Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Military book reviews  (Read 15639 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,650
  • Thanked: 50 times
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #120 on: February 08, 2018, 01:26:49 pm »
Dis die twee volume hard cover stel in die boks!  :thumleft:

Baie goeie prys. Myne paar jaar terug direk by Piet gekry. My naam ook in daai boek.

Piet Nortje het reeds n redelike onvattende boek oor 32 geskryf. 32 Batallion - The inside story of SA' elite fighting unit.

Wat dek hy in die nuwe twee boeke wat nie in die bogenoemde een gedek word nie?
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Online Bie

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,920
  • Thanked: 201 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #121 on: February 08, 2018, 05:57:15 pm »
Daar is wel duplikasie, maar die dubbel boek stel het baie meer detail. Ek dink in die eerste boek het hy n insident beskryf volgens die formele sitrap en argief dokumentasie. In die 2 boek stel het hy mense gekontak wat betrokke was by daardie insidente en hulle weergawes geplaas.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,650
  • Thanked: 50 times
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #122 on: February 08, 2018, 06:07:45 pm »
Ok, dit maak sin.

Wat ek in die eerste boek gemis het, was meer persoonlike verhale. Dit is baie feitelik geskryf, soos jy tereg opmerk.

Ek sal my spaarvarkie raadpleeg vir befondsing..
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 566
  • Thanked: 28 times
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #123 on: June 14, 2018, 02:16:04 pm »
Ek het nie die fret heel deurgelees nie, so vergewe maar as hierdie reeds genoem is. Ek het Ďn boks vol militÍre boeke gekoop vir R400 - seker omtrent 40 boeke. Ek het hulle verdeel in fiksie en non-fiksie en is nou besig met die vierde boek:

My friend, the mercenary.

Geskryf deur die oorlogs joernalis, James Brabazon en dit handel oor sy vrienskap met Nick du Toit, hulle wedervaringe in LiberiŽ, asook die beplande staatsgreep van Simon Mann, op Ekwatoriaal Guinea, wat skeefgeloop het.
Die boek is aangrypend en ek kon hom nie neersit nie. Ek was verstom oor wat regtig in Afrika gebeur, hoeveel lande en regerings op die agtergrond betrokke is en die onbeskryflike wreedheid van die oorloŽ in veral Wes Afrika.
 

Online eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,794
  • Thanked: 70 times
  • Time takes a cigarette...
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #124 on: June 14, 2018, 02:45:07 pm »

My friend, the mercenary.

Geskryf deur die oorlogs joernalis, James Brabazon en dit handel oor sy vrienskap met Nick du Toit, hulle wedervaringe in LiberiŽ, asook die beplande staatsgreep van Simon Mann, op Ekwatoriaal Guinea, wat skeefgeloop het.
Die boek is aangrypend en ek kon hom nie neersit nie. Ek was verstom oor wat regtig in Afrika gebeur, hoeveel lande en regerings op die agtergrond betrokke is en die onbeskryflike wreedheid van die oorloŽ in veral Wes Afrika.

Dankie vir die agtergrond. Het nie geweet van daardie boek nie. Ek sal uitkyk daarvoor.
eberhard
Aggostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline Africanus

 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 566
  • Thanked: 28 times
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #126 on: June 18, 2018, 05:05:25 pm »
Dankie vir die agtergrond. Het nie geweet van daardie boek nie. Ek sal uitkyk daarvoor.

Laat my as jy hom nie kry nie, dan stuur ek myne vir jou aan.
 
The following users thanked this post: eberhard

Online eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,794
  • Thanked: 70 times
  • Time takes a cigarette...
    • View Profile
Re: Military book reviews
« Reply #127 on: June 18, 2018, 07:15:48 pm »
Dankie vir die agtergrond. Het nie geweet van daardie boek nie. Ek sal uitkyk daarvoor.

Laat my as jy hom nie kry nie, dan stuur ek myne vir jou aan.

Baie dankie! Ek sal jou mees onbaatsigtige aanbod verseker in my gedagtes hou.
eberhard
Aggostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline Sardine

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Botswana
  • Posts: 1,445
  • Thanked: 41 times
  • I am not a dude.
    • View Profile
    • The Flying Fish
Re: Military book reviews
« Reply #128 on: June 20, 2018, 06:03:22 am »
I've finished reading Walking With The Wounded by Mark McCrum.

It's about wounded soldiers who walk to the North Pole. The author tells the stories of each soldier, their experiences in war zones, how they got wounded, their recoveries, and their epic journey to the North Pole. It provides an insight into life after war.
I found it well-written and easy to read, and afterwards it had me researching trips to Antarctica.

The ending was a bit abrupt, which I didn't like at first. But then I realised that that is how is it; a lot of build up and prep and focus, and I compare it to when I climbed Mt. Kilimanjaro - which is nothing compared to this - but at the end of it I felt "Wow, that was epic! But, now what?" I was filled with a bit of emptiness, a bit of "I need a new adventure". And I imagine these guys felt the same way.

https://www.amazon.com/Walking-Wounded-Incredible-Britains-Challenge/dp/1847444857
https://walkingwiththewounded.org.uk/