Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Hel  (Read 2263 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,629
  • Thanked: 92 times
Die Hel
« on: December 29, 2013, 02:56:38 pm »
...from 35000 ft.... :biggrin:
 

Offline Nicobie

Re: Die Hel
« Reply #1 on: December 29, 2013, 03:36:24 pm »
Did not know there is an airstrip in the Hell. 
Has the plain got knobblies on

 :imaposer: :imaposer: :ricky: :ricky:

Nice shot.
Each day is a present, don't send it back unopened.
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 7 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.princealbertcycles .co.za
Re: Die Hel
« Reply #2 on: December 29, 2013, 06:45:16 pm »
Mooi .
Was Kersdag daar om kinders en kleinkinders te haan wys.
Ek het verwag die kiosk gaan toe wees maar gedink mens sal daar kan stop en op die gras sit voor mens terugry.
Maar nee die hele plek is afgesper . Baie onvriendelik sou ek se.
En indien hulle voel dis hulle plek en hulle wil dit doen is dit hulle reg maar sit dan n kennisgewing op by die afdraai.
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6 , DR 650

Tans:  Trapfiets
 

Offline Kobus

  • RPMods
  • Senior Member
  • *
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,232
  • Thanked: 44 times
Re: Die Hel
« Reply #3 on: January 21, 2014, 07:56:50 pm »
Dis kak arno.

Wonder of dit die Gamka dam daar agter is?
Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
 

Offline Big E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,399
  • Thanked: 9 times
  • Hou my BigE dop...ek wil vir jou trick wys
Re: Die Hel
« Reply #4 on: April 01, 2014, 09:25:35 pm »
Weet enige 1 van julle wat die kondisie van die pad soontoe is? Ek wil my skoon ouers soontoe vat  maar is nie lus om aldie pad soontoe te ry as die pad sleg is
Nou kyk nou net waar het daai hond loop l!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,122
  • Thanked: 831 times
    • dustriders.co.za
Re: Die Hel
« Reply #5 on: April 01, 2014, 10:02:59 pm »
Ek het onlangs iewers gelees dat die eerste 10-12 kilos maar skurf is maar die res is gaaf.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online LeonDude

  • A very quiet
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,672
  • Thanked: 141 times
  • DR650 - The next adventure
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Die Hel
« Reply #6 on: June 08, 2014, 07:10:46 pm »
Mooi .
Was Kersdag daar om kinders en kleinkinders te haan wys.
Ek het verwag die kiosk gaan toe wees maar gedink mens sal daar kan stop en op die gras sit voor mens terugry.
Maar nee die hele plek is afgesper . Baie onvriendelik sou ek se.
En indien hulle voel dis hulle plek en hulle wil dit doen is dit hulle reg maar sit dan n kennisgewing op by die afdraai.
Ek is verbaas om dit te hoor.
Ek was al twee kaar daar, mense by die restuarant was altwee baie nice, het my met kos en drank voorsien.
Miskien het hulle moeilikheid met toeruste opgetel, jy weet mos, party mense sal n plek opfok net omdat hulle kan.
Great news, my book 'Sniffer' has seen the light of day on Amazon Kindle!
https://www.amazon.com/dp/B01N664WIH
Check out my website for free short stories!
http://www.leondekock.com/short_stories.html
 

Offline Trygve Roberts

Re: Die Hel
« Reply #7 on: June 12, 2014, 11:28:33 am »
All and everything you need to know about Die Hel, history, technical and tourist info on the link below:  :thumleft:

http://mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/item/103-gamkaskloof-to-die-hel.html
 

Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,629
  • Thanked: 92 times
Re: Die Hel
« Reply #8 on: June 12, 2014, 12:11:14 pm »
Ek het onlangs iewers gelees dat die eerste 10-12 kilos maar skurf is maar die res is gaaf.

Nee man....gravel highway! I've been 5 times with a mountain bike and the road was always okay....mid-November. You HAVE to go there... :deal:
 

Offline DIRT SKUNK

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 473
  • Thanked: 45 times
  • Hit the road open the throttle
Re: Die Hel
« Reply #9 on: June 25, 2014, 01:13:49 am »
hi all
Speak to the Candy man
he's been up and down De Hel quite a few times
regards
 D
Love is? Tarmac, throttle wide open! and the pipes screeming like banshees
understanding "Madness does not always howl! Sometimes, it is the quiet voice at the end of the day saying, "Hey,  theres room in your head for one more?"
Honda 175XL rode, broke, fixed, then sold ;CB900 Bol'd'Or sold; BMW r100T & CB1100XX Super Blackbird