Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)  (Read 8334 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« on: December 27, 2013, 04:01:15 pm »
Waar moet ek begin met die RR, die ide van die Baviaans het nie vanself op geduik nie. Die 2de Honeymoon trippy soos ek en die Inegsman hom noem wanneer kinders na oupa en ouma gaan vir n paar dae. So 3 weke voor ons op die trippy so gaan vra die Ingelsman my of die kinders bietjie vroeer na oupa en ouma kan gaan voor ons soontoe gaan want sy het n paar afsprake en ekt n paar jobbies rondom die huis wat ek wil doen. Ek s defnitief, hulle is darem 5 en 6, kan self broodtjie, koeldrank maak en badkamer toe gaan. Wel met die gedagte kan ek mos nie net werk en geen genot kry terwyl kinders weg is nie.
Ek begin dink aan n dag trippy van Addo, Patterson, Anns Ville grondpad, R400, Jansenville en terug van Klipplaat, met dieselfde gedagte worstel ek met dat ek en Ineglsman nog nie op n 3 dae trippy alleen was nie. So sien ek die Bergrivier pad wat na Willowmore lui en dog ek by my self, die Baviaans was ons nog nie deur op die motorfiets, ek was al op die trap fiets (MTB / Transbaviaans) daardeur. Wel daar is dit nou, ek skakel  en epos n paar plekke vir verblyf maar dis laat in die jaar voor Kersfees en daars n gelukkie. Ek kry plek vir 1st nag by Uitspan en die 2de nag by Doodsklip.
Ek igroneer al die praattjies van verkeer in die Baviaans oor Desember en besluit ons sal ekstra versigtig wees veral met die cowboys in hul 4 x 4s!!!
Die roete begin by Addo en hier is die 1 ste foto van die gelaaide muil (Suzi)!!!

2-3 Oppad na Paterson waar ons volgemaak.
4-7 Olifantskop Pas N10 in rinting van R400.
« Last Edit: December 29, 2013, 09:26:53 pm by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #1 on: December 27, 2013, 04:20:29 pm »
Net anderkant Olifantskop draai jy op die 1ste grondpad links af by die Ann's Villa bord in die rigting van Jansenville (R400).
Hier is n paar kiekies van hoe dit op diekant van die berg lyk, jy sal sien hoe verder ons ry hoe droe lyk die landskap.
Dit is net voor 9 die oggend maar ons kan aan voel dat dit sommer lekker warm gaan raak vandag, ek het n lied in my hart want die Ingelsman is saam en Suzi purrr oor die grond en los n effense stoffies agter in die spieel'tjie.
1-8 Pad foto's
9 Eet iets en maak keul nat.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Jag man

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,069
  • Thanked: 2 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #2 on: December 27, 2013, 04:24:00 pm »
nice  :ricky:
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #3 on: December 27, 2013, 04:40:22 pm »
Het jul gesien die dag toe julle uit Baviaan's terug ry - kan mos nie jou rooi baadjie miskyk nie.

Maar ek verstaan die storie van die "honeymoon" - smaak my dit tas die sig ook aan want jul wou nie eers groet nie :imaposer: :imaposer:
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #4 on: December 27, 2013, 05:16:57 pm »
Het jul gesien die dag toe julle uit Baviaan's terug ry - kan mos nie jou rooi baadjie miskyk nie.

Maar ek verstaan die storie van die "honeymoon" - smaak my dit tas die sig ook aan want jul wou nie eers groet nie :imaposer: :imaposer:

 :eek7: Nee man, het jy n beskye waai gegee of daai waar jy jou arms  :blob8: af waai?  :ricky:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #5 on: December 27, 2013, 05:35:49 pm »
Op die R400 het ons ook op diere afgekom, behalwe die wat ek kiekies van geneem het het ons ook springbok, zebra, inyala en terwyl ons iets eet is n bobbejaan span van 3 oor n elektriese heining sonder dat een van hulle skok :eek7:.
1-3 Diere
4-8 Pad via Jansenville na Klipplaat ( Het n lekker laat ontbyt by Oasis dink ek is die plek se naam in Jansenville genuttig, straat wat reg afloop oorkant die motor hawe (Caltex). Bie gaan kwaai wees as hy weet ek hetti kom kuier, sal opmaak met n volgende keer. :biggrin:
9-10 Klipplaat trein en Kerkie in die rigting van Willowmore.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline DASKOP

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,063
  • Thanked: 1 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #6 on: December 27, 2013, 05:51:08 pm »
Mooi so Diffie..................... :thumleft:
BMW 1200 GSA
BMW R80RT
BMW R100RT
Honda 900F
Yamaha IT465 Honda 750F
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Gauteng
  • Posts: 494
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #7 on: December 27, 2013, 05:51:59 pm »
Wow! dis plat daar?
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #8 on: December 27, 2013, 06:07:07 pm »
Mooi so Diffie..................... :thumleft:

Thanx mater  :thumleft:

Wow! dis plat daar?

Yes jong geen berge regtig nie, padoppervlakte regtig mooi.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #9 on: December 27, 2013, 06:30:14 pm »
Net buite Klipplaat op die Aberdeen pad draai daar n pad links na Willowmore via Fullerton Stasie.
Dit is nou al na 12 waar die temp net oor 30 grade trek en terwyl ek so ry dink ek dat ek glad nie op die oomblik in die vlaktes n papwiel wil regmaak nie. Maar so sal daai papwiel my weer byt waar ek later sal by uitkom.
So ry ons al saam met die treinspoor aan ons linkerkant al as om ons die pad aan te wys waar ons oppad is na toe. Landskap is maar soos dit in die area lyk en verkeer is nogal stil, mesig maar die son steek nou en ons soek so na n 100km koelte boom om net bene te rek en keel nat te maak. Ons skip toe na Fullerton op regterkant die Bergrivier ompad na Willowmore en klap toe regtuit oor koppie na sement pad wat so 32km voor WM uitkom van Stytlerville se kant.
Stop toe op sement pad in die son en tot my verbasen is dit toe nie so warm :eek7:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Grolls

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,645
    • Think Pink - Think Aeropink
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #10 on: December 27, 2013, 08:52:49 pm »
Nice Difflock  :thumleft: ..... keep it coming
Think Pink ........... Think Aeropink

086 111 PINK
 

Offline White Rhino

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,918
  • Thanked: 2 times
  • Save the White Rhino
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #11 on: December 27, 2013, 11:03:43 pm »
Roll on ...
I'd rather have a full bottle in front of me than a full frontal lobotomy
Nothing clears the head like a throttle twisted and the fresh air on the tip of the nose

Beta 300RR, WR450 Rallye, KTM990 Adv, HP2, HPN635, 1200GS LC
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,346
  • Thanked: 96 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #12 on: December 27, 2013, 11:13:03 pm »
Nice one
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #13 on: December 28, 2013, 12:01:54 am »
Ry weer lekker saam met julle deur die Ingelsmans se kiekies!

Kannie wag vir die Baviaans photo's nie!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #14 on: December 28, 2013, 11:15:15 am »
So ry ons Willowmore binne van Aberdeen se kant, iets wat my altyd opval is die klomp drankwinkkels vir so klein plekkie. Wel ek is nie regtig so honger soos wat ek koffie nodig hetti en daars net een plek waar ek eet of stop oppad Kaap toe (Restaurant/gifts/antiques/deli) op linker hand voor die motor hawe (Engen).
Wel ek bestel n koffie en water, die dame my sku aan kyk as om te s my magtig dis dan diep in die 30 grade. Ingelsman drink n koeldrank en ons bestel bok slaai vir middagete, ek n Stef's slaai en sy n spinasie sout tert. Ek't geen haas want daar l nog net 47km oor tot by Uitspan, na ete gaan maak ek vir suzi vol by Engen waar ek voor af gebel het ook vir n gedetailde kaart van die Baviaans (Peter Slingby se map) teen R80. Ek's so effe bekommerd oor my klein 15lt tenk wat dalk nie die afstand kan maak nie en ek hetti plek op suzi vir ekstra brandstof. Yamaha het mos vir die XT 660 R n 15lt tenk op, ek verstaan want almal is nie soos ek wat van hom n toer fiets wil maak nie. Terwyl ons soontoe ry sien ons n donkie kar wat die toeriste op n toer deur die dorp neem teen n  fooitjie, te lekker dink ek sal dit wees met die kinders.
« Last Edit: December 28, 2013, 01:19:40 pm by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline hayleyscomet

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,908
  • Thanked: 5 times
  • Always Keen to Ride
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #15 on: December 28, 2013, 11:20:25 am »

LEkker RR

Well done guys
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #16 on: December 28, 2013, 12:27:05 pm »
So ry ons uit Willowmore in rigting van Uniondale vir so 2km en links in die ringting van Patensie of te wel die bekende Baviaanskloof (T1). Maagies vol, suzi vol en ek's so opgewonde soos n skoolseun op sy eerste date, ek vat aan die Ingelsman se been en dis asof sy weet ons gaan dit lekker maak al kom wat!
Die pad oppervlakte is pragtig n mens kan 12o ry maar ek's rustig en travel so 80 op my gemak en neem die vlaktes, berge en reuke van die plategroei in. Tot my verbasen kry ons die eerste voertuig so 30km in die kloof. Wel die wreld lyk maar droog maar dis mooi vir my, elke deel in ons land lyk op sy manier uniek.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #17 on: December 28, 2013, 12:32:57 pm »
Nog so paar tot by Uitspan wat op die laaste kiekie is met die pers jakaranda onder op waar ons vir die nag sal oor bly.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Online Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,199
  • Thanked: 555 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #18 on: December 28, 2013, 01:02:39 pm »
Sulke bliksems...
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,566
  • Thanked: 169 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #19 on: December 28, 2013, 01:20:14 pm »
Lekker een Diffie.   :thumleft:  Gooi die kiekies, Baviaans is altyd spesiaal.  Geniet dit en groete vir die Ingelsman. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..