Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SA karretjie vir S-10  (Read 12963 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #40 on: June 05, 2015, 10:54:03 am »
Jeez, ek sien die hele setup kos amper $8 000.   :eek7:  :eek7:  :eek7:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 
Offline 0012

  • Secret Agent Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,590
  • Thanked: 49 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #41 on: June 05, 2015, 10:55:28 am »
Check daai S10 se agterwiel, ook 'n kar tyre.   :biggrin:

Ja nee, siesa!    :puke_r:

->    Transalp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #42 on: June 05, 2015, 10:55:57 am »
Daarom moet ons dit maar self spoeg en plak hier by ons.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #43 on: June 05, 2015, 12:46:15 pm »
Party ouens ry sulke bande op die voorwiel ook..

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Humfree

  • Forum Vendor
  • Member
  • **
  • Bike: Ural (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 326
  • GS Adventure Sidecar...
    • Sidecar Africa
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #44 on: June 05, 2015, 08:03:33 pm »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Life is lived forwards but best understood backwards...
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #45 on: June 05, 2015, 08:11:33 pm »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Dankie vir die advise.   :thumleft:

Hier is die beloofde rr.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=174260.0
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 
Online Tom van Brits

Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #46 on: June 05, 2015, 10:54:30 pm »
Daai motorbande maak baie sin as mens vat dat n sidecar elkgeval nie leun in n draai nie, en die steelbelts sal meer bestand wees teen pap bande.
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #47 on: June 06, 2015, 07:20:58 am »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Dankie, nou help ons om die S-10 ook 'n karretjie aan te sit... dis mos 'n meer betroubare fiets as die GS  :pot: :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Online Tom van Brits

Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #48 on: June 06, 2015, 08:53:13 pm »
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)
 
Offline 2StrokeDan

Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #49 on: June 06, 2015, 09:07:05 pm »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,317
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #50 on: June 06, 2015, 09:41:24 pm »
Dinge lyk goed as Woody begin kyk na 'n sidecar, dit beteken hy raak nou oud en dus is dit nie meer lank voordat ek en sy dogter erf nie.  :lol8:

Woody, ek het ook die idee gekry om dit te doen, maar  nie op my huidige ZE nie, ek wil eerder nog 'n S10 aanskaf, 'n tweedehandse Z en dan op hom 'n sidecar mount.

Rede daarvoor is ek geniet my twee wiele baie en ek glo ek sal meer op twee wiele rond ry as met die sidecar maar die sidecar ding sal vir my 'n nice projek wees om aan te pak, ek het al reeds inligting begin werf en met 'n paar ouens gepraat.

Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #51 on: June 07, 2015, 07:32:28 am »
Nou ja laat ons Yamaha ouens dit maar self doen, want daai ANDER KLOMP wil he ons moet daai ander tipe bike ry.... ek sal NOOIT so laag daal soos oom en tannie VIS nie  :peepwall: :pot: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,317
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #52 on: June 07, 2015, 08:21:45 am »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Ek bly maar eerder stil want ek is kleiner as albei van julle, maar ek dink jy het 'n punt beet Woody.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #53 on: June 07, 2015, 01:56:41 pm »
Nou ja laat ons Yamaha ouens dit maar self doen, want daai ANDER KLOMP wil he ons moet daai ander tipe bike ry.... ek sal NOOIT so laag daal soos oom en tannie VIS nie  :peepwall: :pot: :imaposer:

Hey, ek check jou.  Ek sit die hit squad op julle.   :eek7:   :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #54 on: June 07, 2015, 02:00:23 pm »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...

Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?

Ons het 'n t piece gebruik en ingebreuk in die bike se agterrem pyp.  (Hoop ek stel dit reg).  So, as jy nou die bike se agterbriek trap dan rem die sidekar ook.  Dieselfde sal werk met die S10.   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #55 on: June 08, 2015, 08:03:57 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,317
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #56 on: June 08, 2015, 08:10:34 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Weet nie waar hulle is nie, lyk asof hulle soos mis voor die son verdwyn het.

Hoekom sou hulle die karretjie bou so vinnig gestop het uncle Vis, dit het tog gelyk of hulle goed doen met die karretjies ?
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #57 on: June 08, 2015, 08:11:32 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,317
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #58 on: June 08, 2015, 08:15:16 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  

So dit was weer een van daai, toe dinge begin goed gaan toe bevark een partner die ander om die koek vir homself te kry ?
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #59 on: June 08, 2015, 08:20:15 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Weet nie waar hulle is nie, lyk asof hulle soos mis voor die son verdwyn het.

Hoekom sou hulle die karretjie bou so vinnig gestop het uncle Vis, dit het tog gelyk of hulle goed doen met die karretjies ?

Sallie weet nie, dis ook vir my 'n raaisel.   :peepwall:   Ek hou my vermoedings maar vir myself.   :patch:   :biggrin:

Ek is maar net te bly ons het onse karretjie, al is dit nou nie op my eerste keuse fiets nie.  Dis in elk geval Nannie se karretjie, so sy sit met die hmmmmmmm......  Kom ons los dit daar.   :biggrin: