Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SA karretjie vir S-10  (Read 12965 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #60 on: June 08, 2015, 08:23:16 pm »
Bestaan Rigged4life nog?
Verkoop hy nog karretjies

Sover ek weet is hy moeftoe.  Sy partner het 'n anner naam begin en het daarna nog gemaak.  Of hy nog bestaan weet ek nie.  Sal vir jou uitvind.  

So dit was weer een van daai, toe dinge begin goed gaan toe bevark een partner die ander om die koek vir homself te kry ?

Dis 'n groot deel daarvan, maar soos ek altyd glo, daar is drie kante van 'n storie.  Joune, syne en die waarheid.     :peepwall: :patch:  :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,895
  • Thanked: 107 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #61 on: June 08, 2015, 09:03:40 pm »
Ek het vandag met n man hierbo gepraat. Hy bou trikes vir Harleys. Gaan hom miskien die naweek sien.
Hy het al sidecars gedoen maar nog nie op die S-10 nie. Maar hy is keen om ons /my te help met die mountings op die fiets. Karretjie sal ek self uitsort.
Hy is Nico Greyling
Www.exoticdesignsa.com

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Humfree

  • Forum Vendor
  • Member
  • **
  • Bike: Ural (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 326
  • GS Adventure Sidecar...
    • Sidecar Africa
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #62 on: June 12, 2015, 10:55:50 am »
Kyk maar mooi na daai geel rig - hy gaan nie eers hier by ons op die teer paaie hou nie, om nie eers van grond te praat nie. Die rig is heeltemal te "wyd". Die "jaw" effek wanneer jy ry gaan vreslik wees om nie eens van die stress op die komponente te praat nie... Hulle breek ons sommer gou gou hier by ons op die grond paaie.

Daar is erg meer betrokke by sidecar bou as net die karretjie, en as jy klaar gebou is en die rig wat jy gebou het wil nie so lekker stuur nie? Iets om aan te dink voor die tyd in die beplannings fase. Ook die sidecar rem is van totale belang want sonder n sidecar briek kan jy helfte van die nice paaie in SA nie ry nie... ons praat nou vrotpad...

Ons help graag en praat graag oor sidecars - advies is verniet...





Interessant......hoe sou jy die remme koppel om saam te werk, syspan en fiets agter, of fiets voor met syspanrem?

Meestal Koppel ons so dat die agter rem en syspan rem saam werk. Ons installeer die hele syspan rem sisteem algeheel apart van die fiets se rem sisteem sodat die syspan rem glad nie deel vorm van die fiets se rem sisteem nie - ons voel dit is maar net veilinger om 2 sisteeme te he en nie die fiets se rem sisteem se integriteit te beinvloed nie. Dit is ook lekker om die syspan rem apart te kan stel.
Ons het wel ook al die voor rem en syspan rem gekoppel vir een van ons kliente wat n regterbeen verloor het so hy kan nie die briek met sy voet trap nie...
Life is lived forwards but best understood backwards...
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,344
  • Thanked: 59 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #63 on: June 12, 2015, 11:35:56 am »
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)

 :laughing4: :spitcoffee:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,165
  • Thanked: 99 times
Re: SA karretjie vir S-10
« Reply #64 on: June 12, 2015, 01:47:35 pm »
Ek is ook mal oor die sidecar idee met tye gewees, maar nou wonder ek of n klein Suzuki Jeep nie dieselfde jeuk kan krap nie, of is die idee dat mens dalk juis die sidecar wil ry sodat die vrou haar eie helmet kan dra en mens in vrede kan sit sonder n geklets?
(grappie)

 :laughing4:

Ons het Namibia al plat gery, met die 4X4, met die bike en nou onlangs met die karretjie.
Ek sal dit so opsom:
4X4 is baie lekker.
Bikes is baie lekkerder
Karretjie is uniek en moer lekker.   :biggrin:

Jou Suzuki Jeep sallie daai jeuk kan krap nie.   :deal: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF Rally..