KX 85 for semi road use

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
543
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek nodig bietjie advies. Het vir my vrou 'n 2006 KX 85 gekoop. Die bike is vrek vinnig vir 'n 85!!!!!! Ons ry meeste van die tyd 2 spoor paadjies wat ideaal is vir die KX, maar so nou en dan is daar so 15km oop pad. Kan sy die bike teen konstante spoed, sê 60 of 70km/h ry?? Of is die kans goed om engine te seize???

Dankie
 
Top