Rondom Lesotho - Help asb!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hallo julle,

Ek het so bietjie raad nodig, ek wil hier rondom die 6 Desember so trippie maak.
Sober is dit net ek wat gaan, maar glo daar sal nog iemand inval.

Bloem - naby Clarens is eerste op die lys. Redelik bekend met al die paaie en passes. Ek is wel nog opsoek na 'n plekke om my tent op te slaan. As iemand iets weet in daardie omgewing laat weet asb.

Sal van daar oor Naude's gaan tot by Maclear. Maar dit is nou hier waar ek julle hulp nodig het.
Ek het redelik tyd, so wil graag Sani op en af ry. Rondom Lesotho weer terug tot by Wesselsbron.

Enige raad, paaie, slaapplek etc, laat weet asb vir my.

Ek kyk maar so bietjie na die vorige report ook vir ekstra inligting.

Dankie julle.
:ricky:
 
Top