Difflock
Race Dog
Waar moet ek begin met die RR, die idée van die Baviaans het nie vanself op geduik nie. Die 2de Honeymoon trippy soos ek en die Inegsman hom noem wanneer kinders na oupa en ouma gaan vir n paar dae. So 3 weke voor ons op die trippy so gaan vra die Ingelsman my of die kinders bietjie vroeer na oupa en ouma kan gaan voor ons soontoe gaan want sy het n paar afsprake en ek’t n paar jobbies rondom die huis wat ek wil doen. Ek sê defnitief, hulle is darem 5 en 6, kan self broodtjie, koeldrank maak en badkamer toe gaan. Wel met die gedagte kan ek mos nie net werk en geen genot kry terwyl kinders weg is nie.
Ek begin dink aan n dag trippy van Addo, Patterson, Ann’s Ville grondpad, R400, Jansenville en terug van Klipplaat, met dieselfde gedagte worstel ek met dat ek en Ineglsman nog nie op n 3 dae trippy alleen was nie. So sien ek die Bergrivier pad wat na Willowmore lui en dog ek by my self, die Baviaans was ons nog nie deur op die motorfiets, ek was al op die trap fiets (MTB / Transbaviaans) daardeur. Wel daar is dit nou, ek skakel en epos n paar plekke vir verblyf maar dis laat in die jaar voor Kersfees en daars n gelukkie. Ek kry plek vir 1st nag by Uitspan en die 2de nag by Doodsklip.
Ek igroneer al die praat’tjies van verkeer in die Baviaans oor Desember en besluit ons sal ekstra versigtig wees veral met die cowboys in hul 4 x 4’s!!!
Die roete begin by Addo en hier is die 1 ste foto van die gelaaide muil (Suzi)!!!
2-3 Oppad na Paterson waar ons volgemaak.
4-7 Olifantskop Pas N10 in rinting van R400.

Attachments
-
2013_12_21_IMG_9999_1.JPG192.5 KB · Views: 521
-
2013_12_21_IMG_9999_2.JPG175.2 KB · Views: 521
-
2013_12_21_IMG_9999_4.JPG142.7 KB · Views: 518
-
2013_12_21_IMG_9999_7.JPG123.6 KB · Views: 503
-
2013_12_21_IMG_9999_8.JPG95.3 KB · Views: 511
-
2013_12_21_IMG_9999_9.JPG97.4 KB · Views: 509
-
IMG-20131221-00881.jpg78.7 KB · Views: 528