Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 262211 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,182
  • Thanked: 388 times
  • #imstayingpositive
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2900 on: January 09, 2020, 01:21:14 pm »
20mm of 30mm is n goeie begin. Mense moenie onder die wanindruk verkeer dat dit ons probleme oplos nie. Ek het al by stadsvriende gehoor hoe bly hulle is die droogte is verby, want dit het mos nou gereen. Ons kort minstens 150 - 200mm om die droogte te breek, sagte indringende ren. Baie meer as dit donderweer is. Die 20mm of 30mm is n goeie begin en ons is baie dankbaar daarvoor, maar dis baie tydelik as daar nie opvolg kom nie.
Ons hou steeds duim vas vir julle.  :thumleft:
 

Offline jakesvv

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2901 on: January 09, 2020, 08:04:16 pm »
ja Bie soos jy se die mense in die stede dink as dit gereen het is die droogte gebreek.
Dit vat regtig baie reen om dit te breek.My pa het altyd gese dit reen nie voer nie.Met so erg droogte soos wat julle ouens het daar in oos kaap/ karoo het, gaan dit jare vat om die veld te laat herstel baie van die bossies en gras is dood en loop nie meer uit as dit reen kry nie.
Die ondergrond water moet ook herstel.
Ek glo dat die jaar n beter jaar gaan wees vir die boere.
As dit goed gaan met die boere gaan dit goed met die land.
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,182
  • Thanked: 388 times
  • #imstayingpositive
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2902 on: January 10, 2020, 06:44:57 am »
...
As dit goed gaan met die boere gaan dit goed met die land.
:thumleft:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,400
  • Thanked: 730 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2903 on: January 10, 2020, 11:27:53 am »
...
As dit goed gaan met die boere gaan dit goed met die land.
:thumleft:
Vertel dit vir die regering. :deal: >:( :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: BullFrog, Serf

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 577 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2904 on: January 12, 2020, 10:43:40 am »
Krels, gister 32mm hier geval. Dit het gesous! Totaal vir die week 56mm! Dis lekker verby. Die veld raak groen, hy het baie seer gekry so hy gaan lank vat maar met water, damme wat water het en nat grond kan ons begin.

Vanoggend in die veld is daar lewe: sonbesies, oogpisters, skoenlappers, skillies, miere, miershope wat uitgebrei word en herstel word.

Wolke bou reeds op, vanmiddag val hy weer. Mag hy oral val waar dit nodig is. Dank die Here.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Brink, RobC, BullFrog

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2905 on: January 12, 2020, 11:01:13 am »
Effense wolkbreek hier by ons gister. Om en by 25mm in 30 minute. Nog 6mm deur die nag.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,423
  • Thanked: 860 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2906 on: January 12, 2020, 11:14:59 am »
Baie bly vir jou Dorsland. Hoop daar kom goeie opvolg. Ek sien YR belowe 10mm vir ons vir volgende Saterdag / Sondag.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,348
  • Thanked: 99 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2907 on: January 12, 2020, 11:31:35 am »
Baie bly vir jou Dorsland. Hoop daar kom goeie opvolg. Ek sien YR belowe 10mm vir ons vir volgende Saterdag / Sondag.
As ek 'n vrou was en YR 'n man, sou ek baie teleurgesteld wees met die duime belowe versus ontvang.
Nieteenstaande is die veld mooi nat.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,423
  • Thanked: 860 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2908 on: January 12, 2020, 11:36:56 am »
Ja Andre, as YR die reen stuur wat hulle ons nog skuld het ons n 2de sondvloed, maar somtyds kry hulle iets reg. Amper soos n blinde hoender wat n mielie raak pik.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2909 on: January 13, 2020, 06:49:06 am »
Ek is baie bly om you wereld nat en amper weer groen te sien Johan!!

Ons hoop vir goeie opvolg ren!
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,902
  • Thanked: 98 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2910 on: January 14, 2020, 05:49:56 pm »
dorsland, kry weer daai ou met die masjiene, jou damme is te vlak
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 577 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2911 on: January 14, 2020, 06:02:58 pm »
Neewat Trevor, my damme is reg. Nou is nie die tyd vir groot geld uitgee nie. Droogte is nog laaaaaank nie verby nie.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,902
  • Thanked: 98 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2912 on: January 14, 2020, 07:28:06 pm »
Neewat Trevor, my damme is reg. Nou is nie die tyd vir groot geld uitgee nie. Droogte is nog laaaaaank nie verby nie.

krap net gat oor die een wat laas versuip het
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 577 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2913 on: January 14, 2020, 07:42:22 pm »
sien nou die dag daai ou in die dorp. Lyk my hy is nogsteeds so moerig met my.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,392
  • Thanked: 574 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2914 on: January 14, 2020, 08:23:51 pm »
Ek het laas naweek van Durban via Bergville/ Clarens tot by Bethulie in die ren of op nat pad gery!
Uit loxton Sondag en voor Graaf Reinet weer begin ren kry tot dit baie hard geval het na Queenstown en die ren eers opgehou het so net voor 12 en ek het so net voor 1am tuis gekom in Hammersdale!
Dit was vrek moeilik ry, maar ek jubel vir die veld wat so vinnig dankbaarheid wys vir die Here se genade!
Daar waar ek gehoor het van ren voor die tyd, het die groen uitgeslaan!
Dit is net swaar om te sien hoe laag en hoe al die dun takkies van die bossies afgevreet is!
Hoe kleiner die bossie, hoe langer vat dit om weer groot te word en hoe laer is die drakrag van die veld, hoe langer moet die arme boer of minder vee, of meer voer voor sy veld herstel!
Sterkte vir die boere, daar l 'n lang pad voor en mag baie dit oorleef!
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: Tom van Brits

Offline Edgar

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1050 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,551
  • Thanked: 230 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2915 on: January 14, 2020, 08:51:46 pm »
Ek is so dankbaar vir die ren wat ons hier in Pretoria kry. Kan net dink hoe bly die boere moet wees.
 

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,902
  • Thanked: 98 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2916 on: January 14, 2020, 09:55:04 pm »
net die ongeluk kom daar geluk, die rooibos tee prys skiet mos die hoogte in hier en al wat n boer plant plaaslik, ek weet nou nie hoe goed hulle gedoen het nie want wingerd moet gespuit raak en tee langsaan moet organic wees. Maar die steenbokkies is nice kondisie in jare, het hulle nog nooit so mooi gesien in my lewe nie , hulle ore het patrone binne.

Hulle like rooibos tee

 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,146
  • Thanked: 1626 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2917 on: January 14, 2020, 10:56:24 pm »
"Amper soos n blinde hoender wat n mielie raakpik" :imaposer: :imaposer:

Ai Bie, dit was snaaks. :imaposer:
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 577 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2918 on: January 15, 2020, 10:55:27 am »
Baie bly vir jou Dorsland. Hoop daar kom goeie opvolg. Ek sien YR belowe 10mm vir ons vir volgende Saterdag / Sondag.

Veld raak nou groen hier maar ons kort nog BAIE ren.  Sal bly wees as hy weer by julle val @Bie.  Dis weer vrek warm en bedompig hier die afgelope paar dae, sien dis maar 14C Saterdag hier en ook 'n voorspelling vir ren.  Hy moet kom net wanneer en soveel hy wil.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Online Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,024
  • Thanked: 577 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #2919 on: January 15, 2020, 11:00:15 am »
Ek het laas naweek van Durban via Bergville/ Clarens tot by Bethulie in die ren of op nat pad gery!
Uit loxton Sondag en voor Graaf Reinet weer begin ren kry tot dit baie hard geval het na Queenstown en die ren eers opgehou het so net voor 12 en ek het so net voor 1am tuis gekom in Hammersdale!
Dit was vrek moeilik ry, maar ek jubel vir die veld wat so vinnig dankbaarheid wys vir die Here se genade!
Daar waar ek gehoor het van ren voor die tyd, het die groen uitgeslaan!
Dit is net swaar om te sien hoe laag en hoe al die dun takkies van die bossies afgevreet is!
Hoe kleiner die bossie, hoe langer vat dit om weer groot te word en hoe laer is die drakrag van die veld, hoe langer moet die arme boer of minder vee, of meer voer voor sy veld herstel!
Sterkte vir die boere, daar l 'n lang pad voor en mag baie dit oorleef!

Ja, lyk my hy het nogal wyd geval.  Familie wat tussen Middelburg en Steynsburg boer het 'n moerse groot denneboom wat omgeval het, deur hulle dak gekry.  Hulle was weg gewees so die huis het binne erg natgeren.  Ek weet nie of ren daai skade sal betaal nie.

Noudat die veld effe uitloop kan ek eers sien watse geweldige skade daar is in terme van plantegroei wat gevrek het.  Groot getalle bees ganna en anker karoo bossies het gevrek.  Dis baie skade want dis die plante wat bokke wei en wat deur die jaar veronderstel is om weiding te verskaf. Hier l nog 'n bitter lank en moeilike pad voor om hieruit te kom.  En dt met bo gemiddelde renval.

Ons kyk maar hoe loop die dinge.  Ek hou nogsteeds die troppe bokke in die landekampe om my veld kans te gee dat dit mooi uitloop.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven