Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)  (Read 8346 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bacchus2

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 282
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #60 on: December 29, 2013, 07:40:27 pm »
Hoop daar's nog  :sip:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #61 on: December 29, 2013, 07:44:20 pm »
Jy het darem 'n mooi T-Shirt aand daai oggend toe julle vertrek het...  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #62 on: December 29, 2013, 07:50:29 pm »
Combrinks Pas, wat kan sÍ, kyk en aanskou. Kom ek sÍ as ek mag, om die Pas met n motor fiets te ry die hele ondervinding is soos die Ingelsman sÍ "charlk and cheese" in vergelyking teenoor n motor. Wat ek bedoel is, geen cage,oop sig 180 grade, ruik die blomme, bossies so ook die uitlaat pyp wat nou en dan laat weet hy is daar.

Die xt wat teen sy kompressie in 1ste om die draai'tjies seil waar ek nou en dan die agter briek bietjie trek. Dis n lekker lewe DiŤ!!!

Geniet hiers n paar.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #63 on: December 29, 2013, 07:57:12 pm »
Nog so paar van Combrink's na die Park se hek.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Grolls

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,645
    • Think Pink - Think Aeropink
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #64 on: December 29, 2013, 08:20:23 pm »
Now I believe there was a place to swim  :laughing4:

The pictures make me wish we found the spot and had a quick dip in the water too , but time was against us

Great to meet you both and I am enjoying the photo's which serve as a memory for us too of a great day out riding  :ricky: :ricky:

... I still cannot believe how much you managed to pack on your bike  :thumleft: :thumleft:
Think Pink ........... Think Aeropink

086 111 PINK
 

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,114
  • Thanked: 6 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #65 on: December 29, 2013, 08:31:27 pm »
Jy doen goeie werk met die RR , ek geniet jou skryf styl , well done julle twee  :thumleft:
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #66 on: December 29, 2013, 09:02:56 pm »
Now I believe there was a place to swim  :laughing4:

The pictures make me wish we found the spot and had a quick dip in the water too , but time was against us

Great to meet you both and I am enjoying the photo's which serve as a memory for us too of a great day out riding  :ricky: :ricky:

... I still cannot believe how much you managed to pack on your bike  :thumleft: :thumleft:

  :thumleft: Thanx again, jong alles word op hul spesifieke plekkie gepak en gaan net elkekeer in op daai plek.

Jy doen goeie werk met die RR , ek geniet jou skryf styl , well done julle twee  :thumleft:

 Dankie mater, jou gemis daar in die kloof, weet dat jy dit gate uit sou geniet het.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #67 on: December 29, 2013, 09:18:15 pm »
So moet alle goeie dinge op n einde kom :( , ons stop voor die hek waar ons die laaste papier werk afhandel en deur vriendelike beamptes gegroet word, so sak ons af deur die laaste bietjie van die kloof na Patensie.

Dit is ook n lekker afsluit, groen in vergelyking teenoor die vaal droŽ wÍreld van Willowmore. By Padlangs padstal stop ons vir ontbyt en Ingelsman laat verstaan my haar agterstewe is gekneus so ons sal my plan b op sy moet skyf vir n volgendekeer. Plan B was om die Elandsrivier pad na Rocklands te neem maar dit was ons nie beskorre en sou na ontbyt teerpad slaan Hankey, N2, Rocklands, Uitenhage en Addo.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans
« Reply #68 on: December 29, 2013, 09:26:15 pm »
Hier is die heel laaste paar photies. Dankie aan almal wat insette gelewer het so ook die wat belang gestel het om te loer, sien vir julle.

Geseende en Voorspoedige Nuwe jaar vir almal.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #69 on: December 29, 2013, 09:55:40 pm »
Baie dankie vir 'n lekker RR.  Se vd Ingelman sy kan maar  :biggrin:   :deal:

Geseend en al die mooi dinge vir julle, die kinners, die honde en die katte en almal wat op die werf rondloop  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #70 on: December 29, 2013, 11:33:27 pm »
Ons se Almal wat die foto hier onder se! Uitstekende RR en foto's. Eendag sal ons weer saam ry!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline White Rhino

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,918
  • Thanked: 2 times
  • Save the White Rhino
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #71 on: December 30, 2013, 06:03:23 am »
Mooi RR - great Baviaans 2nd Honeymoon :thumleft:
I'd rather have a full bottle in front of me than a full frontal lobotomy
Nothing clears the head like a throttle twisted and the fresh air on the tip of the nose

Beta 300RR, WR450 Rallye, KTM990 Adv, HP2, HPN635, 1200GS LC
 

Online Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,350
  • Thanked: 97 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #72 on: December 30, 2013, 07:51:16 am »
Very mooi
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #73 on: December 30, 2013, 08:20:59 am »
Got back yesterday from Baviaans awesome place to ride. Thx for sharing  :thumleft:
 

Offline Bacchus2

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 282
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #74 on: December 30, 2013, 09:41:22 am »
Baie geniet dankie  :thumleft:
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,582
  • Thanked: 170 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #75 on: December 30, 2013, 10:37:11 am »
Dankie Diffie, dit is nou 'n mooi RR.   :thumleft:  Het jy toe daai ingelegde groente geniet.  O ja, en iewers mis ek nog die honeymoon se storie, maar ek sal maar nie uitvra nie.   :biggrin:

Mooi loop en groete vir die Ingelsman, seg vir haar die kiekies is pragtig.   :thumleft:

 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Draad

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,325
  • Thanked: 13 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #76 on: December 30, 2013, 01:48:20 pm »
Moerse nice  :thumleft:
Sies jou VARK !!
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #77 on: December 30, 2013, 03:15:09 pm »
Baie dankie vir 'n lekker RR.  Se vd Ingelman sy kan maar  :biggrin:   :deal:

Geseend en al die mooi dinge vir julle, die kinners, die honde en die katte en almal wat op die werf rondloop  :biggrin:

Weer eens dankie vir julle wat dit so waardeer, ek try maar jong maar moet nog so baie leer.
Hoe weet jy ek het hoenders wat op die werf rond loop? :eek7:  :imaposer:

Groot plesier Spoedy, WR, Craig, gwild, Bucchus2 en Draadkar!!! :thumleft:

Dankie Diffie, dit is nou 'n mooi RR.   :thumleft:  Het jy toe daai ingelegde groente geniet.  O ja, en iewers mis ek nog die honeymoon se storie, maar ek sal maar nie uitvra nie.   :biggrin:


Mooi loop en groete vir die Ingelsman, seg vir haar die kiekies is pragtig.   :thumleft:
 

Soos ek vir JMOL gesÍ het, ek try maar jong, leer baie van die ouer mense op die WD's en ook by my Prof. Jupiter wat bietjie stil is  :pot: :biggrin:
Oom daai ingelegde groete was baie lekker, wortels, uie, blomkool, baby marows en 2 russies. :drif: Ek's sommer nou weer lus vir so bottel, ek dink jy kan sien op die een foto hoe smul ek aan hulle. Ja jong, die honeymoon spot my familie en vriende elke keer met my wanneer die kinders uitslaap.  :ricky:
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Ingelsman

  • Newbie
  • *
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 15
  • You only live ONCE!!!!!!!!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #78 on: December 30, 2013, 03:43:01 pm »
Hi Da julle, baie dankie vir al die nice woorde en boodskappe van die kikkies> Ek probeer nog, ek het by Mev Vis gesteel met die oe hoe sy altyd n dansie doen da agter Oom Vis se rug met ha kikkie box! Het nog baie om te leer. Maar waardeur almal se ondersteuning
 
Aan Diffie (My Man) baie dankie dat jy my toelaat om sulke ADVENTURES saam jou te kan geniet!

Baie dankie aan almal en ek wens julle almal n absolute,ASWSOME 2014 Met great get togethers and bashes


« Last Edit: December 30, 2013, 03:50:48 pm by Ingelsman »
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,582
  • Thanked: 170 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #79 on: December 30, 2013, 03:46:33 pm »
Hi Da julle baie dankie vir al die nice woorde en boodskappe van die kikkies> Ek probeer nog ek het by Mev Vis geseel met die oe hoe sy altyd n dansie dien da agter Oom Vis se rug met ha kikkie box! Het nog baie om te leer. Maar waardeur almal se ondersteuning :)
 
Aan Diffie (My Man) baie dankie dat jy my toelaat om sulke ADVENTURES saam jou kan maak en geniet!

Baie dankie aan almal en ek wens julle almal n absolute,ASWSOME 2014 Met great get togethers and bashes

 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..