2009 Honda CRF 450 X Main Carb Jet /Leedle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bossiekop

Pack Dog
Joined
Nov 21, 2010
Messages
221
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
AJS (all models)
Ouens,

Ek het hulp nodig.  My jonger broer se 450 x se main needle/jet moet vervang word.  Die bike het terwyl hy ry, net gedooi.  As hy hom start sonder trottle, dan idle die bike, maar sodra jy die trottle draai, vrek hy dadelik.

Toe haal ek die carb af.  Skroef die boonste doppie af, en draai die main jet/needle skroef uit.  Die main needle is veronderstel om aan die slide vas te kom met 'n sirclip aan die onderkant.  Die sirclip en die gleufie op die jet is uitgewerk, en toe val die needle af tot in die seat, en beweeg nie meer op en af nie.

Die probleem is, Honda kan eers 'n nuwe een verskaf oor ten minste 6 weke, en die vakansie is om die draai en die ou wil bike ry.

Kan mens 'n kleiner sirclip probeer maak of iets en die naald net bietie afskuif tot op die volgende gleufie.

Wat stel julle voor?

Ek hoor graag.
 
Top