Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013  (Read 4397 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #40 on: January 15, 2014, 08:17:16 am »
Een van my favourite foto’s van die trip!!  Ek is seker daarvan die foto sou 100 jaar terug net so gelyk het – die mense lewe nog baie primitief daar in die berge
« Last Edit: January 15, 2014, 08:17:58 am by Cedar Gear »
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #41 on: January 17, 2014, 07:54:07 am »
Dit was nou 4 uur die middag en ons was moeg, nat en sommer net misluk – ons het nog +- 70 Km oor gehad vir die dag en teen die spoed wat ons gery het, het dit beteken dat ons sou eers na 18:00 die aand by Katse Dam aankom. 

Elke keer wanneer ons deur n dorpie gery het is wou die klein donners ons  met klippe gooi. ‘n Grap is grap maar die was nou nie meer snaaks nie. Soos wat jy aan gery kom sien jy hoe buk die mannetjies af en tel ‘n klip op en dan wanneer jy vir hulle vinger wys dan laat val hulle die klip.

 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #42 on: January 17, 2014, 07:59:45 am »
Net voor donker het ons by Katse Lodge gestop
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #43 on: January 17, 2014, 08:06:36 am »
Die son het die oggend geskyn vir die eerste keer in twee dae! Katse Dam was regtig baie mooi, net jammer ons kon die die dam wal toer doen nie.
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #44 on: January 17, 2014, 08:09:54 am »
Die engiste Petrol stasie in Katse! dit het bietjie dodgy gelyk maar ons het geen keuse gehad nie. Petrol word net in 5Lt plastiek kannetjies verkoop.
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #45 on: January 17, 2014, 08:12:47 am »
Die engiste Petrol stasie in Katse! dit het bietjie dodgy gelyk maar ons het geen keuse gehad nie. Petrol word net in 5Lt plastiek kannetjies verkoop.
« Last Edit: January 17, 2014, 08:13:19 am by Cedar Gear »
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #46 on: January 17, 2014, 08:16:19 am »
Nog Katse foto's
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #47 on: January 17, 2014, 08:22:55 am »
Die wind het so erg gewaai dat ons nie wou waag om van die bikes af teklim by die uit kyk punt op die Mafika  Lisiu Pass nie.
 

Offline GIDEON

  • Born in the year of the Tiger
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,856
  • Thanked: 8 times
  • Bikes est dans mon sang
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #48 on: January 17, 2014, 09:07:49 am »
Awesome sover.  :thumleft:


Nobody can be exactly like me. Sometimes even I have trouble doing it.
 

Offline Cedar Gear

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 148
  • Thanked: 1 times
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #49 on: January 17, 2014, 10:20:11 am »

Die julle trip het elkeen van ons +- R 3000.00 gekos vir verblyf, petrol en kos maar die experience en memories is “PRICELESS”. In die 4 dae het ons 1516 km gery sonder om een keer teval en sonder een van die fietse wat gebreek het of ‘n pap wiel gekry het.  Ek moes wel ‘n nuwe agter brake disk en brake pads op my KTM sit na die trip – alby van my rims moet nog reg gebuig word.

Lesotho vir my was een van die mooiste plekke wat ek tot nou toe nog gesien het, maar sy mense is baie ongeskik en indringerig – Dit is net my persoonlike opinie!  (Volgende keer vat ek mot bolle en brook lax saam vir sweeties  >:D >:D >:D)

Ons is al reeds besig om die volgende trip te beplan – Die keer gaan ons Swaziland besoek – tot ‘n volgende keer en veilig ry.

Cheers
 

Offline De Jager

Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #50 on: January 17, 2014, 01:39:26 pm »
Dankie Cedar! Dit was lekker om weer die memories te herleef van iemand anders se oogpunt af. :thumleft:

Swazi gaan loop!!!
XT660R - Written off, XT660R - Sold, XT660Z - Sold, KTM 1190 R
 

Offline Man from Nam

Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #51 on: January 17, 2014, 03:39:10 pm »
Lekker saam gery dankie, mooi foto's!!
Jammer oor die wind en reen, maar dit lyk of julle dit darem geniet het.
Life is great LIVE IT!!
 

Offline mtbbiker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Gauteng
  • Posts: 515
  • Meerkat V2.0
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #52 on: January 21, 2014, 03:16:10 pm »
Lekker Report, nice om met jou vanoggend te chat (ek was die ou op die bergfiets  :biggrin:)
Without goals and plans to reach them, you are like a ship that has set sail with no destination - Fitzhugh Dodson
Project Meerkat:DRZ rally build http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=86025.0
 

Offline COLES

Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #53 on: January 21, 2014, 04:08:38 pm »

Great ride report nothing better than buddies together motor cycles and dirt roads what else does one want

great pic,s

thanks for sharing

coles from P E
 

Offline The Rock

  • Peter: a masculine given name, derived from the Greek word πέτρος (petros) meaning "Rock".
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,728
  • Thanked: 1 times
  • Revelation 19
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #54 on: January 21, 2014, 04:50:56 pm »
mooi man! ek is mal oor Lesotho!  :thumleft: :ricky:
Honda XL650V Transalp
Honda CBR1100XX Blackbird
Gomoto X-act 200
Yamaha F310
 

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: X3 Boesmans VS Lesotho in die reen - 15 - 18 November 2013
« Reply #55 on: January 21, 2014, 05:17:38 pm »
Dankie vir rr,mooi geskryf net soos alles gebeur het :thumleft: