Baviaans akomadasie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,509
Reaction score
112
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het nou twee keer hier oor gebly en kan die plek regtig aan beveel, die liging van die plek is baie lekker vir as jy wil oorslaap in die Baviaans op 'n deur ry trip of somer net 'n naweek daar wil gaan uit hang,  hulle prys is maar R150.00 pp vir 'n voledige toe geruste sc huisie met aircon,

Vir my is die twee lekerste huisies die ou Skooltjie en die Lang huis, julle kan gerus die mense kontak as julle 'n trip deur die Baviaans beplan, julle sal nie spyt wees nie.

Die Kerkie is ook nice en kan nogal werk vir 'n lekker romantiese naweek saam met jou wederhelf a.g.v sy ligging en interior, hy het 'n patio wat oor 'n dam uit kyk en jou kamer en bad kamer het dieselfde uitsig oor die dam.

[email protected]

www.baviaans.co.za/guestcottages/



 

Attachments

  • main_house.jpg
    main_house.jpg
    11.9 KB · Views: 298
  • room.jpg
    room.jpg
    10.2 KB · Views: 308
  • stoep.jpg
    stoep.jpg
    7.8 KB · Views: 301
  • braai.jpg
    braai.jpg
    18.1 KB · Views: 300
Top