Nou ja na nog 'n lekker Visarend trip met hulle karretjie is ek nog steeds van plan om...... EENDAG... 'n karretjie te kry wat op die S-10 pas.
Niemand in SA stel belang om die mounting brackets vir die Yamaha te maak nie,,, en ek gaan nie so laag daal en my en Jakkals se vriendskap op te voeter nie.

Daar is deesdae al meer S-10's oorsee wat karretjies kry en die maatskappy
http://www.dmcsidecars.com/ het 'n mounting kit vir $900.00 plus transport.
Maar dit klink na 'n klomp geld.
Ek soek nog steeds iemand in SA wat goed is met die yster goeters... Karretjie sal ek self maak en opsit.
Hier so 'n paar foties van die LHD karretjie in Amerika.