dit gaan haal by die afdraai pad... :peepwall: :pot: :imaposer:
Nee wat ek program hom net by die teerpad en hy kan alleen huistoe vlieg as die pad modderig is!! :deal: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2383 on: June 16, 2018, 02:06:24 pm »
My makelaar laat weet, ja hulle sal die hommeltuig verseker, solank hy nie in gebruik is nie. Bwhahahahahaha. Nou vra ek, wat help dit. Hy sal slegs gedek wees wanneer hy mooi netjies in sy tas weggepak is. Sal bietjie by Visarend hoor waar het hy dekking gekry.

Ten minste is die gekwoteerde premie laag: R11/pm
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2384 on: June 16, 2018, 02:16:28 pm »
Vandag is die eerste windstil dag vandat ek hom gaan afhaal het. Toe kry die brommer sy eerste vlug vanoggend. Ek is nou amper te skytbang om hom te vlieg. Sal dit seker weer oorkom.

Hy vlieg mooi, gaan waar ek hom stuur en land waar ek hom beduie. Ek het my hommellose tydtjie gebruik om baie op te lees, YouTube flieks van slim manne te kyk en te leer. Hopelik is ek nou n effe meer bedrewe loods want die vet weet, ek kan nie weer so n ligte mistykie bekostig nie.

Ek het die kamera se stellings verstel vir beter kiekies en video. Ook sy sensitiewieteit verlaag dat hy nie so skielik versnel, klim, land, briek ens.  Hopelik gaan dit nou beter.

Hier is n paar kiekies van sy eerste vlug vanoggend:






« Last Edit: June 16, 2018, 03:18:02 pm by Dorsland »
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Online Oubones

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2385 on: June 16, 2018, 02:22:54 pm »
Mooi man, veilige ure :peepwall:
Daai kampe lyk darem maar netjies!
Honda ST1300
KLR650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2386 on: June 16, 2018, 02:52:39 pm »
Dankie OB, ons probeer maar. Ek hoop ek maak nie weer so erg droog soos laas nie. Ek gaan maar die ander hommeltuig en sy ander splinternuwe goeters hier verkoop, dalk kan ek darem iets terugkry daarvoor. Dit voel vir my amper soos om n ongedekte voertuig wat afgeskryf is, nog by die bank te moet afbetaal.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Tom van Brits

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,330
  • Thanked: 94 times
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2387 on: June 16, 2018, 06:18:42 pm »
Ek wou ook soos Oubones merk dat daai kampe netjies vertoon :thumleft:

Miskien is dit wys om n rukkie langer vas te hou aan daai parte?

Glo dit sal nou goedgaan met dir vlugte. Groete
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2388 on: June 17, 2018, 01:01:28 pm »
Dankie Tom, lyk my ou Woody stel dalk belang. Anders vergader die ding net stof hier by my. Tot dusver gedra die brommer hom nog. Niks verrasings nie, weer vanoggend met hom gaan vlieg maar toe steek die wind weer kwaai.
« Last Edit: June 17, 2018, 04:56:27 pm by Dorsland »
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,969
  • Thanked: 9 times
  • East London
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2389 on: June 18, 2018, 01:09:34 pm »
Lyk sommer netjies daar op die werf.  :thumleft:

As ek mag vra - wat is die idee met die groen sakke(?) teen die drade?

Veilige vlugtye met die nuwe brommer.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2390 on: June 18, 2018, 01:17:39 pm »
Dankie JMOL.  Daai sakke is beskutting vir jong olienhout boompies wat ek geplant het.  Die winterkoue en ryp sal hulle bietjie seermaak.  Lyk maar aardig van bo af.  ;)
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,978
  • Thanked: 33 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2391 on: June 18, 2018, 01:45:33 pm »
wow great pics of your pozzie  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2392 on: June 20, 2018, 07:03:44 pm »
Thanks Knucklehead, see what you missed out on with the Dorsland Trek? Next year no excuses ok.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2393 on: July 03, 2018, 02:24:31 pm »
Die ergste hitte is nou darem hier gebreek. -9C vanoggend gewees. Vanoggend het die Bushlander laat geslaap omdat ek maar met die bakkie my rondtes gaan ry het.









Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Online Oubones

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2394 on: July 03, 2018, 02:52:03 pm »
Lekker!
Honda ST1300
KLR650
 

Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,559
  • Thanked: 103 times
    • View Profile
    • addobackpackers.com
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2395 on: July 03, 2018, 04:29:34 pm »
Moerhel....  Hoop daai Dorsland trek gan hier in April gehou word  :imaposer:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Online Oubones

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2396 on: July 03, 2018, 08:24:42 pm »
Moerhel....  Hoop daai Dorsland trek gan hier in April gehou word  :imaposer:
Hehe
Nie in April, ek is dan in Nam en het laaskeer uitgemis maar die volgende keer vlieg ek sommer gou deur met die plat fiets.
Sal maar op die dorp gehaal moet word as die pad te sleg is. :peepwall:
Honda ST1300
KLR650
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,188
  • Thanked: 7 times
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2397 on: July 04, 2018, 08:32:51 am »
Die ergste hitte is nou darem hier gebreek. -9C vanoggend gewees. Vanoggend het die Bushlander laat geslaap omdat ek maar met die bakkie my rondtes gaan ry het.











Jy kon seker ma 2 kortbroeke aangetrek het  :biggrin:
Sies jou VARK !!
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 833
  • Thanked: 8 times
    • View Profile
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2398 on: July 04, 2018, 08:53:30 am »
Goeie ding daardie mooi bokke het bruin koppe anders sou jy dink hulle het weggeloop gedurende die nag.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,454
  • Thanked: 173 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2399 on: July 04, 2018, 09:24:58 am »

Jy kon seker ma 2 kortbroeke aangetrek het  :biggrin:

Ek het 'n ander plan gemaak, lekker warm  :biggrin:
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven