Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)  (Read 8345 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #20 on: December 28, 2013, 01:27:23 pm »
Sulke bliksems...

 :( sorry mater, ek't aan my bas geweet ons speel op avbob se stoep toe ons daar deur is sonder om gesig te wys. Sal defnitief moet opmaak daarvoor.

Lekker een Diffie.   :thumleft:  Gooi die kiekies, Baviaans is altyd spesiaal.  Geniet dit en groete vir die Ingelsman.  

Dankie Oom Vis, dit was regtig n besonderse tyd saam met Ingelsman in die kloof. Sy s dankie en selfde vir die Tannie ook. :thumleft:
« Last Edit: December 29, 2013, 05:10:38 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #21 on: December 28, 2013, 02:04:13 pm »
By Uitspan aangekom en wat n pragtige aangesig toe jy so om die hoofhek ry na die plaas opstal. Ons het by ontvangs gaan bevestig dat ons hier is en al die fyner reelings uit geklaar met wat hulle aanbied so ook waar ons tent plek vir die nag gaan opslaan. Mense baljaar in die plaasdam wat in n swembad omskep is, kinders ry fiets, magtig dink ek hier kan dit net lekker raak.
Ons slaan tent op onder n klein koelte boom op n mooi stukkie grasperk met die oulikste lappa'tjie wat krag, eie lig, braai, tafel en 3 stoele het.
Dis warm, ons besluit om dadelik tent opteslaan en te rus daarna, so gemaak so gedaan. Gou terug na ontvangs vir n lemminade'tjie of 2. Swem broek aan en almal weg toe ons by die swembad aankom, koel toe heerlik af. Dit is 15:00 maar die hitte sukkel om te breek tot en met 16:30 waar dit deur n kus windtjie meer leefbaar maak.


1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #22 on: December 28, 2013, 02:29:32 pm »
Na ons afgekoel het reel ons vir 6 sosaties en 4 stukke wors wat ons op Doodsklip kan braai vir die volgende aand. Ek kry toe ook sommer nog n paar lemminades en hout vir die aand so ook ys om hulle koud te hou. Ingelsman gaan rus vir n rukkie en ek bestudeer daai kaart van Peter Slingsby noukerig, hou nie net daarvan om te weet waar ek oppad is nie maar ook wat aangaan oppad soontoe.
Wat Uitspan kamp terein so lekker maak is dat jou bure op n afstand weg is en julle mekaar skaars kan hoor. Het lanklaas gekamp en vergeet hoe vriendelik die kampers met mekaar is, kampers van Pretoria, Vanderbyl ontmoet, gawe mense.
Die ablusie blokke is van top gehalte, warm water, skoon badkamers en ek't geweet dit sal ons nie by Doodsklip beskorre wees nie.
1-3 Kamp
4-5 Uitsig van ons Lappa'tjie.
« Last Edit: December 29, 2013, 05:13:54 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #23 on: December 28, 2013, 03:03:55 pm »
Na n vroer aand'tjie is ons ook vroeg op, Oom Vis se style gaan slaap saam met die hoenders en staan dan saam met hulle op!  :pot:  :peepwall:
Right ek's eerste op en maak n boere troos (jup het aan jou gedink en weet hoe hou jy van jou boere troos) om die dag reg te begin, na Ingelsman op is vat ons n stappie die skeur of minnie kloofie agter die ontvangs op wat aanbeveel word deur die eienaars. Praat van eienaars, baie gawe mense (Nico en Christine) maar ook Chenel wat die plekkie hardloop. Daar is n ligte mis wat hang bo ons 06:00 en lyk soos n kombersie nes Tafelberg sin, dit is gewoonlik n teken dat dit n moer warm dag gaan uitdraai, min weet ek hoe reg ek gaan wees.
Ek gaan die kloof in 2 gedeeltes post, Ingelsman het n 1000 foto's geneem oor die 3 dae so ek probeer julle die beste wys en n mooi prentjie skep soos ons dit beleef het, ek's nie n begaafte man met bewoording nie maar probeer my bes so wees maar geduldig.
Om terug te kom na die kloof toe, pragtig soos n juweel wat jy self met jou eie o moet aanskou, want n foto weerspieel glad nie hoe dit regtig lyk nie.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #24 on: December 28, 2013, 03:14:33 pm »
Nog so paar van die stappie, laaste een is van n tuisgemaakte 3 wiel tuc tuc wat n ou oompie al die vullis elke oggend verwyder.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Tiger8

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,038
  • Thanked: 26 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #25 on: December 28, 2013, 04:58:08 pm »
Mooi man Diffie, dit lyk sommer lekker, die Baviaans is altyd mooi en kan sien die Ingelsman speel lekker met daai kamera  :biggrin:

Boerseun, wat maak jy met daai kettie oppie tafel, huh  :patch:      :lol8:

Alles wat mooi is aan jou en familie vir die Nuwe jaar, Dessie stuur ook groete aan  :thumleft:
Don't Sweat the Petty Stuff & Don't Pet the Sweaty Stuff!
Triumph Sprint 1050ST
Yamaha WR450F
 

Offline Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,304
  • Thanked: 300 times
  • WAT KYK JY
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #26 on: December 28, 2013, 05:53:45 pm »
So is dit nou al wat gebeur het ? Die RR se naam is "honeymoon"  :peepwall:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #27 on: December 28, 2013, 06:36:09 pm »
Ons ry sommer lekker saam.   :ricky: :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Casino

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 137
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #28 on: December 28, 2013, 07:20:54 pm »
Sulke bliksems...

 :( sorry mater, ek't aan my bas geweet ons speel op avbob se stoep toe ons daar deur is sonder op gesig te wys. Sal defnitief moet opmaak daarvoor.

Lekker een Diffie.   :thumleft:  Gooi die kiekies, Baviaans is altyd spesiaal.  Geniet dit en groete vir die Ingelsman. 

Dankie Oom Vis, dit was regtig n besonderse tyd saam met Ingelsman in die kloof. Sy s dankie en selfde vir die Tannie ook. :thumleft:

baie  nice RR dankie :thumleft:
321 see ya Casino!
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #29 on: December 28, 2013, 08:09:07 pm »
Mooi man Diffie, dit lyk sommer lekker, die Baviaans is altyd mooi en kan sien die Ingelsman speel lekker met daai kamera  :biggrin:

Boerseun, wat maak jy met daai kettie oppie tafel, huh  :patch:      :lol8:

Alles wat mooi is aan jou en familie vir die Nuwe jaar, Dessie stuur ook groete aan  :thumleft:

Yes Shaun, jy ken haar mos goed, hou van kiekies neem maar raak partykeer ongeduldig wanneer die lig nie dit toelaat nie. Kettie is ek aanges om saam te neem as n voorsorg maatreel teen BLOU APIES wat moles maak en het hulle n mens besig gehou wanneer jy net weg stap van jou tent.

Ons ry sommer lekker saam.   :ricky: :ricky:

Goed om van Oom te hoor, geseende tyd vir oom en die familie.

So is dit nou al wat gebeur het ? Die RR se naam is "honeymoon"  :peepwall:

Wees geduldig die res kom in sarsies en daar is n ouderdoms beperking op seker gedeeltes want die is mos n familie forum of nie. :biggrin:

« Last Edit: December 29, 2013, 05:16:27 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #30 on: December 28, 2013, 08:31:01 pm »
Oppak is nooit lekker nie maar ons moet rigting kry, die kriek skop 9:35 en ons moet nog 90km ry tot by Doodsklip. Dit klink nie baie vr nie maar vra manne wat so gelaai is soos ek deur die baviaans met n pillion op, jy ry stadig nie net vir julle eie onthalwe maar ook om die natuur in te neem en die cowboy in sy 4 x4 te vermy.
Ek't n paar dae voor die tyd geskakel om n booking te maak by Vero's Resuarant vir n ontbyt. Wel Uitspan nes ander plekke wat ek by was in die Baviaans het my regtig beindruk, hulle sal my beslus weer sien.
1-Maak vas, neem tyd, doen dit die 1ste keer reg of hoe jup :peepwall:
2-Gelaai en wag net vir Ingelsman.
3 -Ou motors
4-Volstruis se tjkind.
5-7 Landskap
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #31 on: December 28, 2013, 08:34:41 pm »
Nog so paar na Vero's Restuarant toe.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #32 on: December 28, 2013, 09:21:47 pm »
Vero's Restuarant aan gekom en die sonnetjie steek al te lekker, suv en 4 x 4's is eintlik tot my verbasen rustig tot daar. Die vrou (Veronica) wat ek mee gesels het het ons ook bedien, eers vra ek vir n koffie dan kan sy die ontbyt nader bring. Terwyl ons so letterlik langs die pad sit onder bome ry party voertuie verby en ander trek in. So is daar n familie wat van Pretoria hier vakansie hou en deel hoe hul die kloof waardeer, wel dit moet lekker wees om nie gepla te word deur jou selfoon in vergelyking met die stad se buzz.
So bewonder ek die ou rooi hoenderhaan wat beter dae gesien het, verbaas my dat hy nog lewe met die verkeer wat op en af verby die plekkie ry.
Ingelsman loop gou oor na die Craft winkel om te sien wat se oulike goedtjies hulle verkoop, nie dat ons plek het op suzi vir n tuna blikkie nie.
Wel ontbyt (2 stukkies van elk wors, bacon, roosterkoek met tamatie, kaas en tuisgemaakte appelkoos konfyt) kom en ons was nie teleurgesteld nie, maar soos ek vroer ges het dat daai papwiel my nie gaan ontduik. Twee verbygaande manne op hul motorfiets stop met geen begasie op soos ons maar kom nader waar ons onder die boom sit. Die man vra wie die eienaar is van die XT en of ek weet dat my agterwiel pap is  :eek7: nee s ek en vra my of ek die nodige toerusting het om dit reg te maak. Dankie mater vir jou goedhartigheid wie ook al jy was.  :thumleft:
Man jup het my mos nou al mooi geleer, gaan nie sweeti. Eerstekeer reg en die Ingelsman se vinger'tjies is lekker klein om die valve deur die rim te druk, ek't mos wors vingers en sukkel maar.
Wel, na dit was ek my hande en bestel sommer n koeldrank voor ons verder ry in die rigting van Doodsklip.
1-5 Vero's
6-8 Craft Winkel
9-10 Papwiel, geen probleem
« Last Edit: December 29, 2013, 05:20:17 am by Difflock »
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #33 on: December 28, 2013, 09:52:06 pm »
Man Diffy, maar DIE ride report lees mos lekker!

Genie to die trip pie gate uit met julle!

Dankie!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #34 on: December 28, 2013, 10:24:58 pm »
Julle moet ook 'n lekker feestyd he en 'n GOEIE 2014 ou Diffie.  :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Bacchus2

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 282
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #35 on: December 28, 2013, 10:38:57 pm »
Lees lekker sover en mooi fotos. Sal wag vir die res  :thumleft:
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #36 on: December 28, 2013, 10:42:34 pm »
Waar is dit lekker??  Hier is dit lekker!!!  Kan nie wag vd res vd RR nie  ;D 

Jy kan bly wees daardie donkiekardrywer het jou nie geld gevra vir 'n kiekie nie - toe Ou Bees 'n kiekie wou neem, toe wou hy R5 he  :deal:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,114
  • Thanked: 6 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #37 on: December 29, 2013, 12:05:37 am »
Mooi een Diffie , weereens die fotos is mooi  :thumleft:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,190
  • Thanked: 33 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #38 on: December 29, 2013, 06:04:17 am »
Ag nee man, julle het my sommer nou baie jaloers. 

Dit lyk na 'n heerlike trippie en die Ingelsman stel nie teleur met die prentjies nie.  Welgedaan.   :thumleft:

'n Baie voorspoedige 2014 vir julle met honderde veilige myle.
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #39 on: December 29, 2013, 06:08:34 am »
Ons maagies is vol en oppad is ons weer, plekkies wat akkomedasie aanbied soos Verloren Rivier, Vlei Kloof, Bo Kloof, De Hoek, Sewefonteine, Zaaimanshoek, Bakkrans, Damsedrif en Die Waenhuis waar jy langs verby ry. Ander name soos julle al van gehoor het is Vensterklip, Bobbejaankop en Red Rock Valley van die natuur se kant.
Ons volgende skof sal ons uitbring letterlik net anderkant Doringkloof by "Anna se sexy shop". Hoe sal ons Doringkloof vergeet, dit was darem n lekker EC Bash gewees soos baie sal onthou.
Wel die foto's is nou nie poskaart foto's maar ek glo dit sal n mooi prentjie skep.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014