Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)  (Read 8344 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #40 on: December 29, 2013, 06:35:52 am »
So stop ons by die Doringkloof bord net om die herhinnering van die EC Bash terug te bring, so ry ons net af in die pad en draai regs in by Anna se sexy shop. Ek soek al van Willowmore af groente vir vannaand by Doodsklip en kon nog niks kry nie so dalk sal ek by die laaste plekkie voor ons die Park betree iets vind.
Dis 12:30 en die son vetter vir ons, ek sien soos ons afry na die langwerpige modder gebou'tjie daars n boom op linkerhand maar ek vermy toetaal want waar daar n boom is moet daar dorings ook wees, dit word nie verniet Doringkloof genoem.
Ons loop binne en dit voel eintlik koelerig, so is die Tannie baie vriendelik maar die sweet tap haar af met n handoekie om die nek. Die winkel het so bietjie van alles, ingelegde konfyt, beskuit, rooster koek, caps, hempde en nog vele maar so kom ek op af wat ek eintlik gesoek het groente in n bottel (gepickelde groete). Man om eerlik te wees is ek bang vir brand goed maar ek maak n uitsondering en word gesÍ dat dit glad nie so erg is.
Maak yskas oop, gas ene en daar staan tuisgemaakte gemmer bier, ons drink toe 2 rondom n tafel binne die plekkie.
So voor ons petaal kry Ingelsman 2 koeldranke en ons saal op om verder te ry.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #41 on: December 29, 2013, 06:43:11 am »
By die Park se hek aan gekom en doen ons papier werk voor ons verder ry. Sal die post en volgende net kiekies post.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #42 on: December 29, 2013, 06:53:32 am »
Nog so paar tot Gras Nek Pas maar om daar te kom ry jy verby Eensaamheid, Die Tuin, DroŽkloof, Coleskeplaas, Miskraal, Landskloof, Geelhoutbos, Drinkwater kloof, Ysternek kloof, Akkerdal, Apieskloof, Coega en Keerom.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #43 on: December 29, 2013, 11:43:56 am »
Dankie julle (Spoedy, JMOL, Bacchus2 en DM81 vir die deel en terugvoering. Tannie Vis die Ingelsman sÍ baie dankie en sal later n deelname maak. Geseende tyd vir almal wat lees saam met familie en vriende. :thumleft:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #44 on: December 29, 2013, 12:13:52 pm »
Hier begin die ware klim van die Baviaans en dis in 1ste of granny wanneer jy n MTB taal praat. Ek was in 2009 hier deur met my MTB in die nag maar onthou niks van die kwaai afgrond nie  :eek7:
Die foto's wys eintlik glad nie die ware prentjie en hoe vÍr of diep die kloof onder toe stÍk.

Met die klim stop ek op 2 plekke vir aankomende verkeer maar rustig, die Grasnek pas kom letterlik uit die bos en na so draai of 2 kan mens eers terug kyk om n idee te kry waar jy vandaan kom. Gruis draai en dan op linkerkant die DroŽpoort, daarna is dit Doornkraal, HullelÍ tot voor Smitskraal. Man maar ons ry stadig, het jy al so gevoel of jou voef-en-jol ook sy deel doen met die byt werk  :imaposer: is darem nie so erg maar onthou vir die wat nog nie daar deur was, daar is geen reeling om jou teverhoud dat jy 100m vÍr af onder toe val.
Right ek gaan weer n klomp kiekies gooi in 2 sarsies so enjoy.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #45 on: December 29, 2013, 12:17:39 pm »
Nog so paar van Grasnek Pas.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #46 on: December 29, 2013, 12:49:08 pm »
Smitskraal, eish wat kan ek sÍ, dit is een rivier oor steek wat mens nie enige tyd ligtelik moet op neem, mense wat al baie daar deur is ken en weet by die tyd al te goed hoe en wat om te doen.
Ek aan die anderkant is onervare en eerder bang jan as dooie jan, van die begin af na ek besluit het om deur die Baviaans te reis het daai een spesifieke kruising soos n groot swaar oor my nek gehang. Ingelsman weet nie daarvan want mens wil nie jou pillion bangmaak dat sy my ompraat en die probleem toetaal vermy.
Wel, ek't bietjie rustiger gevoel na Christine van Uitspan my mee gedeel het dat dit laag is en geen probleem sal wees. My gemoedsrus het meer verbeter toe die Park beampte dieselfde storie gesÍ het.
Wel hier gaan ons nou die Smitskraal betree, ek sÍ dat ons moet staan en vat dit stadig in eerste. Begin op regterkant maar ek gaan te stadig, neuk linkerkant toe voorwiel wil wil vassteek maar terug regterkant toe, nou sit ek. Oh sheet, vrou staan en gly van peck af en sit plat, ek staan weer en tel bietjie spoed op en druk deur, haleluya amen!!! Ons is veilig deur, ek stop en haar voete vind weer die footpecks. So ry ons verder na Doodsklip, weer 2 sarsies van foto's.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #47 on: December 29, 2013, 12:57:52 pm »
Nog so paar.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #48 on: December 29, 2013, 01:20:05 pm »
Hier het ek en David in 2011 verdrink! 2 ure later weer aan die gang! JMOL se GSA was die enigste 1200 sonder 'n snorkel wat daar deur was sonder om te verdrink!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #49 on: December 29, 2013, 01:35:06 pm »
Ons stop na 90km vir die dag, 5 ure en 137km van Willowmore. Ek's lekker gatlam, lig die paal op en ons soek vir no2 kamp spot. Sien daar is ander kampers aan alby kante, n ouer paar'tjie as ons by no3 en 4 manne by no 1.
No1 is oupa, seun, skoonseun en kleinseun wat bietjie vir die vrouens n dag afgegee het om te gaan fliek, ek dink eerder die mans het gescore want as jy lief is vir die natuur waar anders wil jy wees.
Van n afstand hoor ons motorfiets inkom en groed die manne (White Rhino en Grolls). Was lekker om julle te ontmoet het manne en jammer julle kon nie lanker bly. :thumleft: Soos julle sal sien het ons die groot swem gat ontdek.

So pak ons net eers die sakke af en lÍ soos 2 werf brake in die koelte op ons grondseil. Na so 10 min slaan ons gou tent op en pak alles in want die Blou Bal Aap het kom kennis maak om te sien hoe hy jou dag kan verruik :patch:.

No 1 se manne stap verby om te gaan soek na daai swem gat of deurgaan waar hul n ruk gelede by deur is na oorkant. Wel ons het n stroompie gekry en later eers die ander maar vir tyd en wyl was die waters n blessing.
 Kom terug van die swem en ons het skillie as kuier gas so ook n bokkie wat kom kuier het toe Ingelsman n snooz gaan vang het. Ek maak toe n middag boere troos en lees nog so bietjie.


1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #50 on: December 29, 2013, 01:41:45 pm »
So by 18:00 toe Ingelsman wakker word stel ek voor ons gaan soek daai swem gat wat almal van praat, swem deur so 30 meter water by no3. Ons het behoorlik bos gegaan met die kiekies, enjoy want ons het.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #51 on: December 29, 2013, 03:09:15 pm »
Mooi man - dis lekker om te lees!!!

Nou wat jy praat van die links gaan in die water - ek weet nie hoekom nie, maar as ek water oorsteek, dan neuk ek ook altyd links, maak nie saak hoe reguit die pad is nie   :deal:.

Miskien werk die linkerbrein harder  ;D
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Mango Jack

  • Member
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 255
  • Thanked: 1 times
  • Wie's B A N G !!!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #52 on: December 29, 2013, 04:27:36 pm »
Awesome RR Difflock & Ingelsman ! Looks like an awesome ride & ja, 2nd honeymoon
All the best for 2014 & happy Adv riding
No gates for 'hekkie' to open this trippie
Regards

BMW GS1200 Adv
KTM 690 EnduroR
KTM 300 Exe TPI
HONDA CRF250Rally
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #53 on: December 29, 2013, 05:46:42 pm »
Mooi man - dis lekker om te lees!!!

Nou wat jy praat van die links gaan in die water - ek weet nie hoekom nie, maar as ek water oorsteek, dan neuk ek ook altyd links, maak nie saak hoe reguit die pad is nie   :deal:.

Miskien werk die linkerbrein harder  ;D
JMOL ek dink jy het n punt daar beet met die linkerkant van die brein.  :imaposer:
Awesome RR Difflock & Ingelsman ! Looks like an awesome ride & ja, 2nd honeymoon
All the best for 2014 & happy Adv riding
No gates for 'hekkie' to open this trippie
Regards

Thanx boet, rediscovering each other and it was a awesome trip like you said. Alles wat mooi is vir jou en familie in 2014 en sommer baie myle op jou ysterperd.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #54 on: December 29, 2013, 05:51:43 pm »
 :thumleft: :sip:
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #55 on: December 29, 2013, 06:27:35 pm »
:thumleft: :sip:

Hou moet mater ek staan einde se kant toe, ons is amper in die pyl vlak! :thumleft:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #56 on: December 29, 2013, 06:35:15 pm »
Na ons stappie waar ons ook vars buffel mis raak geloop het is dit tyd om die vuur'tjie te begin en ek lÍ alles op die tafel uit saam met my pickeld groete (Moeder het my mooi geleer).
Wanneer jy Doodsklip besoek moet jy nie geriewe verwag want dis letterlik in die bos, geen stort (hello warm water), wasbak om jou tande te borsel nie. Daar is darem 2 x longdrops waarvan die een amper vol is.  :ricky:  maar n veltie is nie vreemd vir my.
Gelukkig is my Ingelsman alles gewoont en  so maak dit die lewe vir my maklik.

Die trippy staan einde se kant toe  :(  en ons alby geniet dit gate uit. Weereens n lekker geselsie gedeel saam met ons bure by no1, jy ken mos die Ingelsman hou van gesels. Wel die bure by no 2 is ook vriendelik maar hou maar by hul self.

Na ons aan daai lekker sosaties en wors gesmul   :drif: het sit ons nog daar en bewonder die sterre, jy sien nie sterre in die groot stede soos jy hulle hier sien nie. Die laaste houtíjies brand uit en voor ons tent se kant toe staan was ek gou die rooster, skottels en drink my laaste koppie koffie om die dag reg af te sluit .
Ek kry nie my lÍ nie, sit lig aan en lees weer verder tot dat die ooglede swaar raak. Iewers in die nag hoor jy hoe skree die bobbejane vir mekaar al om hul familie op die ander krans te waarsku die luiperd is naby.
Hier is n paar kiekies van die vuur en tent by no2.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #57 on: December 29, 2013, 07:15:36 pm »
Dis oggend en ons is al vroeg uit die vere, dis huis toe maar ek't n ander plan B huis toe van Patensie maar sal wag en sien hoe voel Ingelsman wanneer ons daar geland het. Ons pak op en strap alles weer in hul plek, vullis ry ook saam want dit wat jy inbring moet jy weer saam neem.
Ons groet die bure, al wie op is is die oupa en wil kom kyk hoe ek alles op die xt kry. Ek't baie respek vir ouerige mense en geniet hul geselskap atyd, so baie kennis en ondervinding wat jy ook soos n pillion voel in die storie.

So ry ons verby Enkeldoring, Langkop, Brandkop, Spitskop en Gifkop na Hogat Pas. Gooi suzi weer in granny en klim soos n ou osse wa draai vir draai tot bo waar ons net n ruk gestop het voor Bergplaas om die landskap in te neem. In die rigting van Bergpaas ry mens oor die vreemste naam, Pisgoed vlakte.
Elke keer wanneer ek so gepakte klip muur sien verbaas dit my hoe die ou mense tyd op hul hande gehad het en ons nie tyd maak selfs vir mekaar nie waar ek self skuldig is aan.

Daars ook wild en ry verby n rooihartebees, wanneer jy oor Hogat Pas kom besef n mens hoe gelukkig n mens is om sulke plekke te waardeer.

Reg dis nou eers genoeg, gaan so in 3 sarsies foto's gooi.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #58 on: December 29, 2013, 07:18:31 pm »
Nog
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #59 on: December 29, 2013, 07:21:21 pm »
Nog tot voor Combrink's Pas.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014