Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)  (Read 8347 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #80 on: December 31, 2013, 11:14:47 am »
Baie nice RR

Net een vraag?  Met watse kamera neem julle die fotos?  Die sensor of lens is baie vuil ... Sorry as fotograaf is dit die eerste ding wat ek raaksien.

Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Difflock

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,365
  • Make it a Habit to RIDE SAFELY!
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #81 on: January 01, 2014, 12:28:57 pm »
Baie nice RR

Net een vraag?  Met watse kamera neem julle die fotos?  Die sensor of lens is baie vuil ... Sorry as fotograaf is dit die eerste ding wat ek raaksien.




Dankie megapix geen probleem,  canon 1100D 18-55mm lens. Die stoffies is maar die probleem op die stof dop deksel, vergeet so bietjie partykeer om dit skoon te  maak.
1) XT660R 2010
2) R1150GS Adventure 2003
3) XT1200ZE 2014
 

Offline Flatout

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 2 times
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #82 on: January 01, 2014, 01:33:36 pm »
Difflock en Ingelsman dis 'n samebindende avontuur wat julle twee gehad het. Om iemand deur Baviaans te lift is nie onmoontlik nie, maar iets wat ek eerder sal vermy, knap gedaan!

Geniet dit solank julle jonk is en kinders en ander skete, dinge nog nie in die wiele ry nie.
« Last Edit: January 01, 2014, 06:34:23 pm by Flatout »
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: 2de Honeymoon te Baviaans (Done)
« Reply #83 on: January 02, 2014, 07:49:59 am »
Baie nice RR

Net een vraag?  Met watse kamera neem julle die fotos?  Die sensor of lens is baie vuil ... Sorry as fotograaf is dit die eerste ding wat ek raaksien.




Dankie megapix geen probleem,  canon 1100D 18-55mm lens. Die stoffies is maar die probleem op die stof dop deksel, vergeet so bietjie partykeer om dit skoon te  maak.

As jy die lens afhaal en jy lock die shutter oop kan jy die sensor sien.  As die sensor stof op het gaan al jou fotos so lyk.  Dan moet jy iemand kry om die sensor vir jou skoon te maak.  Wees versigtig om nie die sensor te krap nie.  anders is al jou fotos vir die res van kamera se lewe vol van merke
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom