andrehorn
Pack Dog
- Joined
- Mar 22, 2010
- Messages
- 151
- Reaction score
- 0
- Location
- Centurion - Gauteng
- Bike
- KTM 950 Adventure
Hierdie is my eerste ride report— ek hoop julle geniet dit! Vir die laaste drie jaar lees ek al wat ‘n ride report is elke Vrydag middag wanneer dinge stil raak by die werk, en dan droom ek van die mooi plekke wat van julle al gery het.
Vir ’n baie lank tyd praat ek en twee van my pelle om ‘n Sani trippie tedoen maar nooit kom ons sover nie. Maar in Junie 2013 terwyl ons Afriski ski resort toe was het ons daar en dan besluit - dis nou sulke tyd. Niks sou ons die keer stop nie— Obviously nadat die vrouens hulle toestemming gegee het
Ons trip was beplan vanaf 14-11-2013 to 18-11-2013
Die ou met die wille MO is ek—Andre (Cedar) KTM, my neef Danie (BMW) en Flip (DeJagger) XT