tiffie
Race Dog
- Joined
- Jul 9, 2013
- Messages
- 1,138
- Reaction score
- 0
- Location
- Jeffreysbay Eastern Cape
- Bike
- BMW R1200GS
gistermiddag 15h00 tref n haelstorm ons met verskriklik baie reen. was nogal erg al die locals se mielies en groente is weggeslaan en van die bome is ook sonder blare. eerste 3 pics gistermiddag en laaste 2 vanoggend