Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Other SideCar Pics  (Read 12957 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oshkosh

Re: Other SideCar Pics
« Reply #40 on: June 09, 2014, 09:57:43 am »
Nie my smaak nie, maar n paar rand in daardie projek in!
Also not my Style.
Looks like a Honda Chappie on Steroids!!  :lol8: :lol8:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 672
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #41 on: June 30, 2014, 11:56:28 am »
Ek gaan die naweek deur van my ou argief foto's en kom toe op die een af wat in die veertiger jare in Okahndja geneem is.
Life is great LIVE IT!!
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #42 on: July 02, 2014, 03:45:27 pm »
Ek gaan die naweek deur van my ou argief foto's en kom toe op die een af wat in die veertiger jare in Okahndja geneem is.


Classic!! Wow..... :thumleft:
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #43 on: August 23, 2015, 06:02:03 am »
My kop het weer soos n ratkas begin draai toe ek Leban se sidekar sien by Tiekiedraai met die laaste Breakfast. Ek wil hê dat die kinders ook moet deel in my en Ingelsman se liefde vir ry, verken van die onbekende grondpaaie.

Ek soek n projek wat ek kan aanpak, meganies gestrem is ek nie, geld het ek min maar moetiveering en deursettigs vermoee baie.

Hier die Topic sien was 120dae laas oop, jammer ek sien dit nou eers maar ek sal n kiekie van my gunsteling sidekar op sit.

1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
 

Offline Laban

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: New Hudson (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Thanked: 2 times
  • "Ride my own Ride"
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #44 on: August 23, 2015, 07:04:20 am »



...vis ek sien jy loer... ;)
...they laugh at me because I'm different; I laugh at them because they're all the same...

...tie my own bootlaces…
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,596
  • Thanked: 23 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #45 on: August 23, 2015, 08:18:19 am »
Ek ook

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #46 on: August 23, 2015, 12:46:36 pm »
Right van môre maak ek n aparte topic oop van my voorbereiding, julle kan insette lewer soos ek vorder dit sal opreg waardeer word.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,443
  • Thanked: 14 times
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #47 on: August 23, 2015, 12:49:10 pm »



...vis ek sien jy loer... ;)
Net toe ek wou skryf toe gaat die krag af.  Herstelwerk in King.   ???  Nou sit ek op die ipad en sukkel.

Diffie, dis moerse sports, vernaam as jy die kinders wil saamry.    Ek en Nannie geniet die bedryf gate uit.  Jy sien mos waar neuk ons met die ding rond.  
Klop maar aan ons deur as jy hulp nodig het.  Ons is nou nie kenners nie, maar ons behoort darem so klein bietjie te kan help.  Google is dan natuurlik ook jou pel.  Baie inligting daar.  Daai 1150  van jou is  net die regte ding vir so karretjie.  Ek verneem daai 1ste rat is lekker sterk.  

Sterkte en groete daar.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold, Honda XR200R  -  Sold, Yamaha TT500  -  Sold, Honda Transalp700  -  Sold, Yamaha S10
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,388
  • Thanked: 26 times
  • Time takes a cigarette...
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #48 on: August 23, 2015, 01:00:41 pm »
My ma se oupa.
eberhard
Aggostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #49 on: August 23, 2015, 01:03:37 pm »



...vis ek sien jy loer... ;)
Net toe ek wou skryf toe gaat die krag af.  Herstelwerk in King.   ???  Nou sit ek op die ipad en sukkel.

Diffie, dis moerse sports, vernaam as jy die kinders wil saamry.    Ek en Nannie geniet die bedryf gate uit.  Jy sien mos waar neuk ons met die ding rond.  
Klop maar aan ons deur as jy hulp nodig het.  Ons is nou nie kenners nie, maar ons behoort darem so klein bietjie te kan help.  Google is dan natuurlik ook jou pel.  Baie inligting daar.  Daai 1150  van jou is  net die regte ding vir so karretjie.  Ek verneem daai 1ste rat is lekker sterk.  

Sterkte en groete daar.

Dankie Oom Louis, dit gaan nie oornag gebeur nie maar ek beloer die sidekar besigheid nou al vir n ruk, ek het net die regte een gesoek. Die kinders is maar my grootste aanspooring vir saam ry en geniet dit gate uit op die quad bike hier op die plaas. Ek weet dit is mos maar trial and error maar kom gaan ek daar uit kom, hoe sê hulle aan stap rooies die pad is lank....
Ek sal baie kom kers opsteek en waadeer kritiek ook dat ek weet indien iemand dalk n foutjie sien wat ek nie kan sien.
Die 1150 se 1st rat is 100%, net sy skokbreekker wat ek in Okt wil opgradeer.

Groete vir Tannie Nannie
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 27,973
  • Thanked: 44 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #50 on: August 23, 2015, 03:17:28 pm »
Het jy al 'n karretjie gekry of gaan jy scratch bou.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #51 on: August 24, 2015, 12:04:36 pm »
Het jy al 'n karretjie gekry of gaan jy scratch bou.

Het nie n karretjie, gaan dit van scratch doen.

Fase 1 is om n basis te kry en dan soos ek op you tube gesien het met expanding foam en karton opbou. Wat lekker is indien ek met die hout hand saag te veel af gesny het net weer op foam, skuur daarna om dit glad te maak, parte plekke sal ek bietjie pottery klei gebruik.

Frase 2 is om seker te maak die body of karretjie is glad dat ek n gladde afwerking gaan kry van die eerste gel lag met glasvesel wat volg, dit gaan nou eindlik die mold wees fase 2.

Fase 3 gaan die karretjie wees waar ek op die binnekant van fase 2 gaan gel, glas vessel. Ek ken n man in PE wat 40 jaar al swem baddens doen so hy gaan my help met die glasvesel gedeelte.

Dink jy ek mis iets, enige raad sal waardeer word.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,443
  • Thanked: 14 times
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #52 on: August 24, 2015, 12:17:02 pm »
Het jy al 'n karretjie gekry of gaan jy scratch bou.

Het nie n karretjie, gaan dit van scratch doen.

Fase 1 is om n basis te kry en dan soos ek op you tube gesien het met expanding foam en karton opbou. Wat lekker is indien ek met die hout hand saag te veel af gesny het net weer op foam, skuur daarna om dit glad te maak, parte plekke sal ek bietjie pottery klei gebruik.

Frase 2 is om seker te maak die body of karretjie is glad dat ek n gladde afwerking gaan kry van die eerste gel lag met glasvesel wat volg, dit gaan nou eindlik die mold wees fase 2.

Fase 3 gaan die karretjie wees waar ek op die binnekant van fase 2 gaan gel, glas vessel. Ek ken n man in PE wat 40 jaar al swem baddens doen so hy gaan my help met die glasvesel gedeelte.

Dink jy ek mis iets, enige raad sal waardeer word.

Oppas vir glasvesel.  Die vorige veselglas karretjies het blykbaar aanhoudend uitmekaar geskeur.  Teerpaaie ry is blykbaar ok, maar hulle hou nie op die grondpaaie nie, in elk geval nie op ons Oos Kaap grondpaaie nie.   :o 
Die karretjies van ons wat van 8mm alu gemaak is het ook plek plek oopgeskeur op die laste waar dit "geweld" was.  Ons het nou versterkings ingesit wat als bymekaar hou.  Sovêr hou dit.   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold, Honda XR200R  -  Sold, Yamaha TT500  -  Sold, Honda Transalp700  -  Sold, Yamaha S10
 

Offline Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,548
  • Thanked: 41 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #53 on: August 24, 2015, 01:10:34 pm »
My ma se oupa.
who photoshopped bobby skinstadt into the middle?
the air is cooler and more petroleum-distillate infused in a garage, this clarifies the mind and helps with the understanding of all things mechanical. In contrast, air in the house carries the latent bi-products of sanitation chemicals and room air fresheners. This, in turn, causes the testicles to retreat slightly, reducing mechanical aptitude by an order of magnitude. Then again, maybe it's just that the beer fridge is in the garage.
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,388
  • Thanked: 26 times
  • Time takes a cigarette...
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #54 on: August 24, 2015, 03:51:44 pm »
He photobombed the picture and was then told to go play ball and get lost. Film was scarce, so the photo could not be repeated. Sorry for that one.   :-[
eberhard
Aggostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline Humfree

  • Forum Vendor
  • Member
  • **
  • Bike: Ural (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 325
  • GS Adventure Sidecar...
    • View Profile
    • Sidecar Africa
Re: Other SideCar Pics
« Reply #55 on: August 29, 2015, 08:37:12 am »
Het jy al 'n karretjie gekry of gaan jy scratch bou.

Het nie n karretjie, gaan dit van scratch doen.

Fase 1 is om n basis te kry en dan soos ek op you tube gesien het met expanding foam en karton opbou. Wat lekker is indien ek met die hout hand saag te veel af gesny het net weer op foam, skuur daarna om dit glad te maak, parte plekke sal ek bietjie pottery klei gebruik.

Frase 2 is om seker te maak die body of karretjie is glad dat ek n gladde afwerking gaan kry van die eerste gel lag met glasvesel wat volg, dit gaan nou eindlik die mold wees fase 2.

Fase 3 gaan die karretjie wees waar ek op die binnekant van fase 2 gaan gel, glas vessel. Ek ken n man in PE wat 40 jaar al swem baddens doen so hy gaan my help met die glasvesel gedeelte.

Dink jy ek mis iets, enige raad sal waardeer word.

Hi Difflock - my raad sal wees om met die raam van die sidecar en die vashegtings/subframe te begin. Dit is die belangrikste nie die "sidecar bad" nie. want as jou fondasie nie reg is nie sal jy nooit n lekker rig he nie. Dis n geneuk om te "retro desighn"...
Om n sidecar te bou is n lekker projek, geniet dit en laat weet as on skan help...
Life is lived forwards but best understood backwards...
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,333
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #56 on: August 29, 2015, 07:39:40 pm »
Het jy al 'n karretjie gekry of gaan jy scratch bou.

Het nie n karretjie, gaan dit van scratch doen.

Fase 1 is om n basis te kry en dan soos ek op you tube gesien het met expanding foam en karton opbou. Wat lekker is indien ek met die hout hand saag te veel af gesny het net weer op foam, skuur daarna om dit glad te maak, parte plekke sal ek bietjie pottery klei gebruik.

Frase 2 is om seker te maak die body of karretjie is glad dat ek n gladde afwerking gaan kry van die eerste gel lag met glasvesel wat volg, dit gaan nou eindlik die mold wees fase 2.

Fase 3 gaan die karretjie wees waar ek op die binnekant van fase 2 gaan gel, glas vessel. Ek ken n man in PE wat 40 jaar al swem baddens doen so hy gaan my help met die glasvesel gedeelte.

Dink jy ek mis iets, enige raad sal waardeer word.

Hi Difflock - my raad sal wees om met die raam van die sidecar en die vashegtings/subframe te begin. Dit is die belangrikste nie die "sidecar bad" nie. want as jou fondasie nie reg is nie sal jy nooit n lekker rig he nie. Dis n geneuk om te "retro desighn"...
Om n sidecar te bou is n lekker projek, geniet dit en laat weet as on skan help...

Dankie vir raad Humfree en waardeer, sal defnitief ook aan jou deur klop.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
 

Offline cheesy

Re: Other SideCar Pics
« Reply #57 on: January 29, 2016, 05:37:49 pm »
I'm not sue about date of the Flexit but seem to recall it being around as early as mid to latter 70's. It was a vehicle way ahead of it's time and never really took off locally or overseas. Something like the Citroen DS series.
Bum in the saddle, always.
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 27,973
  • Thanked: 44 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #58 on: January 29, 2016, 05:50:11 pm »
I'm not sue about date of the Flexit but seem to recall it being around as early as mid to latter 70's. It was a vehicle way ahead of it's time and never really took off locally or overseas. Something like the Citroen DS series.

I think it was the cost. I saw one for the first time in 1190 hooked to a K100RS. If I recall the guy told me he had paid R7 000.00 for it.

Funny though... it was the price of a good secondhand big bike. If you want to buy a decent sidecar today, its still the price of a good second hand big bike.  :lol8:

But they were things of engineering beauty.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 

Offline Dustbiter

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Europe
  • Posts: 57
    • View Profile
Re: Other SideCar Pics
« Reply #59 on: February 02, 2016, 12:59:26 pm »
Just a few more side car photos 1 (at the classic bike race Dreiecksrennen, Dieburg, 2014)