Ou Louis, ek dink dis maar ons voorland. Ek moet sommer vat in die oggende as ek die 1150 uit die garage uit stoot en as die tenk meer as half vol petrol is, kan ek hom nie op die centrestand sit nie.
Wat ek gaan doen as ek hom erens drop weet ek nie, want ek twyfel selfs nou of ek hom sal kan optel.