Dankie vir al die paaitjies Chris, goed om iemand soos jy vir n gids te he.
Sou nooit al daai mooi plekke kon sien as dit nie vir jou was nie.
Ek gaan niemand verveel met n report nie, gaan net die pics gooi.
Die hele roete was tussen Albertinia en Riversdal, toe oor Gysmanshoek.